Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » jy gee die troll kos elaine
jy gee die troll kos elaine [boodskap #78532] Vr, 30 Mei 2003 07:20 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
elaine een ding wat jy nou maar kan weet is dat daar geen hope in hell
is dat jy met sekere mense op die ng kan redineer nie. ek verwys nou
natuurlik na `n spesifieke expat met die waslap naam. sy/hy/dit het
nog geen konstruktiewe bydrae gelewer tot die ng. spelling en
persoonlikheids ontledings tel nie in my boek nie. trolling is the
name of the game.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78545 is 'n antwoord op boodskap #78532] Vr, 30 Mei 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag jy's reg, maar soms is ek in die bui vir 'n lekker fight, en die expat is
so maklike target :-)) Sien, ek stry darem nie altyd nie.

E

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ks0edvg6v7ka1o3jdvkmhdvqn9n4v6b4cc@4ax.com...
> elaine een ding wat jy nou maar kan weet is dat daar geen hope in hell
> is dat jy met sekere mense op die ng kan redineer nie. ek verwys nou
> natuurlik na `n spesifieke expat met die waslap naam. sy/hy/dit het
> nog geen konstruktiewe bydrae gelewer tot die ng. spelling en
> persoonlikheids ontledings tel nie in my boek nie. trolling is the
> name of the game.
>
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78548 is 'n antwoord op boodskap #78545] Vr, 30 Mei 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ag jy's reg, maar soms is ek in die bui vir 'n lekker fight, en die expat is
> so maklike target

En jy besef natuurlik nie in die proses
dat jy die "target" is nie. Hoe maklik
dit is om jou oorvereenvoudigde opinies
van alles en nog wat te ontbloot. Hoe
maklik dit is om jou onhandige gebruik
van twee tale in SA te ontbloot. Terloops,
ken jy Frans? In my dae op Stellenbosch
moes mens Frans 1 hê om Engels as hoofvak
te neem, soos jy aangedui het jy by UNISA
gaan doen.

Tant Hessie van La Dauphine
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78549 is 'n antwoord op boodskap #78548] Vr, 30 Mei 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wragtie nê? Ons leef deesdae in 'n verligte eeu, die omies by die varsity
het besluit Engels en Frans is twee verskillende tale, maar hulle verkies
dat jy Afrikaans ook neem (as tweede taal), hoewel dit opsioneel is.

E

wrote:
> In my dae op Stellenbosch
> moes mens Frans 1 hê om Engels as hoofvak
> te neem, soos jy aangedui het jy by UNISA
> gaan doen.
>
> Tant Hessie van La Dauphine
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78551 is 'n antwoord op boodskap #78549] Vr, 30 Mei 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Wragtie nê? Ons leef deesdae in 'n verligte eeu, die omies by die varsity
> het besluit Engels en Frans is twee verskillende tale, maar hulle verkies
> dat jy Afrikaans ook neem (as tweede taal), hoewel dit opsioneel is.

Elaine, ek probeer dit nou al solank vir
jou subtiel aan die verstand bring dat mens
dit "nè" spel, maar jy wil nie byt nie.

Tant Hessie van Komaas.
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78552 is 'n antwoord op boodskap #78549] Vr, 30 Mei 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

maar hulle verkies
> dat jy Afrikaans ook neem (as tweede taal), hoewel dit opsioneel is.

Ek staan verstom Hulle beveel aan dat jy
Afrikaans as tweede taal neem by UNISA,
as jy Engels as hoofvak wil neem? Het
hulle dit letterlik vir jou gesê, dat
"hulle dit aanbeveel"?

Gloudina
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78562 is 'n antwoord op boodskap #78551] Vr, 30 Mei 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong ek weet nie, dan het al my Afrikaanse onderwysers dagga gerook, want
dis hoe ek geleer is hoe om ná te spel. Ek's nooit daaroor aangespreek of
verkeed bewys deur een van my onderwysers nie.

E

wrote:
>
> Elaine, ek probeer dit nou al solank vir
> jou subtiel aan die verstand bring dat mens
> dit "nè" spel, maar jy wil nie byt nie.
>
> Tant Hessie van Komaas.
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78564 is 'n antwoord op boodskap #78562] Vr, 30 Mei 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Miskien het jy net nie leesbaar geskryf nie...?

