Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Om die Skou te Beskou
Om die Skou te Beskou [boodskap #77554] Sa, 10 Mei 2003 14:17 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Waar kry 'n mens inligting
oor skoue in jou omgewing?
Ek sou daarvan wou weet
indien 'n huisskou in die
onmiddelike toekoms in
JHB/PTA gebied aangebied
word.

Dave
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77572 is 'n antwoord op boodskap #77554] So, 11 Mei 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.decorex.co.za/

Gallagher Estate, Midrand, Johannesburg
Date: 6 to 10 August 2003
Times: 10am - 6pm daily

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77573 is 'n antwoord op boodskap #77554] So, 11 Mei 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.rai.co.za/

Die een het jy gemis:
94.7 Homemakers Expo
20 - 23 February 2003
Sandton Convention Centre, Sandton, Johannesburg
The expo showcases home lifestyle innovations, upmarket home products, decor
and design,
and other cutting-edge products.

en die een:
Hobby X 2003
6 - 9 March 2003
The Dome, Northgate, Johannesburg
The expo showcases materials, equipment, supplies and ideas for hobbies and
crafts.

en die een:
Hostex incorporating Contract Furnishings - Gauteng
16 - 19 March 2003
Sandton Convention Centre, Johannesburg
International hospitality and catering trade exhibition, incorporating the
Contract Furnishings exhibition.

en die een:
Gardenex & Growtech
10 - 13 April 2003
The Dome, Northgate, Johannesburg
SA's largest horticulture, floriculture and gardening show, with
international participants.

en die een:
Rand Show
18 April - 4 May 2003
Expo Centre, Nasrec, Johannesburg
One of the biggest trade and consumer shows in Africa, the Rand Show offers
a wide range of products and services by exhibitors, retailers and
manufacturers - as well as lots of entertainment for the whole family.

MAAR jy's betyds vir:
Rooms on View
22 - 25 May 2003
Sandton Convention Centre, Sandton, Johannesburg
A showcase of stunning room settings for the consumer and decorator markets.
Tel: (012) 346 5708

EN ook vir:
National Antiques and Decorative Arts
10 - 12 June 2003
Sandton Convention Centre, Sandton, Johannesburg
Showcasing a treasure trove of antiques and collectables.
Tel: (011) 646 1519

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77576 is 'n antwoord op boodskap #77572] So, 11 Mei 2003 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 08:55:39 +0200, "TJ" wrote:

> http://www.decorex.co.za/
>
> Gallagher Estate, Midrand, Johannesburg
> Date: 6 to 10 August 2003
> Times: 10am - 6pm daily
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>

Baie dankie TJ:-) Waar het jy die
inligting uitgegrawe?
Ek was 'n jaar of drie gelede by 'n Decorex skou
en kan nie onthou hetsy dit op Nasrec of
Gallagher was nie. Ook was ek by 'n huisskou
op Kayalami wat ek nie kan onthou wie die
aanbiederds daarvan was nie.
Ek was by 'n perde vertoning op Kayalami
en daarvandaan by die skou.

Ek wil sien in watter verskillende formasies
partitioning - ((of te wel drywalling)) ) vervaardig word
want daar is 'n plek waar ek vooraf vervaardigde
binnemure wil gebruik.

Ook kan ek onthou dat die Decorex skou 'n moeite
werd belewenis was.

Dankie vir die inligting.

DD
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77577 is 'n antwoord op boodskap #77573] So, 11 Mei 2003 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 09:02:36 +0200, "TJ" wrote:

> http://www.rai.co.za/
>
> Die een het jy gemis:

> en die een:
>
> en die een:
>
> en die een:

> en die een:
>
> MAAR jy's betyds vir:
>
> EN ook vir:

>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>

Hier is toe meer inligting ten spyte
van die digte mis:-) Baie dankie
weer 'n keer ... dit word gesafe
en gedagboek.

