Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe op dees aarde is dit moontlik?
Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68564] |
Tue, 12 November 2002 18:27  |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dat daar die afgelope 11 jaar meer as 1000 boere vermoor is...maar die
liberaliste noem dit gewone geweld.
Ek noem dit 'n berekende stap om die boere bang te maak en so
grondhervorming in te stel!Is mense nie nou
al gatvol vir die ou storie dat dit net geweld is nie?
Ek ruik 'n rot!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68733 is 'n antwoord op boodskap #68727] |
Thu, 14 November 2002 09:04   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis interessant dat die mense oor die algemeen die plaasmoorde se oorsaak
soek elkeen waar dit hom pas. Soos ons regse vriend wat nou weer skrou oor
dit vir hom op intimidasie neerkom. Ons leef daagliks nogal naby die
boeregemeenskap van ons land en ek kan jou verseker dat die probleem twee
duidelike kante het en as albei partye nie bereid is om die saak saam te
herstel nie, gaan vele boere nog bloedkeel kry. Verstaan my reg,
persoonlik dink ek daar's geen regverdiging vir geweld nie, wat nog te sê 'n
moord, maar mense wat 'n leeftyd van mishandeling en diskriminasie deur is
en nou 'n regering het wat veronderstel is om sake vir hom en sy broers reg
te maak, en dit gebeur nie... is al klaar 'n resep vir moeilikheid. Voeg
hierby dat baie, baie van die boere nog lank nie die idee van apartheid
afgesterwe het nie en vandag nog steeds voortgaan asof niks verander het
nie. Jy kry steeds boere wat sy mense in pondokke laat bly, geen lopende
water gee nie en van elektrisiteit is daar g'n sprake nie. Toegang tot
iets soos 'n telefoon geskied eintlik net met groot stres van die boer af.
Voeg hierby dat 'n plaaswerker nie alleen gewoonlik 8 - 10 ure elke dag werk
nie.....hy is nog op 'stand-by' ook want as enige krisis opduik, dan moet
hulle bystaan. Dan vind mens dat vele boere nie veel sensitiwiteit
openbaar nie en kom woorde soos 'boy', 'hotnot', 'kaffer', ens in hulle taal
voor, veral as hy dink hy praat met iemand anders en dat sy werkers hom nie
kan hoor nie. Dit maak die haat onder die swart plaasmense groei en die
dag wat die boer en die werker probleme optel, en hy laat gaan die werker,
dan kan die werker dalk besluit nou is die tyd om wraak te neem op hom.
Die ergste is, kan mens hulle regtig kwalik neem?
"Annette" skryf in boodskap news:aqv7hs$du3go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Jonas, ek verkies geensins om die probleem te ignoreer nie. Dit is 'n
> helse probleem. Die feit bly dat dit nie al probleem is nie. Hoekom net op
> plaasmoorde konsentreer?
> Weet iemand hier in watter spesifieke area die meeste plaasmoorde tot dusver
> voorgekom het? KZN?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dd29419$0$229@hades.is.co.za...
>> Paul - ek vind dit heel interessant hoe mense op die plaasmoord fenomena
>> reageer. Dis duidelik dat sommige sal verkies om die probleem te ignoreer.
>> Wat is die statistieke van voor 1992?
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:aqtaub$q3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar was al die jare oredentlike publieke vervoer:oa.:
>>> busse en treine...maar deesdae word stasies afgebrand,treine
uitgebrand
> en
>>> busse word deur taxi-eienaars verhoed om in sekere gebiede in te gaan.
>>> Spoorweg stasies is weg gedra... ens.
>>> Snaaks dat dit gebeur in die tye van die groot "Vryheid" wat ons gekry
>> het!
>>> Waar is die wetstoepassing van die nuwe regime,wat nou al 8 jaar en 6
>> maande
>>> in die tuig is?
>>> Grote griet!
>>> Nou sal julle seker apartheid blameer... maar die goedere was in plek
>> gestel
>>> deur diegene wat apartheid bedryf het!
>>>
>>> Paul
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aqsseb$cvki3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee. Jy is verkeerd. Selfs liberaliste kan sien, ongeag 'n kommissie
> van
>>>> ondersoek se bevinding, dat die plaasmoorde 'n doelbewuste poging is
> tot
>>> 'n
>>>> tipe van intimidasie.
>>>> Maar hoekom sonder jy slegs plaasmoorde uit?
>>>> Plaasmoorde en plotmoorde het tog selfs al voor 1992 voorgekom.
>>>> Enige idee hoeveel moorde in die townships gepleeg is in dieselfde
>> periode
>>>> wat jy genoem het?
>>>> Dit is tog ook 'n tipe van intimidasie.
>>>> Enige idee hoeveel mense in dieselfde periode in taxi-ongelukke
> omgekom
>>> het?
>>>> Indirek ook 'n tipe van intimidasie, omdat daar nie ordentlike
> publieke
>>>> vervoer verskaf word nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>>> news:aqrjt9$ni6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dat daar die afgelope 11 jaar meer as 1000 boere vermoor is...maar
> die
>>>> > liberaliste noem dit gewone geweld.
>>>> > Ek noem dit 'n berekende stap om die boere bang te maak en so
>>>> > grondhervorming in te stel!Is mense nie nou
>>>> > al gatvol vir die ou storie dat dit net geweld is nie?
