Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat help dit?
Wat help dit? [boodskap #69015] |
Tue, 19 November 2002 00:07  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien ons president het vandag in 'n boek geteken waarin hy "pledge" dat
hy geweld teen vrouens en kinders afkeur. Jippie vir ons president en al
die goeie mans daar buite wat die boek teken. Jippie ook vir Eskom wat R1
per handtekening skenk (tot en met R100 000), dis minstens konstruktief.
Nou wil ek net weet (en verskoon die taal wat daarmee saamgaan), wat help
dit julle teken 'n donnerse boek? Gaan dit die geweld teenoor vrouens
minder maak? Gaan dit verkragting stop? Dis nie die slegte mans, die
slaners en verkragters wat daai belofte onderneem nie. Dis die ouens wat
dit juis nie doen nie. Intussen teken julle, julle name op 'n stukkie
pampier en die vrouens in ons land wonder wanneer dit ons beurt is. Dis tog
net 'n kwessie van tyd, want 1 keer elke 24 sekondes word 'n vrou verkrag.
Dis erg genoeg dat hulle babas begin verkrag, newwermind uigegroeide vrouens
wat darem in 'n mate verstaan wat gaan aan. Dis erg genoeg dat die meeste
van die verkragte vrouens HIV gaan opdoen. Dis erg genoeg dat ons regering
nie gratis AZT aan verkragtings "oorlewendes" wil gee nie. Dis erg genoeg
dat die goeie (manlike) dokters wat AZT by hospitale verniet weggee geskors
word. Dis erg genoeg dat ons regssisteem nie voldoende is om verkragters
behoorlik te straf nie. Dis erg genoeg dat omtrent 60% van vrouens te bang
is om verkragtings aan te meld (so die een elke 24 sekondes is nie eers
akkuraat nie.)
Maar die ergste van alles is, dat ons regering blykbaar hulpeloos is teen
die aanslag. Dis al so erg dat vrouens aangemoedig word om met kondome by
hulle te loop, vir ingeval hulle verkrag word. As jy 'n kondoom het, kan jy
dalk jou verkragter oortuig om die ding te gebruik, en dan is jy redelik
beskerm teen HIV (maar nie noodwendig teen ander SDT's nie).
Waar begin ons om dit te stop? Gaan 'n petisie die misdadigers afskrik?
Gaan swaarder strawwe help (ek twyfel)? Gaan kastrasie hulle afskrik
(miskien)? Miskien moet 'n (skuldige) verkragter vir twee ure per dag, vir
sowat 14 dae aan sy knaters opgehang word. Of miskien moet hulle 'n
"diensgroep" van verkragte vrouens bymekaar maak, en elke keer wat 'n
verkragter gevang en skuldig bevind is, hom toemaak in 'n sel saam met die
vrouens. Bind hom vas en stuur die vrouens daar in "gearm" met
naelvyltjies, doekspelde en dildo's. Kyk of die simpel bliksem weer verkrag
wanneer hy daar uitkom.
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69019 is 'n antwoord op boodskap #69015] |
Tue, 19 November 2002 04:37   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam Elaine - name op 'n lys, en in strate afloop help niks - want
die verkragters is nie die wat deelneem nie.
Waarvoor gaan die R 100 000 nou juis gebruik word?
Hoop om op elke verkragter se voorkop 'n merk te tatoeer.
Dan kan die handtekenaars en lopers die stouterds meer kragdadig beetkry.
Ek hoor Namibië het vir Mees Xteen na SA gedeporteer. Groot fout van hom om
na 'n land te gaan waar die leier nie van homoseksuele mense hou nie.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd980ca.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien ons president het vandag in 'n boek geteken waarin hy "pledge" dat
> hy geweld teen vrouens en kinders afkeur. Jippie vir ons president en al
> die goeie mans daar buite wat die boek teken. Jippie ook vir Eskom wat R1
> per handtekening skenk (tot en met R100 000), dis minstens konstruktief.
> Nou wil ek net weet (en verskoon die taal wat daarmee saamgaan), wat help
> dit julle teken 'n donnerse boek? Gaan dit die geweld teenoor vrouens
> minder maak? Gaan dit verkragting stop? Dis nie die slegte mans, die
> slaners en verkragters wat daai belofte onderneem nie. Dis die ouens wat
> dit juis nie doen nie. Intussen teken julle, julle name op 'n stukkie
> pampier en die vrouens in ons land wonder wanneer dit ons beurt is. Dis tog
> net 'n kwessie van tyd, want 1 keer elke 24 sekondes word 'n vrou verkrag.
> Dis erg genoeg dat hulle babas begin verkrag, newwermind uigegroeide vrouens
> wat darem in 'n mate verstaan wat gaan aan. Dis erg genoeg dat die meeste
> van die verkragte vrouens HIV gaan opdoen. Dis erg genoeg dat ons regering
> nie gratis AZT aan verkragtings "oorlewendes" wil gee nie. Dis erg genoeg
> dat die goeie (manlike) dokters wat AZT by hospitale verniet weggee geskors
> word. Dis erg genoeg dat ons regssisteem nie voldoende is om verkragters
> behoorlik te straf nie. Dis erg genoeg dat omtrent 60% van vrouens te bang
> is om verkragtings aan te meld (so die een elke 24 sekondes is nie eers
> akkuraat nie.)
> Maar die ergste van alles is, dat ons regering blykbaar hulpeloos is teen
> die aanslag. Dis al so erg dat vrouens aangemoedig word om met kondome by
> hulle te loop, vir ingeval hulle verkrag word. As jy 'n kondoom het, kan jy
> dalk jou verkragter oortuig om die ding te gebruik, en dan is jy redelik
> beskerm teen HIV (maar nie noodwendig teen ander SDT's nie).
> Waar begin ons om dit te stop? Gaan 'n petisie die misdadigers afskrik?