"Elaine" skryf in boodskap news:3ed77d36$0$237@hades.is.co.za...
> Jong ek weet nie, dan het al my Afrikaanse onderwysers dagga gerook, want
> dis hoe ek geleer is hoe om ná te spel. Ek's nooit daaroor aangespreek of
> verkeed bewys deur een van my onderwysers nie.
>
> E
>
> wrote:
>>
>> Elaine, ek probeer dit nou al solank vir
>> jou subtiel aan die verstand bring dat mens
>> dit "nè" spel, maar jy wil nie byt nie.
>>
>> Tant Hessie van Komaas.
>>
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78565 is 'n antwoord op boodskap #78552] Vr, 30 Mei 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, afhangende van die vakke wat jy neem. Hulle stel ook voor dat jy een
"classic" vak soos "Roman history & literature" en "linguistics" neem. Dit
hang net af waarin jy wil spesialiseer. Ek moet noem dat ek online wou
inskryf, en ek al my inligting van daar af gekry het. Ek vermoed dis maar
sodat jy die verskil tussen die tale kan uitken, of boeke van Engels na
Afrikaans en andersom kan vertaal.

E

wrote:
>
> Ek staan verstom Hulle beveel aan dat jy
> Afrikaans as tweede taal neem by UNISA,
> as jy Engels as hoofvak wil neem? Het
> hulle dit letterlik vir jou gesê, dat
> "hulle dit aanbeveel"?
>
> Gloudina
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78568 is 'n antwoord op boodskap #78564] Vr, 30 Mei 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skryf nogal klein...

"Ek" skryf in boodskap news:bb7usk$6m88n$1@ID-134589.news.dfncis.de...
> Miskien het jy net nie leesbaar geskryf nie...?
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78570 is 'n antwoord op boodskap #78562] Vr, 30 Mei 2003 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Jong ek weet nie, dan het al my Afrikaanse onderwysers dagga gerook, want
> dis hoe ek geleer is hoe om nê te spel. Ek's nooit daaroor aangespreek of
> verkeed bewys deur een van my onderwysers nie.

Nee, ek twyfel of jou Afrikaanse onderwysers
vir jou so geleer het. Jy verdraai alweer die
waarheid omdat dit jou pas. Net soos met die
stories wat jy en mense soos jy oor "Manto"
versprei.

Gloudina
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78581 is 'n antwoord op boodskap #78570] Vr, 30 Mei 2003 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skryf nê, nog my hele lewe lank met 'n kappie, jy hoef my nou nie te glo
nie, maar nou ja - dis sekerlik jou reg.

E

wrote:
>
> Nee, ek twyfel of jou Afrikaanse onderwysers
> vir jou so geleer het. Jy verdraai alweer die
> waarheid omdat dit jou pas. Net soos met die
> stories wat jy en mense soos jy oor "Manto"
> versprei.
>
> Gloudina
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78584 is 'n antwoord op boodskap #78570] Vr, 30 Mei 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek's die verkeerde persoon om uit te kak oor die Manto storie. Ek het 'n
berig uit M&G aangehaal, gaan loop vreet die joernaliste by M&G uit oor
hulle "onwaarhede" wat hulle verprei.

E

wrote:
>
> Nee, ek twyfel of jou Afrikaanse onderwysers
> vir jou so geleer het. Jy verdraai alweer die
> waarheid omdat dit jou pas. Net soos met die
> stories wat jy en mense soos jy oor "Manto"
> versprei.
>
> Gloudina
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78587 is 'n antwoord op boodskap #78551] Vr, 30 Mei 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 14:04:01 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Elaine wrote:
>
>> Wragtie nê?

>
> Elaine, ek probeer dit nou al solank vir
> jou subtiel aan die verstand bring

> Tant Hessie van Komaas.

Subtiel:-))))))))) Die raad is uitgenooi om die leun,
dat bouwer enige takt in haar besit, te bespreek.
Sy, subtiel! Maar as jy die muntstuk omdraai, dan
is dit ook sò dat subtiel as 'lustig' of 'slu' beskryf
kan word.

Én, ek wag nog vir jou epos adres, gloudina, sodat
jy 'n foto van rég voor Big Ben kan sien.

Speedy
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78589 is 'n antwoord op boodskap #78584] Vr, 30 Mei 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> ek's die verkeerde persoon om uit te kak oor die Manto storie. Ek het 'n
> berig uit M&G aangehaal, gaan loop vreet die joernaliste by M&G uit oor
> hulle "onwaarhede" wat hulle verprei.

