Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaners is plesierig?
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69530] Wo, 27 November 2002 04:22
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Because why dis sos ons is.

On Wed, 27 Nov 2002 10:19:46 +0200, "Koot"
wrote:

> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
>
> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
>
> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>
Vorige onderwerp: Nou DIS 'n goeie verskoning
Volgende onderwerp: Wat help dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:00:54 MGT 2024