> Gaan swaarder strawwe help (ek twyfel)? Gaan kastrasie hulle afskrik
> (miskien)? Miskien moet 'n (skuldige) verkragter vir twee ure per dag, vir
> sowat 14 dae aan sy knaters opgehang word. Of miskien moet hulle 'n
> "diensgroep" van verkragte vrouens bymekaar maak, en elke keer wat 'n
> verkragter gevang en skuldig bevind is, hom toemaak in 'n sel saam met die
> vrouens. Bind hom vas en stuur die vrouens daar in "gearm" met
> naelvyltjies, doekspelde en dildo's. Kyk of die simpel bliksem weer verkrag
> wanneer hy daar uitkom.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69022 is 'n antwoord op boodskap #69015] |
Tue, 19 November 2002 07:19   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goed gese!Maar R100 000-00 om wat mee te doen?
Hulle sal seker 'n TV-ad maak om vir die klomp te vertel dat verkragtings is
verkeerd.Dus gaan dit niks help nie.
Julle gaan my seker weer verguis...maar ek is vir sogenaamde..."mob
justice"!
Vange die gedrogte en gee hulle in die openbaar aan die
vroue en laat die dames dan met hul gal werk!
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd980ca.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien ons president het vandag in 'n boek geteken waarin hy "pledge" dat
> hy geweld teen vrouens en kinders afkeur. Jippie vir ons president en al
> die goeie mans daar buite wat die boek teken. Jippie ook vir Eskom wat R1
> per handtekening skenk (tot en met R100 000), dis minstens konstruktief.
> Nou wil ek net weet (en verskoon die taal wat daarmee saamgaan), wat help
> dit julle teken 'n donnerse boek? Gaan dit die geweld teenoor vrouens
> minder maak? Gaan dit verkragting stop? Dis nie die slegte mans, die
> slaners en verkragters wat daai belofte onderneem nie. Dis die ouens wat
> dit juis nie doen nie. Intussen teken julle, julle name op 'n stukkie
> pampier en die vrouens in ons land wonder wanneer dit ons beurt is. Dis tog
> net 'n kwessie van tyd, want 1 keer elke 24 sekondes word 'n vrou verkrag.
> Dis erg genoeg dat hulle babas begin verkrag, newwermind uigegroeide vrouens
> wat darem in 'n mate verstaan wat gaan aan. Dis erg genoeg dat die meeste
> van die verkragte vrouens HIV gaan opdoen. Dis erg genoeg dat ons regering
> nie gratis AZT aan verkragtings "oorlewendes" wil gee nie. Dis erg genoeg
> dat die goeie (manlike) dokters wat AZT by hospitale verniet weggee geskors
> word. Dis erg genoeg dat ons regssisteem nie voldoende is om verkragters
> behoorlik te straf nie. Dis erg genoeg dat omtrent 60% van vrouens te bang
> is om verkragtings aan te meld (so die een elke 24 sekondes is nie eers
> akkuraat nie.)
> Maar die ergste van alles is, dat ons regering blykbaar hulpeloos is teen
> die aanslag. Dis al so erg dat vrouens aangemoedig word om met kondome by
> hulle te loop, vir ingeval hulle verkrag word. As jy 'n kondoom het, kan jy
> dalk jou verkragter oortuig om die ding te gebruik, en dan is jy redelik
> beskerm teen HIV (maar nie noodwendig teen ander SDT's nie).
> Waar begin ons om dit te stop? Gaan 'n petisie die misdadigers afskrik?
> Gaan swaarder strawwe help (ek twyfel)? Gaan kastrasie hulle afskrik
> (miskien)? Miskien moet 'n (skuldige) verkragter vir twee ure per dag, vir
> sowat 14 dae aan sy knaters opgehang word. Of miskien moet hulle 'n
> "diensgroep" van verkragte vrouens bymekaar maak, en elke keer wat 'n
> verkragter gevang en skuldig bevind is, hom toemaak in 'n sel saam met die
> vrouens. Bind hom vas en stuur die vrouens daar in "gearm" met
> naelvyltjies, doekspelde en dildo's. Kyk of die simpel bliksem weer verkrag
> wanneer hy daar uitkom.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69024 is 'n antwoord op boodskap #69015] |
Tue, 19 November 2002 07:52   |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het jy sleg geslaap laas nag ? Seker die eerste keer dat ek jou so woedend
sien.
Ons almal wonder seker wie en wanneer is die volgende slagoffer.Gaan dit in
jou familie krings ens wees. Sien dat hulle nou mans ook deesdae verkrag
tydens kapings. Snaaks dat seker 99 % van die verkragters swart is. Wonder
hoekom ?
Niks sal help om verkragting stop te sit nie, die regering gee tog nie om
nie, seker omrede baie van die verkragte vroue blank is en sodoende ook met
HIV besmet word. Tipe van revence.
Praat sal nie help nie, net daadwerklike kragdadige optrede. Kap sy jorts
af. Jy sal sien hoe gou verminder die verkragtings.
Groete
Pieter
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd980ca.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien ons president het vandag in 'n boek geteken waarin hy "pledge" dat
> hy geweld teen vrouens en kinders afkeur. Jippie vir ons president en al
> die goeie mans daar buite wat die boek teken. Jippie ook vir Eskom wat R1
> per handtekening skenk (tot en met R100 000), dis minstens konstruktief.
> Nou wil ek net weet (en verskoon die taal wat daarmee saamgaan), wat help
> dit julle teken 'n donnerse boek? Gaan dit die geweld teenoor vrouens
> minder maak? Gaan dit verkragting stop? Dis nie die slegte mans, die
> slaners en verkragters wat daai belofte onderneem nie. Dis die ouens wat
> dit juis nie doen nie. Intussen teken julle, julle name op 'n stukkie
> pampier en die vrouens in ons land wonder wanneer dit ons beurt is. Dis tog
> net 'n kwessie van tyd, want 1 keer elke 24 sekondes word 'n vrou verkrag.
