Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek wonder
Ek wonder [boodskap #74033] Wo, 26 Februarie 2003 13:25 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In die dae toe Napster nog met ons was, was daar nogal heelwat mense met
Afrikaanse MP3s. Waar hang hulle deesdae uit? Een van die dae gaan ek in
Suid-Afrika kuier, en dan wil ek 'n paar Afrikaanse CDs saam terugbring. Ek
het dit nogal handig gevind om eers 'n paar af te laai deur Napster om na te
luister voor ek koop,

Kwarantyn
Re: Ek wonder [boodskap #74086 is 'n antwoord op boodskap #74033] Do, 27 Februarie 2003 07:20 Na vorige boodskap
Roline Jacobs  is tans af-lyn  Roline Jacobs
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
ek was in augustus in SA, het my n A.van Rooyen cd gekoop...ek lewe!!nooit
gedink dat ek pap en boere wors en biltong so sal vermis nie...nou ja...ja
die mp`s was en is nogal prakties...keer dat mens nie.""..koop nie..

"Kwarantyn" schrieb im Newsbeitrag
news:Ue37a.1386$pt5.58367023@newssvr15.news.prodigy.com...
> In die dae toe Napster nog met ons was, was daar nogal heelwat mense met
> Afrikaanse MP3s. Waar hang hulle deesdae uit? Een van die dae gaan ek in
> Suid-Afrika kuier, en dan wil ek 'n paar Afrikaanse CDs saam terugbring. Ek
> het dit nogal handig gevind om eers 'n paar af te laai deur Napster om na te
> luister voor ek koop,
>
> Kwarantyn
>
Vorige onderwerp: sommer net dag se
Volgende onderwerp: Tot Later
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 04:14:43 MGT 2024