Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste
100 Grootste [boodskap #69443] Di, 26 November 2002 11:32
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
From: "Annette"
Subject: Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Date: Tuesday, 26 November, 2002 11:14 AM

Eugene Terblanche
PW Botha
HF Verwoerd
Nelson Mandela
Tutu (cancel sy gat)
Johannes Kerkorrel
Wayne Ferreira
Jan Pohl
Dirkie de Villiers
Van Zyl Slabbert
Frew McMillan
9)

"Rico" skryf in boodskap news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
> daaroor nie baklei nie!!
>
> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>
> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: My aanbod aan Davie
Volgende onderwerp: Doodstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:46:47 MGT 2024