Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette Leer Hollands
Annette Leer Hollands [boodskap #70752] |
Wo., 18 Desember 2002 12:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
klink ook buitendien nie mooi nie.
Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
Annette
|
|
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70764 is 'n antwoord op boodskap #70752] |
Wo., 18 Desember 2002 18:16   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
Ongelukkig, Annette, is die twee woorde se
betekenis nie presies dieselfde nie. 'n Kut
is, met permissie gesê, 'n drol. En dan is
die vraag nog of mens nie net van diere se
jy-weet-wat as kutte praat nie.( Hier behoort
die Nederlanders vir ons te kan help.) Die
Engelse woord "shit" behoort jy te vertaal
as "stront" of "kak." Die Engelse ekspleet
"shit" het egter sy eie nuanses, net soos
die Franse "merde," en ek dink nie dit druk
presies uit wat die Afrikaanse eksplete
"stront" en "kak" wil sê nie. Laasgenoemde
in Afrikaans spreek bloot 'n negatiewe
oordeel uit oor die situasie. Die Engelse
"shit" druk verrassing, verbasing, en algemene
senuweeagtigheid uit.
Tant Hessie van Onderstepoort
|
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70766 is 'n antwoord op boodskap #70752] |
Wo., 18 Desember 2002 18:44   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote:
> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
letter afrikaanse woord, nie.
Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.
Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
:-)))
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70773 is 'n antwoord op boodskap #70752] |
Wo., 18 Desember 2002 20:04   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag Annette, glo mij!!!!
Kut is nie meer 'n vloek nie.
Klote en Lul is ook maar net 'n kommin woorde geword.
As ons oor kak praat, sal niemand meer opkyk nie en 'n klein kind sou se,
wat bedoel jy met kak.
Boondien, as ons oor 'n vloek praat, is dit meer die woorde wat met God te
doen het, soos, Godverdomme, ouma verskoon my, maar ek se dit maar net om
die Afrikaners iets uit te le :-))
en drol Gloudina is nie 'n kut nie:-))) nou are my lips sealed, but not with
a kiss.
Ons drol is ook maar net shit, of schijt, stront, kak, poep.
maar woorde soos die en lul en kut is skuttingtaal.
Vloeke gaan oor God.
Wel waaroor praat ek?????????????
Gr.Rico,
maar woorde as kut en lul is nie vir die poes nie :-)))
"Annette" skryf in boodskap news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
> Annette
>
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70775 is 'n antwoord op boodskap #70752] |
Wo., 18 Desember 2002 21:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ploos? Ek het in my jong dae 'n Corrie Ploos van Amstel geken.
Annette
"News" skryf in boodskap news:atqjvj$n3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet darem nie, wat van "ploos" wat verkeerd gespel is, ek dink baie
> mense sal met my saamstem
>
> "Katryn" wrote in message
> news:tvf10vge6dvtevit8ggqcngqbgbpbfu21e@4ax.com...
>> "Annette" wrote:
>>
>>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie.
> Dit
>>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>>
>> Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
>> as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
>> net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
>> nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
>> letter afrikaanse woord, nie.
>>
>> Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
>> bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.
>>
>> Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
>> :-)))
>>
>
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70776 is 'n antwoord op boodskap #70773] |
Wo., 18 Desember 2002 21:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Rico wrote:
> en drol Gloudina is nie 'n kut nie
Ja-nee, ek sien ek het die verkeerde
mense gevra oor die betekenis van
"kut," nadat ek die Nederlandse
woordeboek geraadpleeg het. In Afrikaans
word "kuttels" egter gebruik vir die
drolletjies van diere ( alhoewel ek dit
nie eens in ons Afrikaanse woordeboek
kan kry nie). Miskien is ek verkeerd,
ek sal bietjie meer naslaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70793 is 'n antwoord op boodskap #70766] |
Do., 19 Desember 2002 05:53   |
News
Boodskappe: 11 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek weet darem nie, wat van "ploos" wat verkeerd gespel is, ek dink baie
mense sal met my saamstem
"Katryn" skryf in boodskap news:tvf10vge6dvtevit8ggqcngqbgbpbfu21e@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>
> Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
> as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
> net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
> nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
> letter afrikaanse woord, nie.
>
> Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
> bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.
>
> Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
> :-)))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 11:48:18 UTC 2025
|