Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: A sad story aboot cowz
Re: A sad story aboot cowz [boodskap #77859] Sa, 17 Mei 2003 21:41 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 23:37:04 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Fri, 16 May 2003 15:11:12 -0700 (PDT), dair...@webtv.net (Farmer
> Svenson) wrote:
>
> Dis ting is reely disturben.

>> Farmer Svenson

>
> Jesus!.. Well, I bet you're right!
>
> Boer Norbert

Jy's onosel, Norbert!!!
Hy's nie Jesus nie. Net
'n gewone mens.
Tot nou toe het
gedink jy's
slimmer as
dit.

DD
Re: A sad story aboot cowz [boodskap #77909 is 'n antwoord op boodskap #77859] So, 18 Mei 2003 22:16 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 23:41:44 +0200, DD wrote:

> Jy's onosel, Norbert!!!
> Hy's nie Jesus nie. Net
> 'n gewone mens.
> Tot nou toe het
> gedink jy's
> slimmer as
> dit.
>
> DD
>

Tog!.. Boer Svensor is Jesus vir my, DD. Moet nou nie redetwis met my
daaroor nie! Boer Svenson het se eie gespesialiseer in koeie. As jy
iets weet oor koeie, mag jy altyd daaroor gesels. As jy niks weet oor
koeie nie bly dan aan die kant staan. Moet verstaan 'n mens kan nie
spesialis wees in alles nie!

Groete,

Norbert
Vorige onderwerp: Plan van aksie vir Engelse kruispossers
Volgende onderwerp: Ekke toets net....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:58:16 MGT 2024