Nee, jy ( en eerste Annette) het nie 'n
"berig" uit Mail and Guardian aangehaal
nie, maar 'n stuk uit 'n kolom van 'n
ou wat deur M&G betaal word om tong-in-
die-kies stukke te skryf oor alles en
nog wat. Om so 'n ou "aan te haal" as
of hy die waarheid praat, is nie net
uiters belaglik nie, maar onverantwoorde-
lik. Weet jy nie wat die verskil is
tussen 'n stuk ernstige joernalistiek
en 'n skinderkolom nie?
Ek merk op dat Annette doodstil is
oor Manto en die vroulike besnydenis.
Ek kan haar nog respekteer as sy daarop
dui dat sy 'n fout gemaak het en daarvoor
om verskoning vra. Maar omdat sy dit nie
doen nie, het ek respek vir haar opinies
verloor, en begin besef ek dat sy maar ook
deel van die woer-woer industrie is wat
rassiste in SA gebruik om te probeer om
hulle superioriteit teenoor die "swartnerwe"
te bewys.
Ek dink jou napraat van die hele storie
was sommer uit plein dommigheid en nie oor
enige kwade bedoelings nie. Maar dit is tyd
dat jy grootword. En leer om " nè " reg te spel.

Tant Hessie van Riviersonderend
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78593 is 'n antwoord op boodskap #78587] Vr, 30 Mei 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 20:36:29 +0200, Speedy Conzales
wrote:

> On Fri, 30 May 2003 14:04:01 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Subtiel:-))))))))) Die raad is uitgenooi om die leun,
> dat bouwer enige takt in haar besit, te bespreek.
> Sy, subtiel! Maar as jy die muntstuk omdraai, dan
> is dit ook sò dat subtiel as 'lustig' of 'slu' beskryf
> kan word.
>
> Én, ek wag nog vir jou epos adres, gloudina, sodat
> jy 'n foto van rég voor Big Ben kan sien.
>
> Speedy
>
>

'n Voorstel: vervang die woord 'lustig:-))) met 'listig'
want so is dit bedoel. Die enigste lustigheid wat bouwer aan die dag
lê, is om die arme kind in Vereeniging (of is dit Van Der Bijl?) te
boelie.

Speedy
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78594 is 'n antwoord op boodskap #78589] Vr, 30 Mei 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 19:09:22 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Ek merk op dat Annette doodstil is
> oor Manto en die vroulike besnydenis.
> Ek kan haar nog respekteer as sy daarop
> dui dat sy 'n fout gemaak het en daarvoor
> om verskoning vra. Maar omdat sy dit nie
> doen nie, het ek respek vir haar opinies
> verloor, en begin besef ek dat sy maar ook
> deel van die woer-woer industrie is wat
> rassiste in SA gebruik om te probeer om
> hulle superioriteit teenoor die "swartnerwe"
> te bewys.

> Tant Hessie van Riviersonderend

En net so het ek respek vir jou opinies verloor, want hoeveel
keer het ek jou nou vir jou epos adres gevra sodat jy my kan sien
staan voor Big Ben?

Speedy
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78597 is 'n antwoord op boodskap #78587] Vr, 30 Mei 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:8m8fdv85obc3g3e8es4552hsijf1ugppkb@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 14:04:01 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Wragtie nê?
>
>>
>> Elaine, ek probeer dit nou al solank vir
>> jou subtiel aan die verstand bring
>
>> Tant Hessie van Komaas.
>
> Subtiel:-))))))))) Die raad is uitgenooi om die leun,
> dat bouwer enige takt in haar besit, te bespreek.
> Sy, subtiel! Maar as jy die muntstuk omdraai, dan
> is dit ook sê dat subtiel as 'lustig' of 'slu' beskryf
> kan word.
>
> 'n, ek wag nog vir jou epos adres, gloudina, sodat
> jy 'n foto van rég voor Big Ben kan sien.
>
> Speedy

Ag baie dankie :-) Ons kan dan saam daar staan. Soos in twee goed wat vlieg
met een slag.

