Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodstraf
Doodstraf [boodskap #69330] Ma, 25 November 2002 12:31 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei met
sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele soos hy
en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n teenstander
van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een moord
met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap word
sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
sal word, as afskrikmiddel sal dien.
Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die krimineel
die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv van
sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar strawwe
wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n moord
m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat wat
bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige moord op
bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone mens
toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
Re: Doodstraf [boodskap #69334 is 'n antwoord op boodskap #69330] Ma, 25 November 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet ek uit onderstaande aflei jy is vir die doodstraf Suidwester?:))
Ek is daarteen - want die doodstraf is net 'n ye maklike uitweg vir die
uitvaagsels.
Maar in plaas daarvan dat hulle hul dae in vrede en gemak in die tronk
sluit, moet hulle vir die res van hul lewe sorg vir die gesin aan wie hul
kwaad gedoen het.
Ons paaie is in 'n toestand - dus laat die swerkaters met pik en teer elke
dag in wind en weer werk, hul loon verdien, en daardie loon gaan netso na
die vermoorde se familie.
Daar is niks soos goeie harde werk wat 'n luie afskrik nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei met
> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele soos hy
> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n teenstander
> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een moord
> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap word
> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die krimineel
> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv van
> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar strawwe
> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n moord
> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat wat
> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige moord op
> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone mens
> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>
Re: Doodstraf [boodskap #69335 is 'n antwoord op boodskap #69334] Ma, 25 November 2002 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, jy moet my nie heeltemal verkeerd lees nie. Ek is 100% vir iets soos
strafkampe in die Namib waar jy die moordenaars dryf dat hulle een keer per
dag amper vrek en dan gee jy hom net genoeg water om te oorleef. Hy moet
daagliks betaal vir wat hy gedoen het, maar dis nie prakties nie. Ek is
nie seker van die feite nie, maar elke prisonier kos die staat 'n enorme
bedrag geld en wat is die nut van die uitgawe as die ou in elk geval nooit
vrygelaat kan word nie? Jy sal nooit so 'n mens naby gewone mense kan laat
werk nie, tensy jy die ding wat sy probleem veroorsaak, verwyder nie. En
dis veel erger as die doodstraf. Nee wat, maak die reël waterdig: As jy
moor dan het jy so pas jouself ook uitgesit. Steel jy, dan waai 'n hand.
Doen jy dit 'n tweede keer dan gaan jy hulp nodig hê om te kan eet. Rape
jy, dan waai jou peester. Doen jy dit 'n tweede keer [met wat?] dan waai
jou kop.
Iemand hier by my sê ek is mal, maar hoekom is daar verkeersreëls wat
vir jou vertel jy mag net 'n sekere spoed ry? Ry jy vinniger en hulle vang
jou, dan is dit 'n aantal Rand @ die Km oor en jy betaal. Geen argumente
nie. Kry die argumente uit die straf uit en ek waarborg jou die kriminele
gaan dalk net so 'n bietjie dieper dink oor hulle dade. Uit eie
ondervinding het ek baie kere ondervind dat 'n geweldenaar die oomblik wat
hy gekonfronteer word en hy weet hy gaan nou sy gat sien, verander in die
grootste lafaard moontlik. Dan soek hy genade......juis dit wat hy nie vir
sy slagoffer gehad het nie! Die redes is eenvoudig. Hy's sleg van
karakter en dis presies hoekom hy moor. Vir wie wil ons hulle bewaar?
Gaan kyk na die natuur.....'n dier wat buite die reëls loop word verwerp en
vrek uiteindelik. Eenvoudig....as jy wil!

"Annette" skryf in boodskap news:art8qg$ljqft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet ek uit onderstaande aflei jy is vir die doodstraf Suidwester?:))
> Ek is daarteen - want die doodstraf is net 'n ye maklike uitweg vir die
> uitvaagsels.
> Maar in plaas daarvan dat hulle hul dae in vrede en gemak in die tronk
> sluit, moet hulle vir die res van hul lewe sorg vir die gesin aan wie hul
> kwaad gedoen het.
> Ons paaie is in 'n toestand - dus laat die swerkaters met pik en teer elke
> dag in wind en weer werk, hul loon verdien, en daardie loon gaan netso na
> die vermoorde se familie.
