Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ding-Dong DINGUS
Ding-Dong DINGUS [boodskap #70925] Ma, 23 Desember 2002 03:07 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dingus se.....

'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar.

en onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding!
Re: Ding-Dong DINGUS [boodskap #70971 is 'n antwoord op boodskap #70925] Ma, 23 Desember 2002 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" wrote:

> Dingus se.....
>
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar.

Vir jou ook, Dingus. :-)

> en onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding!

Absoluut! :-)
Re: Ding-Dong DINGUS [boodskap #70976 is 'n antwoord op boodskap #70925] Di, 24 Desember 2002 01:30 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dingus wrote:

> Dingus se.....
>
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar.
>
> en onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding!

En onthou, alles in New Zealand
is perfek, tenspyte van wat Royleen
sê. Die berge is perfek, die vulkaan
is perfek, die suidelike eiland is
perfek, die noordelike eiland is
perfek, die skape is perfek.

Tant Hessie Haka
Vorige onderwerp: Wat van 2002
Volgende onderwerp: Annette Leer Hollands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 05:05:08 MGT 2024