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78598 is 'n antwoord op boodskap #78589] Vr, 30 Mei 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ED7ACB3.6030905@rogers.com...
> Ek kan haar nog respekteer as sy daarop
> dui dat sy 'n fout gemaak het en daarvoor
> om verskoning vra. Maar omdat sy dit nie
> doen nie, het ek respek vir haar opinies
> verloor, en begin besef ek dat sy maar ook
> deel van die woer-woer industrie is wat
> rassiste in SA gebruik om te probeer om
> hulle superioriteit teenoor die "swartnerwe"
> te bewys.
> Ek dink jou napraat van die hele storie
> was sommer uit plein dommigheid en nie oor
> enige kwade bedoelings nie. Maar dit is tyd
> dat jy grootword. En leer om " ná " reg te spel.
>

En ek wag vir jou Gloudina. Ek het so 'n bietjie gaan oplees in die argiewe,
omdat jou reaksie op my pos na waansinnigheid gelyk het. Terwyl ek daar lees
kry ek toe amper simpatie vir jou. Amper. Tot iets in al jou pos na my begin
deurdring het; dis 'n klas ding is dit nie? Dis waar die Battersea adres
verwysing ens. vandaan kom. Jy verafsku die wat jy as nie van jou stand
beskou nie. Dit het niks met afrikaner kultuur, of spelling of enigiets
anders te doen nie. Hoe ver terug is die ongelettertheid in jou familie? Een
geslag...... Ander mense verwerk die soort ding. Jy se jy het respek vir jou
pa. Ek wonder. Jou probleem met party mense op die nuusgroep en die
neerhalende manier waarop jy met hulle praat is oor iets heeltemaal anders
as hulle "kultuur" (en dis net een voorbeeld). Wat politiek aanbetref stem
ek en jy saam, waar ons definitief verskil is jou snobisme, en die feit dat
jy swart mense in SA as so ver benede jou sien dat hulle nie op jou class
alarm lui nie. Jy het die gewoonte van almal met jou probleem, jou eie mense
ly die meeste onder jou vooroordele. Ek en jy bly nie meer in SA nie.
Niemand daar het ons politieke "hulp" nodig nie, hulle sal dinge self
uitwerk, of hulle sal trek. Kanada toe, of selfs Battersea. Interessant dat
jy so neerhalend praat van Battersea. Die ou borough of Battersea het 'n
baie trotse gesekiedenis weet jy....... Iets te doen met die klasse stryd.

Lorinda (wat veral oor die MBA storie gelag het, met baie goeie rede).
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78599 is 'n antwoord op boodskap #78598] Vr, 30 Mei 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Raj wrote:

Terwyl ek daar lees
> kry ek toe amper simpatie vir jou.

Nou, du plessis, kom laat ek vir jou
leer hoe ek weet dit is jy wat as
Lorinda pos. Daar is honderde
forensiese aanduidings, maar hierdie
is een daarvan. Kyk na bostaande sin.
Jy, du plessis, sit nooit 'n komma
tussen twee werkwoorde wat aan
verskillende frases behoort nie.
As jy nou leer om dit te doen,
sal jy al 'n hele entjie op die pad
loop van nie uitgevang te word nie.

Tant Hessie van Umkomaas.
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78600 is 'n antwoord op boodskap #78598] Vr, 30 Mei 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Raj wrote:

Jou probleem met party mense op die nuusgroep en die
> neerhalende manier waarop jy met hulle praat is oor iets heeltemaal anders
> as hulle "kultuur"

Jy is reg. Dit het te doen met oneerlikheid,
en somtyds plein domonnoselheid, wat gevaarlik
is. Die gewetenlose manier waarop sommige
witnerwe skaars-bedekte rassistiese aanvalle
maak op die swartes in SA onder die dekmantel
van kritiek is om van op te gooi. En ons het
gesien waartoe hierdie soort ding in SA kan
lei. So, du plessis, wanneer het jy laas 'n
kaffer se voete gewas?

Tant Hessie van Onseepkans
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78601 is 'n antwoord op boodskap #78599] Vr, 30 Mei 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ED7CD76.2030504@rogers.com...
>
> Raj wrote:
>
>
> Terwyl ek daar lees
>> kry ek toe amper simpatie vir jou.
>
>
> Nou, du plessis, kom laat ek vir jou
> leer hoe ek weet dit is jy wat as
> Lorinda pos. Daar is honderde
> forensiese aanduidings, maar hierdie
> is een daarvan. Kyk na bostaande sin.
> Jy, du plessis, sit nooit 'n komma
> tussen twee werkwoorde wat aan
> verskillende frases behoort nie.
> As jy nou leer om dit te doen,
> sal jy al 'n hele entjie op die pad
> loop van nie uitgevang te word nie.
>
> Tant Hessie van Umkomaas.