> Daar is niks soos goeie harde werk wat 'n luie afskrik nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
>> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
>> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
>> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
>> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei
> met
>> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele
soos
> hy
>> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
>> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n
> teenstander
>> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
>> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een
> moord
>> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap
> word
>> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
>> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
>> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
>> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
>> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die
> krimineel
>> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv
> van
>> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
>> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
>> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar
> strawwe
>> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
>> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
>> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n
> moord
>> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat
> wat
>> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
>> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
>> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige
moord
> op
>> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone
> mens
>> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
>> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
>> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>>
>
Re: Doodstraf [boodskap #69401 is 'n antwoord op boodskap #69330] Di, 26 November 2002 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
As iemand een van my familie lede doodmaak haal ek hom definitief uit op die
wreedste manier denkbaar. Sommer stront hierdie mense wie se ouers ens
vermoor/verkrag word wat se hulle vergewe die moordenaar, klink mos nou
deesdae poletiek korrek. Nee al wat MOEt geld is refence..

Pieter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei met
> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele soos hy
> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n teenstander
> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een moord
> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap word
> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die krimineel
> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv van
> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar strawwe
> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n moord
> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat wat
> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige moord op
> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone mens
> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>
Re: Doodstraf [boodskap #69404 is 'n antwoord op boodskap #69335] Di, 26 November 2002 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
ONS voel saam met jou, moet egter ook net eers gemartel word. Jy sal dit met
'n paar doen en die polisie gaan net 3 dae per week hoef te werk. So bv moet
hulle "mefirelite" in verkragters se jortse inspuit elke eek keer per week.
Vir die van julle wat in die Army was sal die goete onthou vir jou blase. Jy
gaan nie sommer 'n tweede keer na 'n medic met blase probleme nie.

Pieter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de22d33.0@news1.mweb.co.za...
> O, jy moet my nie heeltemal verkeerd lees nie. Ek is 100% vir iets soos
> strafkampe in die Namib waar jy die moordenaars dryf dat hulle een keer per
> dag amper vrek en dan gee jy hom net genoeg water om te oorleef. Hy moet
> daagliks betaal vir wat hy gedoen het, maar dis nie prakties nie. Ek is
> nie seker van die feite nie, maar elke prisonier kos die staat 'n enorme
> bedrag geld en wat is die nut van die uitgawe as die ou in elk geval nooit
> vrygelaat kan word nie? Jy sal nooit so 'n mens naby gewone mense kan laat
> werk nie, tensy jy die ding wat sy probleem veroorsaak, verwyder nie. En
> dis veel erger as die doodstraf. Nee wat, maak die reël waterdig: As jy
> moor dan het jy so pas jouself ook uitgesit. Steel jy, dan waai 'n hand.
> Doen jy dit 'n tweede keer dan gaan jy hulp nodig hê om te kan eet. Rape
> jy, dan waai jou peester. Doen jy dit 'n tweede keer [met wat?] dan waai
> jou kop.
> Iemand hier by my sê ek is mal, maar hoekom is daar verkeersreëls wat
> vir jou vertel jy mag net 'n sekere spoed ry? Ry jy vinniger en hulle vang
> jou, dan is dit 'n aantal Rand @ die Km oor en jy betaal. Geen argumente
> nie. Kry die argumente uit die straf uit en ek waarborg jou die kriminele
> gaan dalk net so 'n bietjie dieper dink oor hulle dade. Uit eie
> ondervinding het ek baie kere ondervind dat 'n geweldenaar die oomblik wat
> hy gekonfronteer word en hy weet hy gaan nou sy gat sien, verander in die
> grootste lafaard moontlik. Dan soek hy genade......juis dit wat hy nie vir
> sy slagoffer gehad het nie! Die redes is eenvoudig. Hy's sleg van
> karakter en dis presies hoekom hy moor. Vir wie wil ons hulle bewaar?
> Gaan kyk na die natuur.....'n dier wat buite die reëls loop word verwerp en
> vrek uiteindelik. Eenvoudig....as jy wil!
> "Annette" wrote in message
> news:art8qg$ljqft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet ek uit onderstaande aflei jy is vir die doodstraf Suidwester?:))
>> Ek is daarteen - want die doodstraf is net 'n ye maklike uitweg vir die
>> uitvaagsels.
>> Maar in plaas daarvan dat hulle hul dae in vrede en gemak in die tronk
>> sluit, moet hulle vir die res van hul lewe sorg vir die gesin aan wie hul
>> kwaad gedoen het.
