Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plekke en tye...
Plekke en tye... [boodskap #70918] So, 22 Desember 2002 21:23 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
... waar 'n mens wens jy kon gewees het.

--------------------------------------------------------

Trend describes a memorable occasion in which the poet and Manuel de
Falla were present. After a concert given in honour ad Falla at the
Arts Club by Angel Barrios's Trio Iberia, the Englishman accompanied a
group of Granadine acquaintances up the steep streets of the Albaicin
to the magnificent villa (the Carmen de Alonso Cano) owned by Fernando
Vilchez, already a good friend of Lorca and soon to be of Falla There
in the garden, beneath the stars, the musicians had repeated part of
their programme:

"Before leaving the Carmen, our host made us follow him upstairs to
another veranda, just below the roof. Here we were above the tops of
the cypresses, and a vast panorama presented itself: the curved backs
of the Sierra Nevada, the shadowy outline of the Alhambra Hill and its
palaces, the greenish violet of the white walls bathed in moonlight
with the rose-coloured blotches of the not too frequent lamps, the
distant chimes, the bells to regulate irrigation, the gentle murmur of
falling water. We shouted for the music of Falla. And then, when the
musicians had played till they were tired, a poet recited in a ringing
voice an ode to the city of Granada.

"His voice rose as image succeeded image and his astonishing flow of
rhetoric fell upon the stillness. What did it matter, he concluded,
that the glories of the Alhambra were departed if it were possible to
live again such nights as this, equal to, if not surpassing, any of
the Thousand and One! He ended, and the silence surged softly
backwards. Then the clock struck four, and we stumbled down into the
town over the ungainly cobbles and climbed up to the Alhambra."

The poet, as Trend made clear in his many subsequent versions of this
description, was Federico Garcia Lorca.

Dit was in 1919
Uit die boek: Federico Garcia Lorca deur ian Gibson.
Re: Plekke en tye... [boodskap #70963 is 'n antwoord op boodskap #70918] Ma, 23 Desember 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

And then, when the
> musicians had played till they were tired, a poet recited in a ringing
> voice an ode to the city of Granada.

Waar die mense op Paassondag op die
plat dakke van die huise dans, sodat
mens die kastanette tot by die
Alhambra kan hoor.

Tant Hessie, die rots van Gibralter
Re: Plekke en tye... [boodskap #70966 is 'n antwoord op boodskap #70963] Ma, 23 Desember 2002 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Dec 2002 19:23:10 GMT, "@rogers.com" wrote:

Waar die mense op Paassondag op die
> plat dakke van die huise dans, sodat
> mens die kastanette tot by die
> Alhambra kan hoor.

Was jy al daar?
Dis aan my beskryf as waarskynlik een van die mooiste plekke or aarde.
Re: Plekke en tye... [boodskap #70978 is 'n antwoord op boodskap #70966] Di, 24 Desember 2002 01:43 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Was jy al daar?
> Dis aan my beskryf as waarskynlik een van die mooiste plekke or aarde.

Op my eerste besoek aan Spanje het ek,
sonder om dit te besef, vir my ingeboek
in 'n georganiseerde toer oor die Paastyd.
Die Saterdag het ons deur dorpie na dorpie
gery waar hulle optogte vir die Paasnaweek
gehad het en beelde van Christus deur die
strate gedra het. Baie van die mense was
geklee in klere wat soos die Ku Klux Klan
s'n gelyk het, behalwe dat dit baie diep blou
en pers en groen en rooi ens. was. Ons was
op Paassondag in Granada, en het van die
heuwel van die Alhambra oor die stad kon kyk,
met die mense wat op dakke dans. Ek het ook
my eerste en enigste bulgeveg daar gesien.
Of Granada die mooiste plek in Spanje
is, is 'n moot point. Die Alhambra is bietjie
te formeel na my sin. Miskien verkies ek
Seville of Cordoba, of selfs Madrid of Barcelona.

Gloudina
Vorige onderwerp: Annette Leer Hollands
Volgende onderwerp: Rustige dae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:30:00 MGT 2024