Jy weet goed jy is verkeerd. Ek daag jou nou uit: bel Wandsworth Council
Maandag. Kry die nommer by julle directory enquiries, sodat jy seker kan
wees dit is Wandsworth Council wat jy bel. Vra dan om deurgesit te word na
Economic Development, en vra om met my te praat.

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78606 is 'n antwoord op boodskap #78599] Vr, 30 Mei 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O. Ek sit ook nooit 'n komma tussen twee werkwoorde nie. Hierdie is 'n
informele groep, ek dink nie ons hoef so te konsentreer op die korrektheid
van ons skrywe nie. As ek 'n formele brief skryf sal ek meer "korrek" wees,
maar aangesien ons hier vinnig tik en skryf let meeste van ons nie op of ons
presies reg is nie. Kom tog oor dit asb. Dit dra nie by tot die gesprekke
nie, en is niks minder as 'n irritasie nie.

E

wrote:
Kyk na bostaande sin.
> Jy, du plessis, sit nooit 'n komma
> tussen twee werkwoorde wat aan
> verskillende frases behoort nie.
> As jy nou leer om dit te doen,
> sal jy al 'n hele entjie op die pad
> loop van nie uitgevang te word nie.
>
> Tant Hessie van Umkomaas.
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78607 is 'n antwoord op boodskap #78606] Vr, 30 Mei 2003 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bevrees jy is op die verkeerde pad Elaine. Kry vir jou ook 'n MBA (ek
weet waar jy die boeke goedkoop kan kry), en kom bly hier in Londen sodat jy
die graad deur 'n wereld beroemde universiteit toegeken word:-) Daarna sal
jy nog steeds die kommas uitlaat, maar dit sal dan nie aan jou uitgewys word
nie (mits jy natuurlik in St John's Wood bly).

Lorinda

"Elaine" skryf in boodskap news:3ed7de3d$0$226@hades.is.co.za...
> O. Ek sit ook nooit 'n komma tussen twee werkwoorde nie. Hierdie is 'n
> informele groep, ek dink nie ons hoef so te konsentreer op die korrektheid
> van ons skrywe nie. As ek 'n formele brief skryf sal ek meer "korrek" wees,
> maar aangesien ons hier vinnig tik en skryf let meeste van ons nie op of ons
> presies reg is nie. Kom tog oor dit asb. Dit dra nie by tot die gesprekke
> nie, en is niks minder as 'n irritasie nie.
>
> E
>
> wrote:
> Kyk na bostaande sin.
>> Jy, du plessis, sit nooit 'n komma
>> tussen twee werkwoorde wat aan
>> verskillende frases behoort nie.
>> As jy nou leer om dit te doen,
>> sal jy al 'n hele entjie op die pad
>> loop van nie uitgevang te word nie.
>>
>> Tant Hessie van Umkomaas.
>>
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78608 is 'n antwoord op boodskap #78600] Vr, 30 Mei 2003 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En ek sê weer, die M&G se "satiriese" kolom uitgelaat, Manto is gevaarlik.
Enigiemand wat besluite moet neem oor ons gesondheid, wat eers vertel VIGS
is deur Aliens hier geplant, en toe later vertel HIV en VIGS is nie verwant
nie, is gevaarlik vir ons mense. Weet jy hoeveel mense in SA is besmet deur
HIV? Dis nie snaaks nie Gloudina, en dit neem haar nou al amper 5 jaar om
'n besluit te neem oor die regte plan van aksie om dit te bekamp. Tot
dusver het ons nog net verskonings en stupid idees gesien. Dit alleen is
genoeg om haar te vervang deur iemand wat weet wat hulle doen. Dit het niks
met wit of swart te doen nie, kan jy dit nie insien nie? Of is jy so
verblind deur haat vir jou eie witnerf nasie dat jy heeltemal verstok het?