>> Ons paaie is in 'n toestand - dus laat die swerkaters met pik en teer elke
>> dag in wind en weer werk, hul loon verdien, en daardie loon gaan netso na
>> die vermoorde se familie.
>> Daar is niks soos goeie harde werk wat 'n luie afskrik nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en
> bekende
>>> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink
> die
>>> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n
> pêntierek
>>> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
>>> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet
bemoei
>> met
>>> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele
> soos
>> hy
>>> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
>>> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n
>> teenstander
>>> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die
> peiling
>>> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een
>> moord
>>> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig
opgeknap
>> word
>>> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel
> gevang
>>> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
>>> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
>>> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
>>> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die
>> krimineel
>>> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem
agv
>> van
>>> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
>>> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy
> nie
>>> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar
>> strawwe
>>> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
>>> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
>>> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n
>> moord
>>> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou
advokaat
>> wat
>>> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
>>> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
>>> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige
> moord
>> op
>>> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone
>> mens
>>> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat
> moord......maar
>>> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor,
> dan
>>> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>>>
>>
>
Re: Doodstraf [boodskap #69426 is 'n antwoord op boodskap #69401] Di, 26 November 2002 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, mens wens mos jy kan wraak neem en glo jy sal dit doen die dag as jy in
daai situasie kom, maar dit werk mos nie so met opgevoede mense nie en ons
maak dan staat op die staat om te sorg dat die misdadigers hul regmatige
straf sal kry.....en dis net hier waar die gemors begin. Ek praat netnou
met 'n ou Damara-man wat alreeds 'n beroerte gehad het, maar reeds weer loop
en werk en 'n wonderlike voorbeeld vir almal is. Hy vertel dat die een
ding wat sy lewe reguit getrek het as 'n jong man was die lyfstraf wat hy
gekry het by die polisie. Hy sê tot vandag sit die strepe op sy boude soos
hulle met die lang rottang onder hom ingeklim het. Hy sê egter dat jy vat
nie maklik so 'n pak slae twee keer nie en hy het met sy stront
gestop....net daar.

"Pieter" skryf in boodskap news:3de2f9a7$0$230@hades.is.co.za...
> As iemand een van my familie lede doodmaak haal ek hom definitief uit op die
> wreedste manier denkbaar. Sommer stront hierdie mense wie se ouers ens
> vermoor/verkrag word wat se hulle vergewe die moordenaar, klink mos nou
> deesdae poletiek korrek. Nee al wat MOEt geld is refence..
>
> Pieter
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
>> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
>> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
>> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
>> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei
> met
>> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele
soos
> hy
>> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
>> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n
> teenstander
>> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
>> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een
> moord
>> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap
> word
>> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
>> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
>> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
>> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
>> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die
> krimineel
>> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv
> van
>> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
>> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
>> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar
> strawwe
>> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
>> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
>> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n
> moord
>> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat
> wat
>> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
>> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
>> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige
moord
> op
>> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone
> mens
>> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
>> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
>> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>>
>
Re: Doodstraf [boodskap #69429 is 'n antwoord op boodskap #69426] Di, 26 November 2002 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo - het jy die emails gekry wat ek vir jou gestuur het?

Ons sal eers die konstitusie hier moet verander om lyfstraf weer te kan
toedien:)

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de33387.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, mens wens mos jy kan wraak neem en glo jy sal dit doen die dag as jy in
> daai situasie kom, maar dit werk mos nie so met opgevoede mense nie en ons
> maak dan staat op die staat om te sorg dat die misdadigers hul regmatige
> straf sal kry.....en dis net hier waar die gemors begin. Ek praat netnou
> met 'n ou Damara-man wat alreeds 'n beroerte gehad het, maar reeds weer loop
> en werk en 'n wonderlike voorbeeld vir almal is. Hy vertel dat die een
> ding wat sy lewe reguit getrek het as 'n jong man was die lyfstraf wat hy
> gekry het by die polisie. Hy sê tot vandag sit die strepe op sy boude soos
> hulle met die lang rottang onder hom ingeklim het. Hy sê egter dat jy vat
> nie maklik so 'n pak slae twee keer nie en hy het met sy stront
> gestop....net daar.
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3de2f9a7$0$230@hades.is.co.za...