> Dis erg genoeg dat hulle babas begin verkrag, newwermind uigegroeide vrouens
> wat darem in 'n mate verstaan wat gaan aan. Dis erg genoeg dat die meeste
> van die verkragte vrouens HIV gaan opdoen. Dis erg genoeg dat ons regering
> nie gratis AZT aan verkragtings "oorlewendes" wil gee nie. Dis erg genoeg
> dat die goeie (manlike) dokters wat AZT by hospitale verniet weggee geskors
> word. Dis erg genoeg dat ons regssisteem nie voldoende is om verkragters
> behoorlik te straf nie. Dis erg genoeg dat omtrent 60% van vrouens te bang
> is om verkragtings aan te meld (so die een elke 24 sekondes is nie eers
> akkuraat nie.)
> Maar die ergste van alles is, dat ons regering blykbaar hulpeloos is teen
> die aanslag. Dis al so erg dat vrouens aangemoedig word om met kondome by
> hulle te loop, vir ingeval hulle verkrag word. As jy 'n kondoom het, kan jy
> dalk jou verkragter oortuig om die ding te gebruik, en dan is jy redelik
> beskerm teen HIV (maar nie noodwendig teen ander SDT's nie).
> Waar begin ons om dit te stop? Gaan 'n petisie die misdadigers afskrik?
> Gaan swaarder strawwe help (ek twyfel)? Gaan kastrasie hulle afskrik
> (miskien)? Miskien moet 'n (skuldige) verkragter vir twee ure per dag, vir
> sowat 14 dae aan sy knaters opgehang word. Of miskien moet hulle 'n
> "diensgroep" van verkragte vrouens bymekaar maak, en elke keer wat 'n
> verkragter gevang en skuldig bevind is, hom toemaak in 'n sel saam met die
> vrouens. Bind hom vas en stuur die vrouens daar in "gearm" met
> naelvyltjies, doekspelde en dildo's. Kyk of die simpel bliksem weer verkrag
> wanneer hy daar uitkom.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69028 is 'n antwoord op boodskap #69024] |
Tue, 19 November 2002 08:37   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Pieter" skryf in boodskap news:3dd9edc4$0$225@hades.is.co.za...
> Het jy sleg geslaap laas nag ? Seker die eerste keer dat ek jou so woedend
> sien.
Ek kan nogal kwaad raak wanneer dit by sulke "touchy" goete soos verkragting
kom. Maar nou dat jy dit noem, ek sal al drie dae lank sleg :-)
> Ons almal wonder seker wie en wanneer is die volgende slagoffer.Gaan dit in
> jou familie krings ens wees. Sien dat hulle nou mans ook deesdae verkrag
> tydens kapings. Snaaks dat seker 99 % van die verkragters swart is. Wonder
> hoekom ?
Op die wetboeke staan daar nog steeds dat daar nie 'n ding soos 'manlike
verkragting' bestaan nie. So mans wat mans verkrag (en vrouens wat mans
verkrag), kan wegkom op 'n tegniese punt. Ek weet nie van die 99% nie
> Niks sal help om verkragting stop te sit nie, die regering gee tog nie om
> nie, seker omrede baie van die verkragte vroue blank is en sodoende ook met
> HIV besmet word. Tipe van revence.
> Praat sal nie help nie, net daadwerklike kragdadige optrede. Kap sy jorts
> af. Jy sal sien hoe gou verminder die verkragtings.
Ek lees dat daar wereldwyd 'n soort "ethnic cleansing" aan die gang is teen
vrouens. Ek sou sê ons het dit darem 'n raps beter in SA. Ons is immers
vry om ons mans te skei as ons wil, te trou met wie ons wil, ens. As jy
binne 48 (op die meeste), AZT en Retrovan kry na 'n verkragting is jou kanse
so 90% dat jy nie HIV sal opdoen nie. Hoe langer jy wag egter, hoe groter
raak jou kanse. Snaaks dat medici dit al jare lank weet, en dis eers
onlangs hier in SA genoem dat daar iets is wat kan keer dat jy HIV+ kan
raak.
> Groete
> Pieter
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dd980ca.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sien ons president het vandag in 'n boek geteken waarin hy "pledge" dat
>> hy geweld teen vrouens en kinders afkeur. Jippie vir ons president en al
>> die goeie mans daar buite wat die boek teken. Jippie ook vir Eskom wat R1
>> per handtekening skenk (tot en met R100 000), dis minstens konstruktief.
>> Nou wil ek net weet (en verskoon die taal wat daarmee saamgaan), wat help
>> dit julle teken 'n donnerse boek? Gaan dit die geweld teenoor vrouens
>> minder maak? Gaan dit verkragting stop? Dis nie die slegte mans, die
>> slaners en verkragters wat daai belofte onderneem nie. Dis die ouens wat
>> dit juis nie doen nie. Intussen teken julle, julle name op 'n stukkie
>> pampier en die vrouens in ons land wonder wanneer dit ons beurt is. Dis tog
>> net 'n kwessie van tyd, want 1 keer elke 24 sekondes word 'n vrou verkrag.
>> Dis erg genoeg dat hulle babas begin verkrag, newwermind uigegroeide vrouens
>> wat darem in 'n mate verstaan wat gaan aan. Dis erg genoeg dat die meeste
>> van die verkragte vrouens HIV gaan opdoen. Dis erg genoeg dat ons regering
>> nie gratis AZT aan verkragtings "oorlewendes" wil gee nie. Dis erg genoeg
>> dat die goeie (manlike) dokters wat AZT by hospitale verniet weggee geskors
>> word. Dis erg genoeg dat ons regssisteem nie voldoende is om verkragters
>> behoorlik te straf nie. Dis erg genoeg dat omtrent 60% van vrouens te bang
>> is om verkragtings aan te meld (so die een elke 24 sekondes is nie eers
>> akkuraat nie.)
