Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tot Later
Tot Later [boodskap #74069] Do, 27 Februarie 2003 02:04 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek more, en sal van vanaand af tot seker einde volgende week nie
Internet toegang hê nie. As julle nie weer van my hoor nie, groet ek tot
volgende week.

Geniet julle week, en moenie mekaar uitmekaar skeur terwyl ek weg is nie
:)))

Elaine
Re: Tot Later [boodskap #74071 is 'n antwoord op boodskap #74069] Do, 27 Februarie 2003 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Geniet julle week, en moenie mekaar uitmekaar skeur terwyl ek weg is nie

Lekker trek, maar moenie getrek raak nie, hoor? :-))
Geniet julle nuwe huis.
Sien jou volgende week, dan stry ons verder. :-)))
Re: Tot Later [boodskap #74075 is 'n antwoord op boodskap #74071] Do, 27 Februarie 2003 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ten minste hoef sy nie loergaatjies te laat maak nie - die vorige eienaar
het klaar gemaak na sy smaak.

:-)

TJ
Re: Tot Later [boodskap #74081 is 'n antwoord op boodskap #74075] Do, 27 Februarie 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help niks as die loergaatjies nie in die deur is nie;))
Sy kan mos deur die venster op die ander plekke kyk.:))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e5d9d36$0$235@hades.is.co.za...
> Ten minste hoef sy nie loergaatjies te laat maak nie - die vorige eienaar
> het klaar gemaak na sy smaak.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Tot Later [boodskap #74092 is 'n antwoord op boodskap #74081] Do, 27 Februarie 2003 09:54 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie het gepraat van deure en vensters?

:-)

TJ

NS: Wie gebruik nog loergaatjies met al die staalhekke en dinge. Ek het in
die lank verlede sakgeld gemaak om van huis na huis te gaan, gaaitjie te
boor in die voordeur en loergaatjie in te skroef (in die deur).
Vorige onderwerp: Ek wonder
Volgende onderwerp: Wouter se Watergat deur Wouter Willemse (Hibberdene News)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 12:22:39 MGT 2024