>> As iemand een van my familie lede doodmaak haal ek hom definitief uit op
> die
>> wreedste manier denkbaar. Sommer stront hierdie mense wie se ouers ens
>> vermoor/verkrag word wat se hulle vergewe die moordenaar, klink mos nou
>> deesdae poletiek korrek. Nee al wat MOEt geld is refence..
>>
>> Pieter
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en
> bekende
>>> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink
> die
>>> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n
> pêntierek
>>> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
>>> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet
bemoei
>> met
>>> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele
> soos
>> hy
>>> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
>>> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n
>> teenstander
>>> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die
> peiling
>>> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een
>> moord
>>> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig
opgeknap
>> word
>>> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel
> gevang
>>> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
>>> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
>>> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
>>> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die
>> krimineel
>>> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem
agv
>> van
>>> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
>>> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy
> nie
>>> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar
>> strawwe
>>> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
>>> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
>>> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n
>> moord
>>> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou
advokaat
>> wat
>>> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
>>> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
>>> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige
> moord
>> op
>>> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone
>> mens
>>> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat
> moord......maar
>>> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor,
> dan
>>> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>>>
>>
>
Re: Doodstraf [boodskap #69430 is 'n antwoord op boodskap #69426] Di, 26 November 2002 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: Doodstraf [boodskap #69448 is 'n antwoord op boodskap #69330] Di, 26 November 2002 11:52 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ek is in beginsel ten gunste van die herinstelling van die
doodstraf. Maar moet ek jou sê is ek daarteen gekant dat die klompie wat
tans die department van justisie bedryf daarmee toevertrou kan word.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de2181b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees gister van die Huisgenoot se opname oor wat hul lesers en bekende
> mense sê oor die doodstraf en dat die meerderheid van die lesers dink die
> doodstraf moet heringestel word. Dit het die heer du Preez 'n pêntierek
> laat skiet want hy reken, dis nou as 'n gewone pleb soos ek hom reg
> verstaan, dat 'n sensasietydskrif en sy leserstal hulle nie moet bemoei met
> sulke ernstige sake nie. Ons moet dit eerder los vir intellektuele soos hy
> en sy gespreksvriende wat oor hierdie klas ding prut. Dalk so effe
> arrogant van dié vent, sou mens dink, maar dan lees jy dat hy 'n teenstander
> van die afskaffing van die doodstraf is en dat die uitslag van die peiling
> hom grief. Hy reken wraak kom die mens nie toe nie en jy kan nie een moord
> met 'n ander vergeld nie. Eerder moet die regstelsel sodanig opgeknap word
> sodat die feit dat daar 'n groot kans sal wees dat 'n oortreder wel gevang
> sal word, as afskrikmiddel sal dien.
> Nou is ek nie 'n intellektueel nie, maar so 'n paar vragies kom
> outomaties by my op.....dis nou as dit so mag, want die man reken dan
> eintlik is dit nie my plek nie? In die eerste plek, wat gee die krimineel
> die eksklusiewe reg om 'n lewe te mag neem en niemand mag syne neem agv van
> sy dade nie? Dan, wat is dan nou eitlik die nut van die wette van 'n
> land? Daar is wette wat bepaal dat jy nie mag steel nie.....dat jy nie
> mag vinniger as 'n sekere spoed ry nie. Doen jy dit, dan is daar strawwe
> wat uitgelê is na gelang die aard van jou oortreding en betaal sal jy
> betaal. Kom dit egter by moord, dan het die mens vir homself te slim
> geraak. Die sielkundiges het redes gevind waarom 'n mens moontlik 'n moord
> m�g pleeg en deesdae hang dit net af van die kwaliteit van jou advokaat wat
> bepaal hoeveel jare gaan jy sit.....want die doodstraf is mos uit.
> Die vraag is natuurlik of die moordenaar die regverdige straf vir sy
> daad ontvang het? Hoe kón 'n 15 jaar vergoed vir 'n koelbloedige moord op
> bv 'n kind? Nou reken heer du Preez dat die wraak kom nie die gewone mens
> toe nie en as jy die doodstraf toepas, dan pleeg die staat moord......maar
> as die moordenaar vooraf weet hy gaan ook sy lewe verloor as hy moor, dan
> pleeg hy mos so effe selfmoord, dan nie?
>
Vorige onderwerp: 100 Grootste
Volgende onderwerp: My antwoord aan Wouter
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:22:24 MGT 2024