>> Maar die ergste van alles is, dat ons regering blykbaar hulpeloos is teen
>> die aanslag. Dis al so erg dat vrouens aangemoedig word om met kondome by
>> hulle te loop, vir ingeval hulle verkrag word. As jy 'n kondoom het, kan jy
>> dalk jou verkragter oortuig om die ding te gebruik, en dan is jy redelik
>> beskerm teen HIV (maar nie noodwendig teen ander SDT's nie).
>> Waar begin ons om dit te stop? Gaan 'n petisie die misdadigers afskrik?
>> Gaan swaarder strawwe help (ek twyfel)? Gaan kastrasie hulle afskrik
>> (miskien)? Miskien moet 'n (skuldige) verkragter vir twee ure per dag, vir
>> sowat 14 dae aan sy knaters opgehang word. Of miskien moet hulle 'n
>> "diensgroep" van verkragte vrouens bymekaar maak, en elke keer wat 'n
>> verkragter gevang en skuldig bevind is, hom toemaak in 'n sel saam met die
>> vrouens. Bind hom vas en stuur die vrouens daar in "gearm" met
>> naelvyltjies, doekspelde en dildo's. Kyk of die simpel bliksem weer verkrag
>> wanneer hy daar uitkom.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69049 is 'n antwoord op boodskap #69031] |
Tue, 19 November 2002 22:07   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons maak mense nou al hoe lank bewus van die verkragtingsprobleem in SA.
Advertensies in koerante op T.V in tydskrifte. Dis seker al goed 5 jaar wat
dit so aangaan, en in plaas daarvan dat die syfer daal bly dit klim. 5 jaar
terug was daar mense by ons Universiteit wat kom praat het oor verkragting
en hoe om onsself te beskerm. Toe was die verkragtingsyfer 1 elke 26
sekondes. Dit het intussen verhoog na 1 elke 23 sekondes (my stats was
verkeerd gister). Dit klink dalk nie na baie nie, maar as jy daai drie
sekondes bymekaar tel, maak dit vir 'n groot syfer wat verkrag word. As 1
persoon elke 26 sekondes verkrag word, beteken dit daar word 138 mense per
uur verkrag. Maar as 1 persoon elke 23 minute verkrag word, beteken dit 156
persone word verkrag per uur dis 18 mense per uur meer, dis 432 verkragtings
per dag 3024 per week, 12096 per maand en 145 152 per jaar. En dis net die
gevalle wat aangemeld word en ek het die syfers afgerond. Jy kan maar so
paar duisend bytel. Sommige vrouens dink nogsteeds hulle mans kan hulle nie
verkrag nie.
Kan jy, as goeie mens en man, nie sien wat aan ons vrouens en kinders gedoen
word nie?! Wil jy as goeie man passief staan en "picket" en "pledge?" Sal
jy, as goeie man, dieselfde oor "bewusmaking" voel as jou vrou of kinders
verkrag word?
Bewusmaking is nodig. Maar ons kan nie meer terugsit en net PR en bewus
maak, terwyl ons vrouens en kinders (en deesdae mans) stelselmatig verwoes
word nie. So my voorstel is: Maak almal bewus, maar gooi terselftertyd die
skuldiges in die tronk (verkieslik in 'n sel saam met Bubba), lei die
polisie op om verkragtingsake beter te hanteer. Leer dokters dat dit nie so
erg is om te sê "Ja die kind/vrou/man is verkrag nie". Leer die bure om
welsyn toe te gaan as hulle weet vrouens en kinders word deur hul
mans/ooms/oupas/grootooms ens. mishandel en verkrag. Maar moenie bang wees
om iets aan die saak te doen nie. Almal worry oor die arme verkragter se
regte - maar vergeet geriefsontalwe van die verkrate se regte.
Groetnis
Elaine
"Ferdi Greyling" wrote:
>
> PR. Bekendmaking. Bewusmaking. As mense van 'n veldtog weet en die
> veldton word sinryk verder gevoer, lei dit tot die enigste ding wat 'n
> probleem kan oplos - self-regulasie deur die publiek.
>
> Maar die ketting begin by bewusmaking. Dis wat dit help - solank die
> ketting verder voltooi word.
>
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69053 is 'n antwoord op boodskap #69049] |
Wed, 20 November 2002 00:01   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 20 Nov 2002 00:07:33 +0200, "Elaine" wrote:
Bewusmaking is nodig.
Dis my punt.
Vir res, ek het gese solank dit opgevolg word met die res van die
skakels maak dit sin om te begin met bewusmaking.
Die mees sinryke kommentaar oor al die goed wat ek oioit gehoor het
was van iemand van 'n studie-groep oor geweld in die SA samelewing so
drie, vier jaar terug wat gese het ons het geweld gesaai in ons
gemeenskap en dit gaan lank vat voor dit afsterf.
In SA is daar vir dekades reeds 'n "bewese sukses" met geweld om
probleme op te los. Dis natuurlik nie langtermyn sukses nie, maar die
alternatief is omtrent nooit getry nie.
Hou nie van wat die mense "demand" nie? Ry met 'n casspir oor hulle
huis. Kyk hoe bly hulle stil vir 'n tyd.
Wil jy 'n kar he? Hijack een. Kyk hoe ry die ander hijackers rond met
BMW's.
SA het in 50 jaar nooit die geduldiger pad gevat met
probleem-oplossing nie, altyd die gewelddadige een.
Nou pluk ons die vrugte.
Die kans is dat dit eers met die volgende geslag gaan regkom.
