Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie toets
Goeie toets [boodskap #78622] Sa, 31 Mei 2003 08:59 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gister toe lees ek 'n artikel in "Krit" waar een of ander vroumens
skryf oor haar respek wat sy vir Patricia de Lille het. Sy noem daar
dat Patricia eenkeer aan haar genoem het dat daar waar sy, Patricia,
grootgeword het (iewers in die Wes-Kaap, vergeet waar), die toets wat
gebruik was toe mense van onsekere afkoms in rassegroepe ingedeel moes
word, was om die woord "jakkals" te sê. Die wat "jakkalas" gesê het
was Swart, en die wat "djakals" gesê het, Bruin.

'n Goeie, maklikke, goed-uitgewerkte wetenskaplikke toets sou ek dink
:-)

Drom
Re: Goeie toets [boodskap #78814 is 'n antwoord op boodskap #78622] Wo, 04 Junie 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
sê dertien ..........

............. dítien
---
"Drom"
---knip---
die toets wat
: gebruik was toe mense van onsekere afkoms in
rassegroepe ingedeel moes
: word, was om die woord "jakkals" te sê. Die wat
"jakkalas" gesê het
: was Swart, en die wat "djakals" gesê het, Bruin.
Re: Goeie toets [boodskap #78818 is 'n antwoord op boodskap #78622] Wo, 04 Junie 2003 18:55 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 May 2003 01:59:22 -0700, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

>
> 'n Goeie, maklikke, goed-uitgewerkte wetenskaplikke toets sou ek dink
> :-)
>
> Drom

Drom' jy's ongelooflik gelukkig.
Wat het jy wat ek nie het nie?
Of is dit oor jou maklikke
en wetenskaplikke
kennisgewwings:-)

Speedy
Dit gaan te rustig hier!)
Vorige onderwerp: Nie 'n sprokie nie:))
Volgende onderwerp: jy gee die troll kos elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:37:35 MGT 2024