E

wrote:
>
> Jy is reg. Dit het te doen met oneerlikheid,
> en somtyds plein domonnoselheid, wat gevaarlik
> is. Die gewetenlose manier waarop sommige
> witnerwe skaars-bedekte rassistiese aanvalle
> maak op die swartes in SA onder die dekmantel
> van kritiek is om van op te gooi. En ons het
> gesien waartoe hierdie soort ding in SA kan
> lei. So, du plessis, wanneer het jy laas 'n
> kaffer se voete gewas?
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78612 is 'n antwoord op boodskap #78607] Sa, 31 Mei 2003 00:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarvoor wil ek nou in Londen gaan bly? 'n Mens kan deesdae sommer op die
Internet vir jou 'n graad koop! Ek kry baie aanbiedinge (aanbotte) deur
Email :-)) Hulle moet seker dink ek's vreeslik slim

E

Aanbiedinge of aanbotte, altwee is reg. Ek het in die woordeboek gekyk :o))

"Raj" skryf in boodskap news:3ed7e3fe$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek is bevrees jy is op die verkeerde pad Elaine. Kry vir jou ook 'n MBA (ek
> weet waar jy die boeke goedkoop kan kry), en kom bly hier in Londen sodat jy
> die graad deur 'n wereld beroemde universiteit toegeken word:-) Daarna sal
> jy nog steeds die kommas uitlaat, maar dit sal dan nie aan jou uitgewys word
> nie (mits jy natuurlik in St John's Wood bly).
>
> Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78614 is 'n antwoord op boodskap #78606] Sa, 31 Mei 2003 01:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> O. Ek sit ook nooit 'n komma tussen twee werkwoorde nie. Hierdie is 'n
> informele groep, ek dink nie ons hoef so te konsentreer op die korrektheid
> van ons skrywe nie. As ek 'n formele brief skryf sal ek meer "korrek" wees,
> maar aangesien ons hier vinnig tik en skryf let meeste van ons nie op of ons
> presies reg is nie. Kom tog oor dit asb. Dit dra nie by tot die gesprekke
> nie, en is niks minder as 'n irritasie nie.

Vireers, Elaine. Moet nou nie in my en
du plessis se sake inmeng nie. Ons het
'n proses van osmose aan die gang. Hy
probeer my beinvloed en ek probeer
hom beinvloed.
Buitendien, Elaine, wie het nou vir
jou aangestel as arbiter van wat op
hierdie nuusgroep mag gebeur. Elkeen
doen sy eie ding.
Bowendien, Elaine, merk jy op dat jy
altyd besig is om jou handelinge goed
te praat. As jy nie kan spel nie, dan
is dit omdat dit nou nie eintlik nodig
is nie. As jy 'n klomp snert oor Manto
verkondig, dan is dit nou omdat dit nie
eintlik nodig is om altyd die waarheid
te praat nie. Word groot.

Tant Hessie van die Knersvlakte
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78615 is 'n antwoord op boodskap #78608] Sa, 31 Mei 2003 02:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> En ek sê weer, die M&G se "satiriese" kolom uitgelaat, Manto is gevaarlik.
> Enigiemand wat besluite moet neem oor ons gesondheid, wat eers vertel VIGS
> is deur Aliens hier geplant, en toe later vertel HIV en VIGS is nie verwant
> nie, is gevaarlik vir ons mense.

En ek sê weer, dis mense soos jy wat so
dom is dat jy nie eers weet dat die aliens-
storie 'n moedswillige stuk snert is wat
heelwaarskynlik ontstaan het in 'n misverstand
oor wat sekere woorde in Engels beteken nie.
Weet jy geheel en al dat die woord "aliens"
gereeld in die VSA gebruik word vir mense
wat nie die reg het om in die VSA te bly nie?
Nou, julle minister van gesondheid is seker
nie die beste een wat julle kan hê nie. Maar
daar moet 'n rede wees dat iemand soos Thabo
Mbeki haar in daardie posisie hou. ( Hy moet
natuurlik sy ministers kies uit mense wat in
verkiesings 'n setel gewen het, want julle
volg, net soos ons in Kanada, die Westminister
model.) Ek dink Thabo Mbeki hou van haar styl,
en sy het hare op haar tande. Ek sy probeer nie
'n populariteits-wedstryd wen nie. Ek sien nou
juis weer hoe sekere joernaliste haar swartsmeer
omdat sy daarop gestaan het dat daar, by 'n
vergadering van Ministers van Gesondheid uit
Afrika, die minister van gesondheid van Zimbabwe
ook teenwoordig moet wees. Wat verwag hulle? Wat
help dit om oor gesondheid in Afrika te praat,
en jy los Zimbabwe uit?

