Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plan van aksie vir Engelse kruispossers
Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #76441] |
Tue, 22 April 2003 07:45  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Raait - behalwe vir Keef E waar ek nie by kon kom nie - en waar ek in die
ander groepe gevra het vir sy adres sodat ek vir hom kan e-pos, het ek nou
vir die kruispossers op elke liewe kruispos van hulle 'n e-pos gestuur om te
vra om op te hou kruispos.
Ek sal met die aksie voortgaan totdat hulle ophou met hulle nonsens.
Miskien moet julle ook vir hulle op elke liewe kruisposplasing 'n e-pos
stuur en versoek dat hulle hul ongevraagde "wyshede" beperk tot hulle hulle
eie groep.
Miskien sal die boodskap dan een of ander tyd deur hulle dikvelligheid en
hardkoppigheid dring.
My volgende aksie, as hulle nog aan die einde van die week steeds aangaan,
is om nie net 'n kort reel te stuur om hulle mooi te vra om nie te kruispos
nie - maar 'n ellelange relaas hoe om te weet wanneer hule kruispos en hoe
om dit nie te doen nie.
Daar is niks soos opvoeding om mense beskaafd te laat optree nie;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Plan van aksie vir Engelse kruispossers [boodskap #77890 is 'n antwoord op boodskap #77879] |
Sun, 18 May 2003 16:42   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 18 May 2003 14:05:52 +0000 (UTC), Andrew Taylor
wrote:
> On Sun, 27 Apr 2003 19:39:07 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> "Andrew Taylor"
>> ---knip---
>> varks!
>> ---
>> Andrew hello jong, .... ermm .....die e is net
>> regs bo die s
Somehow kry ek nie al die pos nie, want Andrew se oorspronklike
brief bv, het ek nie ontvang nie. Ek het al meer sulke gevalle
opgelet. Die voordeel natuurlik, is dat daar miskien aanvalle
is wat ek nie eens voor hoef te koes nie, want die koeêls
vlieg anderpad.
Wil jy, Tobie, vir een enkele oomblik voorgee dat die
Engelse kruisposters nie varks is nie?
DD
Ns.
Ek het nie eens geweet dat hulle nog pos nie
want hulle is geblacklist.
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|