DD
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77578 is 'n antwoord op boodskap #77576] So, 11 Mei 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 09:39:23 +0200, DD wrote:

> en kan nie onthou OF dit op Nasrec of
> Gallagher was nie.

> DD
>
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77580 is 'n antwoord op boodskap #77576] So, 11 Mei 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gaan kyk jy nie by www.buildex.co.za nie? Dis 'n permanente
uitstalling.

Kyk ook uit vir www.interbuild.co.za (Augustus?) waarheen die bouers gaan.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77582 is 'n antwoord op boodskap #77576] So, 11 Mei 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD

Dit help somtyds om lateraal te dink aan ander bedrywe wat soortgeleke
produkte gebruik albeit vir ander redes.

Die ouens wat konstruksies bou vir lewendige teater produksies en televisie
stelle en kyk gerus ook na all die "shopfitters" by die verskeie
winkelsentrums (met uitleg van nuwe winkels se "shopfronts" en binnegoed) -
daar is verskeie slim produkte op die mark deesdae wat die werk soveel
makliker maak om vinnig 'n "skynmuur" op te rig. Selfs lap wat met 'n
harpuis-tipe skuim gespuit word (soos om 'n swembad te "gunite") en
siedaar - 'n muur!

Sterkte met die DDJ (Doen-dit-jouself (DIY) of is dit DDS doen-dit-self).

:-)

TJ
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77583 is 'n antwoord op boodskap #77582] So, 11 Mei 2003 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 11:10:14 +0200, "TJ" wrote:

> Sterkte met die DDJ (Doen-dit-jouself (DIY) of is dit DDS doen-dit-self).
>

Ek het reeds twee mense gekontak vir 'n kwotasie
en dit is meer 'n geval van wil weet wat alles op
die vloer is eer ek koop. Nog nooit het ek die
eerste item wat ek gesien het gekoop eer ek
die winkel deurstap nie.

DDJ of/en DDS sal inderwaarheid
baie interessant wees en dink net
aan die feit dat daar mense is
wat gemoedsrus sal hê in
die tyd wat ek DDS
toepas in die plek
van NGF (nuusgroep fights)

DD
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77860 is 'n antwoord op boodskap #77580] Sa, 17 Mei 2003 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 10:59:51 +0200, "TJ" wrote:

> Hoekom gaan kyk jy nie by www.buildex.co.za nie? Dis 'n permanente
> uitstalling.

Dankie vir dié wenk, TJ

DD
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77862 is 'n antwoord op boodskap #77860] So, 18 Mei 2003 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - wat/wie beveel jy aan vir die sg. "dry-walling" - ek het 'n behoefte in
die verband.

"DD" skryf in boodskap news:nredcvkosf07u37hb21hmrsja3008q508g@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 10:59:51 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Hoekom gaan kyk jy nie by www.buildex.co.za nie? Dis 'n permanente
>> uitstalling.
>
>
> Dankie vir dié wenk, TJ
>
> DD
>
Re: Om die Skou te Beskou [boodskap #77889 is 'n antwoord op boodskap #77862] So, 18 Mei 2003 16:36 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 06:02:37 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - wat/wie beveel jy aan vir die sg. "dry-walling" - ek het 'n behoefte in
> die verband.

RhinoWall lyk na 'n baie interessante produk, Jonas.
Ek het vandag na Edenvale gery en bietjie tyd
gespandeer by onder meer hulle uitstalling.

Die bord kan selfs gebuig word en
die eindproduk is baie netjies en mooi.

Gaan kuier vir hulle by http://www.bpbsa.com
en jy sal selfs 'n Hercules kontaknaam kry
indien jy op Pretoria kliek. (Jy is mos 'n
Pretorianer?)

Daar word selfs 'n waterbestande weergawe
gemaak vir badkamers ens.

Op die genoemde webwerf (stasie?:-) sal jy
ook oulike wenke vind.

DD
Vorige onderwerp: FCUK
Volgende onderwerp: Plan van aksie vir Engelse kruispossers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:22:22 MGT 2024