Gloudina
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78616 is 'n antwoord op boodskap #78615] Sa, 31 Mei 2003 02:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat weet jy? Laas toe ek gekyk het bly jy nie hier nie.

wrote:

> Weet jy geheel en al dat die woord "aliens"
> gereeld in die VSA gebruik word vir mense
> wat nie die reg het om in die VSA te bly nie?
> Nou, julle minister van gesondheid is seker
> nie die beste een wat julle kan hê nie. Maar
> daar moet 'n rede wees dat iemand soos Thabo
> Mbeki haar in daardie posisie hou. ( Hy moet
> natuurlik sy ministers kies uit mense wat in
> verkiesings 'n setel gewen het, want julle
> volg, net soos ons in Kanada, die Westminister
> model.)
>
> Gloudina
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78617 is 'n antwoord op boodskap #78614] Sa, 31 Mei 2003 02:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde ou wat jou as spellchecker aangestel het.

wrote:
>
> Buitendien, Elaine, wie het nou vir
> jou aangestel as arbiter van wat op
> hierdie nuusgroep mag gebeur. Elkeen
> doen sy eie ding.
>
> Tant Hessie van die Knersvlakte
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78618 is 'n antwoord op boodskap #78614] Sa, 31 Mei 2003 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ED80A76.20407@rogers.com...
>
> Vireers, Elaine. Moet nou nie in my en
> du plessis se sake inmeng nie. Ons het
> 'n proses van osmose aan die gang. Hy
> probeer my beinvloed en ek probeer
> hom beinvloed.

Jy het nie met du plessis gepraat nie. Jy het met my gepraat. Jy het al teen
die vierde of vyfde pos in die bespreking tussen ons geweet jy maak 'n fout.
Toe neem jy 'n doelbewusde besluit om dit nie te erken nie en eerder meer
en meer mislik en beledigend te word (jy, wat Annette hier sit en koggel
....). Ek het jou presies gese waar om my te kry. Ek verwag om Maandag met
jou te praat. Kom ons kyk om jy werklik 'n 'n greintjie waardering vir die
waarheid het.

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78619 is 'n antwoord op boodskap #78594] Sa, 31 Mei 2003 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:7pcfdvcj3aoarelsdg5k6qfaulcpkv5q3g@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 19:09:22 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>
>> Ek merk op dat Annette doodstil is
>> oor Manto en die vroulike besnydenis.
>> Ek kan haar nog respekteer as sy daarop
>> dui dat sy 'n fout gemaak het en daarvoor
>> om verskoning vra. Maar omdat sy dit nie
>> doen nie, het ek respek vir haar opinies
>> verloor, en begin besef ek dat sy maar ook
>> deel van die woer-woer industrie is wat
>> rassiste in SA gebruik om te probeer om
>> hulle superioriteit teenoor die "swartnerwe"
>> te bewys.
>
>> Tant Hessie van Riviersonderend
>
> En net so het ek respek vir jou opinies verloor, want hoeveel
> keer het ek jou nou vir jou epos adres gevra sodat jy my kan sien
> staan voor Big Ben?
>
> Speedy

Speedy, ek hoop regtig nie jy is ook van plan om 'n Barbie outfit te dra
nie.....

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78620 is 'n antwoord op boodskap #78618] Sa, 31 Mei 2003 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Raj wrote:

Ek verwag om Maandag met
> jou te praat.

Du Plessis, gaan jy nooit slaap nie?
Hoekom bel jy my nie weer en trap 'n
stel af met die bewaker van die
familie se juwele nie?

Hessie die hartedief
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78621 is 'n antwoord op boodskap #78620] Sa, 31 Mei 2003 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ED825D0.7010603@rogers.com...
>
> Raj wrote:
>
> Ek verwag om Maandag met
>> jou te praat.
>
>
> Du Plessis, gaan jy nooit slaap nie?
> Hoekom bel jy my nie weer en trap 'n
> stel af met die bewaker van die
> familie se juwele nie?
>
> Hessie die hartedief
>

Ek sal nou regtig nie weet nie. Sien, ons slaap nie saam nie. Kyk jy nou dan
na jou e-pos?