Hoe vertel jy vir iemand sonder werk en sonder geld en wat as kind
gebrutaliseer is in 'n fucked up huishouding in 'n desperate
lewensomgewing dat hy of sy nie geweld as 'n opsie moet probeer nie
"want dit werk nie"?
Dis waarskynlik al probleemoplossings-metode wat hy ooit in toepassing
gesien het!
Dis die probleem van om vir iemand in 'n omgewing waar daar 80%
werkloosheid is (bv. die Noordkaap) is, te se hy moet maar "eerder 'n
werk gaan kry en spaar vir 'n kar" en nie een gaan steel nie. Dan ry
die diewe wat hy ken, lekker rond in hul gesteelde kar!
'n Snaakse ironie is dat witmense eweveel daaraan lei as swartmense!
Kyk maar die regses. Wat is hulle oplossing? Plant 'n bom, moer
iemand....
In 1993 het van alle mense Joe Slovo by die Kemptonparkse
onderhandelinge een dag die regse verteenwoordiging regstreeks
aangespreek oor hul vraag vir 'n tuisland.
Hy het gese daar is nie 'n manier waarop die ANC 'n deel van die land
gaan weggee en die swart mense in daardie gebied gaan ontburger en met
geweld gaan verskuif nie, maar daar is 'n ander manier om dit te doen
- binne die grondwet.
Hy het gese hoekom trek al of baie van die witmense nie na een
provinsie toe nie. Dan sal hulle daar die meerderheid vorm en hulle
regering sal wit en Afrikaans wees. Die ANC sal dit aanvaar en dit sal
grondwetlik wees.
Die oplossing is flat geignoreer deur regses (wat selfs nou nie eers
na Oranje wil trek nie) wat eerder bomme plant - die Suid-Afrikaanse
probleem-oplossing-keuse nommer 1.
Seksuele aanranding val in dieselfde kategorie synde 'n
geweldsmisdaad. En dis by the way nie net 'n probleem vir "mans" nie -
hoekom maak julle vrouens nie julle seusn beter groot nie?
Ek reken in elk geval saam met seksuele aanranding is prostetusie ook
'n erg afkeuringswaardige optrede wat groot skade aan die gemeenskap
aanrig. Daars nou iets vir "julle vrouens" om te tackle.
En die derde een is dwelms - wat geen geslag ken nie. Dis ons almal se
probleem.
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69098 is 'n antwoord op boodskap #69053] |
Wed, 20 November 2002 21:35   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" wrote:
> Die oplossing is flat geignoreer deur regses (wat selfs nou nie eers
> na Oranje wil trek nie) wat eerder bomme plant - die Suid-Afrikaanse
> probleem-oplossing-keuse nommer 1.
GAAAA, ek gaan bly ook nie in 'n "Oranje" waar daar weer vir my gesê word
wat ek mag en nie mag lees nie, wat ek mag en nie mag sê nie, watse geloof
ek mag en nie mag volg nie. Watse musiek ek mag luister en watse flieks ek
mag kyk nie! Ek het ook geen respek vir die bomplanters en die ouens wat
skree vir 'n afhanklike staat nie. Dan bly ek maar liewer waar die ANC
regeer. Ek wonner hoe lank sal so staat hou voor daar wrywinge en "oorlog"
uitbreek? Almal wil mos baas wees en niemand klaas nie.
> Seksuele aanranding val in dieselfde kategorie synde 'n
> geweldsmisdaad. En dis by the way nie net 'n probleem vir "mans" nie -
> hoekom maak julle vrouens nie julle seusn beter groot nie?
Ek het nie gesê dis net 'n probleem vir mans nie. Dis ons almal se
probleem. En so tussen ons, seuns is geneig om hul voorbeelde van hul pa's
af te kry. Dis 'n man (en 'n vrou) se plig om aan sy seun te wys jy lig nie
jou hand vir jou vrou nie en jy verkrag haar ook nie. Dis tog al oor en oor
bewys dat seuns wat in 'n "geweldadige" huis grootword - waar die ma's en
kinders genadeloos aangerand word, self 'n groot kans staan om aanranders en
vroueslaners te word, en dogters is weer geneig om met sulke mans te trou.
Ek veralgemeen nie. Alle mans wat so groot word is inderdaad nie aanranders
nie, maar soos ek gesê het, die kans is groter dat hulle so sal uitdraai.
Hoekom sê jy vrouens moet hul seuns beter grootmaak? Weet jy dan nie dat 'n
pa baie betrokke moet wees by sy kinders (en veral seuns) nie? Het jy
geweet dat seuns wie se pa's onbetrokke is, of wat geweldadig is, of wat nie
'n mate (maar nie oormatig nie) van dissipline uitoefen nie, 'n groter kans
het om "probleem kinders" te word?
> Ek reken in elk geval saam met seksuele aanranding is prostetusie ook
> 'n erg afkeuringswaardige optrede wat groot skade aan die gemeenskap
> aanrig. Daars nou iets vir "julle vrouens" om te tackle.
Ek is "all for" die wettiging van prostitusie. So erg as wat dit dalk vir
jou klink, maar prostitusie veroorsaak nie verkragting en geweld nie. Ek
glo ook nie dat die "skade" wat prostitute aanrig van so 'n aard is dat dit
'n gemeenskap sal beinvloed om geweldadig en "immoreel" te word nie. Jou
waardes word mos vroeg in jou lewe gelê, en 'n prostituut gaan jou nie
daarvan laat afsien nie.
Dis tog 'n mens se eie keuse of jy jou liggaam vir seks wil verkoop of nie.
En dis tog jou eie keuse of jy van so diens wil gebruik maak. BTW
prostitusie is nie beperk tot vrouens nie. Vir wat wil ek dit tackle, 'n
prostituut pla my nie. 'n Verkragter wel :)
> En die derde een is dwelms - wat geen geslag ken nie. Dis ons almal se
> probleem.
