Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boksombende
Boksombende [boodskap #548] Wo, 04 Junie 2003 19:38
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:05:42 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Jy is uit oefening. Toemaar, ons sal na jou kyk, en eendag, eendag, veg jy
> weer vir die titel.
>
> Lorinda
>
>

hoe voel jy nou daaroor
dat ek hier staan met
my regterduim teen my tande
oë op die grond
en my regtergroottoon borend in die grond:-(

Speedy

LOL. Ek sou sê hello Trompie Conzales.

Maar onthou, ons glo in jou. Hou net aan met daai rou eiers vir ontbyt.

Lorinda.
Vorige onderwerp: jy gee die troll kos elaine
Volgende onderwerp: Andries sê hy kom kuier vanaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 15:25:34 MGT 2024