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78624 is 'n antwoord op boodskap #78593] Sa, 31 Mei 2003 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja **snik** ek voel so verworpe :o)) Dis gelukkig tog Vanderbijl(park) en
nie Vereeniging nie. Weet jy hoe lyk Vereeniging. Hool is nie die woord om
daai plek te beskryf nie.

E

"Speedy Conzales" wrote:

> 'n Voorstel: vervang die woord 'lustig:-))) met 'listig'
> want so is dit bedoel. Die enigste lustigheid wat bouwer aan die dag
> lê, is om die arme kind in Vereeniging (of is dit Van Der Bijl?) te
> boelie.
>
> Speedy
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78625 is 'n antwoord op boodskap #78618] Sa, 31 Mei 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Raj wrote:

> Jy het nie met du plessis gepraat nie. Jy het met my gepraat.

du plessis, daar kom 'n punt wat
jy net eenvoudig boring word. Hou
op om jou tyd te mors.

Tant Hessie van Hoogendoorn
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78633 is 'n antwoord op boodskap #78625] Sa, 31 Mei 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ED8BD93.9050204@rogers.com...
>
> Raj wrote:
>
>
>> Jy het nie met du plessis gepraat nie. Jy het met my gepraat.
>
>
> du plessis, daar kom 'n punt wat
> jy net eenvoudig boring word. Hou
> op om jou tyd te mors.
>
> Tant Hessie van Hoogendoorn
>

Het julle twee nou klaar gespeel? Gloudina ek het jou gevra om my in die
toekoms te ignoreer. Hoekom doen jy dit nie dan kry julle altwee einde.

Lorinda
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78652 is 'n antwoord op boodskap #78633] So, 01 Junie 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:...
> skryf in boodskap news:3ED8BD93.9050204@rogers.com...
>>
>> Raj wrote:
>>
>>
>>> Jy het nie met du plessis gepraat nie. Jy het met my gepraat.
>>
>>
>> du plessis, daar kom 'n punt wat
>> jy net eenvoudig boring word. Hou
>> op om jou tyd te mors.
>>
>> Tant Hessie van Hoogendoorn
>>
>
> Het julle twee nou klaar gespeel? Gloudina ek het jou gevra om my in die
> toekoms te ignoreer. Hoekom doen jy dit nie dan kry julle altwee einde.
>
> Lorinda

KinkY: Kry vir jou n lawwe engelse naam. Dan sal sy jou ignoreer!
:-))
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78817 is 'n antwoord op boodskap #78625] Wo, 04 Junie 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was vir 'n rukkie glad nie deel van hierdie groep nie.
Nou, merk ek dat ek wél verteenwoordig was hier:-)
Dit is die eerste keer wat ek hierdie skrywe's sien.
Dankie aan my alter ego's wat sorg dat bouwer
op haar tone bly:-)

Speedy Conzales

On Sat, 31 May 2003 14:33:36 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Kyk na bostaande sin.
>> Jy, du plessis, sit nooit 'n komma
>> tussen twee werkwoorde wat aan
>> verskillende frases behoort nie.
>> As jy nou leer om dit te doen,
>> sal jy al 'n hele entjie op die pad
>> loop van nie uitgevang te word nie.
>>
>> Tant Hessie van Umkomaas.

> Raj wrote:
>
>
>> Jy het nie met du plessis gepraat nie. Jy het met my gepraat.
>
>
> du plessis, daar kom 'n punt wat
> jy net eenvoudig boring word. Hou
> op om jou tyd te mors.
>
> Tant Hessie van Hoogendoorn
>
Re: jy gee die troll kos elaine [boodskap #78820 is 'n antwoord op boodskap #78817] Wo, 04 Junie 2003 19:18 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:4gfsdvog2tcfg433ri8tkolrpvmis2mn0s@4ax.com...
>
>
> Ek was vir 'n rukkie glad nie deel van hierdie groep nie.
> Nou, merk ek dat ek wél verteenwoordig was hier:-)
> Dit is die eerste keer wat ek hierdie skrywe's sien.
> Dankie aan my alter ego's wat sorg dat bouwer
> op haar tone bly:-)
>
> Speedy Conzales

Dis 'n plesier. Jou afwesigheid was duidelik te veel om te verdra, toe word
jy skim skielik oral gesien. Veral in die afwesigheid van kommas.

Lorinda
Vorige onderwerp: Goeie toets
Volgende onderwerp: Boksombende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:40:14 MGT 2024