Dis heeltemal waar - ek tog al te veel gesien hoe dwelms 'n jong mens se
lewens verwoes. Onthou tog dat drank ook 'n dwelm is, en as dit vandag aan
die wêreld bekend gemaak sou word, sou dit 'n verbode middel gewees het.
Daar bestaan nie 'n ding soos 'n veilige dwelm nie.
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69101 is 'n antwoord op boodskap #69098] |
Wed, 20 November 2002 22:07   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi
> Die oplossing is flat geignoreer deur regses (wat selfs nou nie eers
> na Oranje wil trek nie) wat eerder bomme plant - die Suid-Afrikaanse
> probleem-oplossing-keuse nommer 1.
Elaine
GAAAA, ek gaan bly ook nie in 'n "Oranje" waar daar weer vir my
gesê word wat ek mag en nie mag lees nie, wat ek mag en nie mag
sê nie, watse geloof ek mag en nie mag volg nie. Watse musiek ek
mag luister en watse flieks ek mag kyk nie!
Wouter
Ek het self geen trek aan 'n Oranié nie, maar jy het 'n totale
wanpersepsie van wat daar gebeur, hoor. Hulle doen blykbaar
nogal 'n paar dinge reg, veral wat onderwys betref. En ek is
nie bewus van enige vryhede wat hulle probeer inperk nie. Jy het
duidelik nie die TV-program Carte Blanche se onlangse besoek
aan Oranié gesien nie?
Ek het ook geen respek vir die bomplanters en die ouens wat
skree vir 'n afhanklike staat nie. Dan bly ek maar liewer waar die ANC
regeer. Ek wonner hoe lank sal so staat hou voor daar wrywinge en "oorlog"
uitbreek? Almal wil mos baas wees en niemand klaas nie.
> Seksuele aanranding val in dieselfde kategorie synde 'n
> geweldsmisdaad. En dis by the way nie net 'n probleem vir "mans" nie -
> hoekom maak julle vrouens nie julle seusn beter groot nie?
Ek het nie gesê dis net 'n probleem vir mans nie. Dis ons almal se
probleem. En so tussen ons, seuns is geneig om hul voorbeelde van hul pa's
af te kry. Dis 'n man (en 'n vrou) se plig om aan sy seun te wys jy lig nie
jou hand vir jou vrou nie en jy verkrag haar ook nie. Dis tog al oor en oor
bewys dat seuns wat in 'n "geweldadige" huis grootword - waar die ma's en
kinders genadeloos aangerand word, self 'n groot kans staan om aanranders en
vroueslaners te word, en dogters is weer geneig om met sulke mans te trou.
Ek veralgemeen nie. Alle mans wat so groot word is inderdaad nie aanranders
nie, maar soos ek gesê het, die kans is groter dat hulle so sal uitdraai.
Hoekom sê jy vrouens moet hul seuns beter grootmaak? Weet jy dan nie dat 'n
pa baie betrokke moet wees by sy kinders (en veral seuns) nie? Het jy
geweet dat seuns wie se pa's onbetrokke is, of wat geweldadig is, of wat nie
'n mate (maar nie oormatig nie) van dissipline uitoefen nie, 'n groter kans
het om "probleem kinders" te word?
> Ek reken in elk geval saam met seksuele aanranding is prostetusie ook
> 'n erg afkeuringswaardige optrede wat groot skade aan die gemeenskap
> aanrig. Daars nou iets vir "julle vrouens" om te tackle.
Ek is "all for" die wettiging van prostitusie. So erg as wat dit dalk vir
jou klink, maar prostitusie veroorsaak nie verkragting en geweld nie. Ek
glo ook nie dat die "skade" wat prostitute aanrig van so 'n aard is dat dit
'n gemeenskap sal beinvloed om geweldadig en "immoreel" te word nie. Jou
waardes word mos vroeg in jou lewe gelê, en 'n prostituut gaan jou nie
daarvan laat afsien nie.
Dis tog 'n mens se eie keuse of jy jou liggaam vir seks wil verkoop of nie.
En dis tog jou eie keuse of jy van so diens wil gebruik maak. BTW
prostitusie is nie beperk tot vrouens nie. Vir wat wil ek dit tackle, 'n
prostituut pla my nie. 'n Verkragter wel :)
> En die derde een is dwelms - wat geen geslag ken nie. Dis ons almal se
> probleem.
Dis heeltemal waar - ek tog al te veel gesien hoe dwelms 'n jong mens se
lewens verwoes. Onthou tog dat drank ook 'n dwelm is, en as dit vandag aan
die wêreld bekend gemaak sou word, sou dit 'n verbode middel gewees het.
Daar bestaan nie 'n ding soos 'n veilige dwelm nie.
Groete
Elaine
|
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69113 is 'n antwoord op boodskap #69098] |
Thu, 21 November 2002 05:32   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 20 Nov 2002 23:35:00 +0200, "Elaine" wrote:
> Hoekom sê jy vrouens moet hul seuns beter grootmaak? Weet jy dan nie dat 'n
> pa baie betrokke moet wees by sy kinders (en veral seuns) nie? Het jy
> geweet dat seuns wie se pa's onbetrokke is, of wat geweldadig is, of wat nie
> 'n mate (maar nie oormatig nie) van dissipline uitoefen nie, 'n groter kans
> het om "probleem kinders" te word?
OK. Ek aanvaar jou woord dat die pa die sterkste figuur in die
grootmaak van kinders is.
Is dit omdat vrouens in terme van hul "gender" rol maar net eenvoudig
minder mag en invloed het?
