Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette
Annette [boodskap #80247] Ma, 07 Julie 2003 21:43 na volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vyftien minute te vroeg, Annette, want ek gaan
agterstallige slaap inhaal:-)

Baie geluk met jou verjaardag; mag elke dag
vorentoe beter wees as die vorige...

Speedy Conzales
the fastest mouse in all Mexico
Re: Annette [boodskap #80260 is 'n antwoord op boodskap #80247] Di, 08 Julie 2003 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag baie dankie vir die wonderlike wens Speedy.:)
Annette

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:18qjgv0jn5dih4l5dhp91jeltesu1i2emj@4ax.com...
>
> Vyftien minute te vroeg, Annette, want ek gaan
> agterstallige slaap inhaal:-)
>
> Baie geluk met jou verjaardag; mag elke dag
> vorentoe beter wees as die vorige...
>
> Speedy Conzales
> the fastest mouse in all Mexico
>
Re: Annette [boodskap #80274 is 'n antwoord op boodskap #80247] Di, 08 Julie 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker verjaar Annette. Doen jy iets spesiaals vandag?

Lorinda
Re: Annette [boodskap #80275 is 'n antwoord op boodskap #80274] Di, 08 Julie 2003 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lorinda. Ja - ek hou vanaand partytjie.
Dis 'n lieflike dag hier .
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0a6e15$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Lekker verjaar Annette. Doen jy iets spesiaals vandag?
>
> Lorinda
>
Re: Annette [boodskap #80289 is 'n antwoord op boodskap #80260] Di, 08 Julie 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geluk Annette, ek hoop daar's nog baie. Ek het maar min tyd vir die
nuusgroep deesdae, maar ek het darem gesien jy sê jy verjaar vandag :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bedd43$3lq4j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag baie dankie vir die wonderlike wens Speedy.:)
> Annette
Re: Annette [boodskap #80296 is 'n antwoord op boodskap #80289] Di, 08 Julie 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Elaine - ek dink dit is die kind in my wat nog daarvan hou om te
verjaar - ek sal nooit te oud word om te paartie nie:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f0abdac$0$227@hades.is.co.za...
> Geluk Annette, ek hoop daar's nog baie. Ek het maar min tyd vir die
> nuusgroep deesdae, maar ek het darem gesien jy sê jy verjaar vandag :o))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bedd43$3lq4j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag baie dankie vir die wonderlike wens Speedy.:)
>> Annette
>
Re: Annette [boodskap #80299 is 'n antwoord op boodskap #80296] Di, 08 Julie 2003 15:09 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou ook daarvan - my man haat dit!

"Annette" skryf in boodskap news:beejnm$4a1no$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Elaine - ek dink dit is die kind in my wat nog daarvan hou om te
> verjaar - ek sal nooit te oud word om te paartie nie:))
> Annette
Vorige onderwerp: Ou mode terug
Volgende onderwerp: Afrikaans Volkslied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 22:42:03 MGT 2024