Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goedkoop Petrol
Goedkoop Petrol [boodskap #69571] Wo, 27 November 2002 11:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
is .
En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))

Annette
Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69591 is 'n antwoord op boodskap #69571] Wo, 27 November 2002 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.D.~Marc  is tans af-lyn  A.D.~Marc
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoeveel kost die brandstof nu in Zuid Africa??

Marc.

"Annette" skryf in boodskap news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
> is .
> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>
> Annette
>
Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69641 is 'n antwoord op boodskap #69571] Do, 28 November 2002 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
liter vir loodvry 95 oktaan.

"Annette" skryf in boodskap news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
> is .
> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>
> Annette
>
Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69642 is 'n antwoord op boodskap #69641] Do, 28 November 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, daar subsideer is alweer/nog steeds vir Suidwes:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de5aea0.0@news1.mweb.co.za...
> Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
> die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
> liter vir loodvry 95 oktaan.
> "Annette" wrote in message
> news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
>> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
>> is .
>> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69648 is 'n antwoord op boodskap #69642] Do, 28 November 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie so maklik nie! Ons regering vat net minder belasting. Ek weet nie
van vandag nie, maar in die 'dae toe ek nog geweet het', was 'n
belastingvrye liter petrol aan die weermag maar so iets soos 35% van die
vloerprys. Sê liewers dis die arme motorryer wat 'n yslike bydrae maak tot
julle land se ekonomie. Dis nou as mens die gebrek aan padonderhoud op die
platteland so aanskou............

"Annette" skryf in boodskap news:as4b7d$nu3p9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog, daar subsideer is alweer/nog steeds vir Suidwes:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de5aea0.0@news1.mweb.co.za...
>> Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
>> die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
>> liter vir loodvry 95 oktaan.
>> "Annette" wrote in message
>> news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
>>> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
>>> is .
>>> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69649 is 'n antwoord op boodskap #69648] Do, 28 November 2002 06:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet die nuwe Kaapse Party die petrolprysvasstelling deel maak van
hul beleid:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de5b93d.0@news1.mweb.co.za...
> Nie so maklik nie! Ons regering vat net minder belasting. Ek weet nie
> van vandag nie, maar in die 'dae toe ek nog geweet het', was 'n
> belastingvrye liter petrol aan die weermag maar so iets soos 35% van die
> vloerprys. Sê liewers dis die arme motorryer wat 'n yslike bydrae maak tot
> julle land se ekonomie. Dis nou as mens die gebrek aan padonderhoud op die
> platteland so aanskou............
> "Annette" wrote in message
> news:as4b7d$nu3p9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, daar subsideer is alweer/nog steeds vir Suidwes:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de5aea0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
>>> die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
>>> liter vir loodvry 95 oktaan.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
>>>> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
>>>> is .
>>>> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wie het?
Volgende onderwerp: Eerste sneeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:18:32 MGT 2024