> Ek is "all for" die wettiging van prostitusie. So erg as wat dit dalk vir
> jou klink, maar prostitusie veroorsaak nie verkragting en geweld nie. Ek
> glo ook nie dat die "skade" wat prostitute aanrig van so 'n aard is dat dit
> 'n gemeenskap sal beinvloed om geweldadig en "immoreel" te word nie. Jou
> waardes word mos vroeg in jou lewe gelê, en 'n prostituut gaan jou nie
> daarvan laat afsien nie.
> Dis tog 'n mens se eie keuse of jy jou liggaam vir seks wil verkoop of nie.
> En dis tog jou eie keuse of jy van so diens wil gebruik maak. BTW
> prostitusie is nie beperk tot vrouens nie. Vir wat wil ek dit tackle, 'n
> prostituut pla my nie. 'n Verkragter wel :)
Prostitusie en kriminaliteit gaan natuurlik hand aan hand. Met ander
woorde 'n prostitusie-omgewing is een waarin daar baie minder
weerstand teen allerhande soorte kriminaliteit is.
Kyk bietjie wat gebeur met 'n buurt waar die prostitute begin uithang.
> Dis heeltemal waar - ek tog al te veel gesien hoe dwelms 'n jong mens se
> lewens verwoes. Onthou tog dat drank ook 'n dwelm is, en as dit vandag aan
> die wêreld bekend gemaak sou word, sou dit 'n verbode middel gewees het.
> Daar bestaan nie 'n ding soos 'n veilige dwelm nie.
Indeed.
Hoewel daar 'n saak uit te maak is dat Cointreau darem ook baie lekker
smaak. En 'n wonderlike kos-bestandeel is.
|
|
|
|
|
|
Re: Wat help dit? [boodskap #69129 is 'n antwoord op boodskap #69098] |
Thu, 21 November 2002 12:37   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine,
Help my reg asb..
Wat die donner het verkragtings te doen met die regses?
Hoeveel sogenaamde "regses" word daagliks gevang weens die vreeslike misdade
teen sy mede mens?
Ek is seker dit het niks met die regses uit te waai nie...
want dis nie hulle wat verkrag,moor en aids uitdeel nie.
Kom ons hou die gesprek by die punt en hou op om
regses altyd te blameer of in te sleep vir alles wat vuil en
laakbaar is!
Per slot van sake is dit nie die regses wat hierdie dinge op
almal in SA los gelaat het nie...
Dis nie die regses wat die doodstraf wat van toepassing was op hierdie
gruwel-misdade nie...
Dis nie die regses wat die wet & orde moet handhaaf of
die howe reguleer nie...
Waarom alewig die regses by die kak-in-die-land
insleep...?
"Elaine" skryf in boodskap news:3ddc0009.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Ferdi Greyling" wrote:
>
>> Die oplossing is flat geignoreer deur regses (wat selfs nou nie eers
>> na Oranje wil trek nie) wat eerder bomme plant - die Suid-Afrikaanse
>> probleem-oplossing-keuse nommer 1.
>
> GAAAA, ek gaan bly ook nie in 'n "Oranje" waar daar weer vir my gesê word
> wat ek mag en nie mag lees nie, wat ek mag en nie mag sê nie, watse geloof
> ek mag en nie mag volg nie. Watse musiek ek mag luister en watse flieks ek
> mag kyk nie! Ek het ook geen respek vir die bomplanters en die ouens wat
> skree vir 'n afhanklike staat nie. Dan bly ek maar liewer waar die ANC
> regeer. Ek wonner hoe lank sal so staat hou voor daar wrywinge en "oorlog"
> uitbreek? Almal wil mos baas wees en niemand klaas nie.
>
>> Seksuele aanranding val in dieselfde kategorie synde 'n
>> geweldsmisdaad. En dis by the way nie net 'n probleem vir "mans" nie -
>> hoekom maak julle vrouens nie julle seusn beter groot nie?
>
> Ek het nie gesê dis net 'n probleem vir mans nie. Dis ons almal se
> probleem. En so tussen ons, seuns is geneig om hul voorbeelde van hul pa's
> af te kry. Dis 'n man (en 'n vrou) se plig om aan sy seun te wys jy lig nie
> jou hand vir jou vrou nie en jy verkrag haar ook nie. Dis tog al oor en oor
> bewys dat seuns wat in 'n "geweldadige" huis grootword - waar die ma's en
> kinders genadeloos aangerand word, self 'n groot kans staan om aanranders en
> vroueslaners te word, en dogters is weer geneig om met sulke mans te trou.
> Ek veralgemeen nie. Alle mans wat so groot word is inderdaad nie aanranders
> nie, maar soos ek gesê het, die kans is groter dat hulle so sal uitdraai.
> Hoekom sê jy vrouens moet hul seuns beter grootmaak? Weet jy dan nie dat 'n
> pa baie betrokke moet wees by sy kinders (en veral seuns) nie? Het jy
> geweet dat seuns wie se pa's onbetrokke is, of wat geweldadig is, of wat nie
> 'n mate (maar nie oormatig nie) van dissipline uitoefen nie, 'n groter kans
> het om "probleem kinders" te word?
>
>> Ek reken in elk geval saam met seksuele aanranding is prostetusie ook
>> 'n erg afkeuringswaardige optrede wat groot skade aan die gemeenskap
>> aanrig. Daars nou iets vir "julle vrouens" om te tackle.
>
> Ek is "all for" die wettiging van prostitusie. So erg as wat dit dalk vir
> jou klink, maar prostitusie veroorsaak nie verkragting en geweld nie. Ek
> glo ook nie dat die "skade" wat prostitute aanrig van so 'n aard is dat dit
> 'n gemeenskap sal beinvloed om geweldadig en "immoreel" te word nie. Jou
> waardes word mos vroeg in jou lewe gelê, en 'n prostituut gaan jou nie
> daarvan laat afsien nie.
> Dis tog 'n mens se eie keuse of jy jou liggaam vir seks wil verkoop of nie.
