| Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76441] |
Di., 22 April 2003 07:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
vra om op te hou kruispos.
Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
eie groep.
Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
hardkoppigheid dring.
My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
om dit nie te doen nie.
Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76448 is 'n antwoord op boodskap #76447] |
Di., 22 April 2003 08:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nog nie een van die bokse het vir my 'n e-pos gestuur in antwoord nie - so
ek wag .
Ek dink nie ek is onredelik as ek hul vriendelik versoek om normale aanvare
norme te handhaaf en nie te kruispos nie, en hulle hou aan of ignoreer
doelbewus my versoek - dan word ek deur hulle benadeel, en dan kan hulle
ISP's ingryp.
Kruispos is 'n onding wat uitgeroei behoort te word. As iemand so graag sy
enigste wysheid op meer as een ng wil kwytraak, dan kan hulle dit apart na
elke ng pos. Dis nie so moeilik nie.
So ons moet aanneem dat ons hier met 'n tipe van savant-outisme te doen
het. - "slim" genoeg om nonsens aan te vang, maar te dom om te weet wat om
te doen om dit reg te stel.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea4fd76.0@news1.mweb.co.za...
> As dit gaan werk, is daar hoop vir geen oorlog nie...........
> "Annette" wrote in message
> news:b82sji$5f6lk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>> vra om op te hou kruispos.
>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>> eie groep.
>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>> hardkoppigheid dring.
>>
>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>> om dit nie te doen nie.
>>
>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76462 is 'n antwoord op boodskap #76441] |
Di., 22 April 2003 09:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iets met sand te doen:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b8330n$87d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die verskil tussen 'n woestyngogga en 'n gatgogga?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea50b75.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat vir jouself parratjie.....het niemand nog ooit vir jou vertel jy skryf
>> nie in hoofletters op die 'Net nie?
>> Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b82v7q$dia$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> HALLELUJA ANNETTE .....
>>> KLINK NA N GOEI PLANNETJIE DAAI
>>>
>>> DANKIE.
>>>
>>>
>>>
>>>> Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
>>>> ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
>>>> vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
>>>> vra om op te hou kruispos.
>>>> Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
>>>> Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
>>>> stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
>>>> eie groep.
>>>> Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
>>>> hardkoppigheid dring.
>>>>
>>>> My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
>>>> is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
>>>> nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
>>>> om dit nie te doen nie.
>>>>
>>>> Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77890 is 'n antwoord op boodskap #77879] |
So., 18 Mei 2003 16:42   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 18 May 2003 14:05:52 +0000 (UTC), Andrew Taylor
wrote:
> On Sun, 27 Apr 2003 19:39:07 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> "Andrew Taylor"
>> ---knip---
>> varks!
>> ---
>> Andrew hello jong, .... ermm .....die e is net
>> regs bo die s
Somehow kry ek nie al die pos nie, want Andrew se oorspronklike
brief bv, het ek nie ontvang nie. Ek het al meer sulke gevalle
opgelet. Die voordeel natuurlik, is dat daar miskien aanvalle
is wat ek nie eens voor hoef te koes nie, want die koeêls
vlieg anderpad.
Wil jy, Tobie, vir een enkele oomblik voorgee dat die
Engelse kruisposters nie varks is nie?
DD
Ns.
Ek het nie eens geweet dat hulle nog pos nie
want hulle is geblacklist.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|