> En dis tog jou eie keuse of jy van so diens wil gebruik maak. BTW
> prostitusie is nie beperk tot vrouens nie. Vir wat wil ek dit tackle, 'n
> prostituut pla my nie. 'n Verkragter wel :)
>
>> En die derde een is dwelms - wat geen geslag ken nie. Dis ons almal se
>> probleem.
>
> Dis heeltemal waar - ek tog al te veel gesien hoe dwelms 'n jong mens se
> lewens verwoes. Onthou tog dat drank ook 'n dwelm is, en as dit vandag aan
> die wêreld bekend gemaak sou word, sou dit 'n verbode middel gewees het.
> Daar bestaan nie 'n ding soos 'n veilige dwelm nie.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
Re: Oranië [boodskap #69140 is 'n antwoord op boodskap #69132] |
Thu, 21 November 2002 17:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Ja, 'n mens moet gaan kyk voor jy 'n opinie vorm.
> Ek vermoed egter dat net die negatiewe dinge tans die
> media haal en dat ons opinies reeds skeef gevorm is.
Ek sal geinteresseerd wees om te weet of
die Oraniërs belasting betaal en dan ook
dinge soos ouderdomspensioene en dies meer
van die sentrale regering ontvang. Ek neem
aan as 'n groep sal hulle seker ontwikkel
soos die Mennoniete hier by ons in Ontario,
wat, as ek reg verstaan, die reg het om
te weier om belasting te betaal, maar dan
ook nie in aanraking kom vir enige van die
regering se hulpbronne nie. Die Mennoniete
is natuurlik teen alle oorlog en geweld, en
kan nie forseer word deur die staat om wapens
te dra nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oranië [boodskap #69153 is 'n antwoord op boodskap #69140] |
Thu, 21 November 2002 19:23   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ja, 'n mens moet gaan kyk voor jy 'n opinie vorm.
> Ek vermoed egter dat net die negatiewe dinge tans die
> media haal en dat ons opinies reeds skeef gevorm is.
Gloudina
Ek sal geinteresseerd wees om te weet of
die Oraniërs belasting betaal en dan ook
dinge soos ouderdomspensioene en dies meer
van die sentrale regering ontvang.
Wouter
Ja, hulle het geen spesiale bedeling nie. Soos ek dit verstaan
het hulle die (spook)dorp gekoop en kan hulle dus besluit
wie daar mag koop en wie daar mag woon. Dis al.
Gloudina
Ek neem aan as 'n groep sal hulle seker ontwikkel
soos die Mennoniete hier by ons in Ontario,
wat, as ek reg verstaan, die reg het om
te weier om belasting te betaal, maar dan
ook nie in aanraking kom vir enige van die
regering se hulpbronne nie.
Wouter
Ek twyfel of hulle sulke regte sal kry. Nie heeltemaal
onmoontlik nie, maar baie onwaarskynlik. Dit sal 'n
groot belastingskuiwergat los, hulle kan dan mense
trek met laer belastingkoerse. Hulle beywer hulleself
wel vir selfstandige erkenning en het selfs 'n poslys
om dit te bespreek en mense ingelig te hou.
http://groups.yahoo.com/group/erkenorania/
En hulle het 'n netjiese en opdatum webruimte met baie
inligting, hulle lyk beslis nie na 'n klomp regse weirdo's nie
http://www.orania.co.za/
Dit lyk vir my na na 'n interessante plek om te besoek,
daar is 5 gastehuise en 'n karavaanpark om in te bly :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oranië [boodskap #69164 is 'n antwoord op boodskap #69153] |
Thu, 21 November 2002 21:13   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> En hulle het 'n netjiese en opdatum webruimte met baie
> inligting, hulle lyk beslis nie na 'n klomp regse weirdo's nie
> http://www.orania.co.za/
Ja, ek het gekyk na die website. Kan jy vir my
verduidelik omtrent waar dit is. Is dit op die
walle van die Oranje-rivier? Watter spookdorp is
gekoop?
Ek het nog altyd 'n baie positiewe gevoel gehad
oor Orania. En ek wed dat dit nie iets is wat Mbeki
en Mandela slaap oor verloor nie. Hulle weet ten
minste dat hierdie mense volgens die wette van die
Bybel leef, en nie moord en doodslag voorstaan nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Oranië [boodskap #69166 is 'n antwoord op boodskap #69155] |
Thu, 21 November 2002 21:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> Maar wat is daai harige krullerige dingetjie wat op hulle embleem is?
Dit lyk na dit wat ons hier in Kanada 'n
"fiddlehead" noem. Dis die jong lof van 'n
varing wat op die walle van riviere groei,
en wat begin groei gedurende hoogwater in die
lente. Dan maak mense dit bymekaar en verkoop
die winkels dit. Dit smaak so effentjies soos
groen boontjies. Dis een van die disse wat
hulle by regeringsbankette sal voorsit as synde
een van Kanada se tipiese nasionale disse: eintlik
meer verteenwoordigend van die Maritimes, en dit
gaan goed saam met die salm, waarvoor Kanada ook
beroemd is.
Ek wens iemand wil uitvind wat die embleempie
werklik beteken. Ek wonder of daar ook fiddleheads
in die Oranje is. Ek kan dit nie onthou van my
kinderdae af nie, maar dit kan maar net wees omdat
ons nie daarin geinteresseerd was nie, want met die
magdom van groente en vrugte op die erwe, wie wil nou
sy lewe in gevaar stel om fiddleheads op 'n vol rivier
te gaan pluk? Maar die Eerste Nasies in die Maritimes
het dit seker gesien as 'n belangrike vars voedsel
wat hulle kon begin eet na maande waar alles onder
die sneeu was en wanneer hulle nie van die land se
plante kon leef nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 30 12:11:05 UTC 2025
|