>>>> > Ek ruik 'n rot!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68746 is 'n antwoord op boodskap #68733] |
Thu, 14 November 2002 14:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Verstaan my reg,
> persoonlik dink ek daar's geen regverdiging vir geweld nie, wat nog te sê 'n
> moord, maar mense wat 'n leeftyd van mishandeling en diskriminasie deur is
> en nou 'n regering het wat veronderstel is om sake vir hom en sy broers reg
> te maak, en dit gebeur nie... is al klaar 'n resep vir moeilikheid. Voeg
> hierby dat baie, baie van die boere nog lank nie die idee van apartheid
> afgesterwe het nie en vandag nog steeds voortgaan asof niks verander het
> nie.
Wel, Suidwester, deesdae praat jy soos
Tant Hessie. En jy kan nogal jou gedagtes
goed inspan ook.
Tant Hessie van die Derde Republiek.
|
|
|
Re: Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68776 is 'n antwoord op boodskap #68733] |
Fri, 15 November 2002 04:23   |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dis ook baie eensysdig wat jy nou se. Onthou net alle werkers is nie
engeltjies nie en hulle maak ook maar baie droog wat die boer baie geld kan
kos. Hoekom moet almal nou omtrent die aarde waarop hulle loop aanbid. Net
soos met ou vark Boulfour , nou is die vraag of hy regtig 'n rassis is.
Magtig sy uitsparake was genoeg, hoekom dit in twyfel trek.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd3673d.0@news1.mweb.co.za...
> Dis interessant dat die mense oor die algemeen die plaasmoorde se oorsaak
> soek elkeen waar dit hom pas. Soos ons regse vriend wat nou weer skrou oor
> dit vir hom op intimidasie neerkom. Ons leef daagliks nogal naby die
> boeregemeenskap van ons land en ek kan jou verseker dat die probleem twee
> duidelike kante het en as albei partye nie bereid is om die saak saam te
> herstel nie, gaan vele boere nog bloedkeel kry. Verstaan my reg,
> persoonlik dink ek daar's geen regverdiging vir geweld nie, wat nog te sê 'n
> moord, maar mense wat 'n leeftyd van mishandeling en diskriminasie deur is
> en nou 'n regering het wat veronderstel is om sake vir hom en sy broers reg
> te maak, en dit gebeur nie... is al klaar 'n resep vir moeilikheid. Voeg
> hierby dat baie, baie van die boere nog lank nie die idee van apartheid
> afgesterwe het nie en vandag nog steeds voortgaan asof niks verander het
> nie. Jy kry steeds boere wat sy mense in pondokke laat bly, geen lopende
> water gee nie en van elektrisiteit is daar g'n sprake nie. Toegang tot
> iets soos 'n telefoon geskied eintlik net met groot stres van die boer af.
> Voeg hierby dat 'n plaaswerker nie alleen gewoonlik 8 - 10 ure elke dag werk
> nie.....hy is nog op 'stand-by' ook want as enige krisis opduik, dan moet
> hulle bystaan. Dan vind mens dat vele boere nie veel sensitiwiteit
> openbaar nie en kom woorde soos 'boy', 'hotnot', 'kaffer', ens in hulle taal
> voor, veral as hy dink hy praat met iemand anders en dat sy werkers hom nie
> kan hoor nie. Dit maak die haat onder die swart plaasmense groei en die
> dag wat die boer en die werker probleme optel, en hy laat gaan die werker,
> dan kan die werker dalk besluit nou is die tyd om wraak te neem op hom.
> Die ergste is, kan mens hulle regtig kwalik neem?
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqv7hs$du3go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Jonas, ek verkies geensins om die probleem te ignoreer nie. Dit is 'n
>> helse probleem. Die feit bly dat dit nie al probleem is nie. Hoekom net op
>> plaasmoorde konsentreer?
>> Weet iemand hier in watter spesifieke area die meeste plaasmoorde tot
> dusver
>> voorgekom het? KZN?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3dd29419$0$229@hades.is.co.za...
>>> Paul - ek vind dit heel interessant hoe mense op die plaasmoord fenomena
>>> reageer. Dis duidelik dat sommige sal verkies om die probleem te
> ignoreer.
>>> Wat is die statistieke van voor 1992?
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>> news:aqtaub$q3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar was al die jare oredentlike publieke vervoer:oa.:
>>>> busse en treine...maar deesdae word stasies afgebrand,treine
> uitgebrand
>> en
>>>> busse word deur taxi-eienaars verhoed om in sekere gebiede in te gaan.
>>>> Spoorweg stasies is weg gedra... ens.
>>>> Snaaks dat dit gebeur in die tye van die groot "Vryheid" wat ons
gekry
>>> het!
>>>> Waar is die wetstoepassing van die nuwe regime,wat nou al 8 jaar en
6
>>> maande
>>>> in die tuig is?
>>>> Grote griet!
>>>> Nou sal julle seker apartheid blameer... maar die goedere was in
plek
>>> gestel
>>>> deur diegene wat apartheid bedryf het!
>>>>
>>>> Paul
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aqsseb$cvki3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee. Jy is verkeerd. Selfs liberaliste kan sien, ongeag 'n
kommissie
>> van
>>>> > ondersoek se bevinding, dat die plaasmoorde 'n doelbewuste poging
is
>> tot
>>>> 'n
>>>> > tipe van intimidasie.
>>>> > Maar hoekom sonder jy slegs plaasmoorde uit?
>>>> > Plaasmoorde en plotmoorde het tog selfs al voor 1992 voorgekom.
>>>> > Enige idee hoeveel moorde in die townships gepleeg is in dieselfde
>>> periode
>>>> > wat jy genoem het?
>>>> > Dit is tog ook 'n tipe van intimidasie.
>>>> > Enige idee hoeveel mense in dieselfde periode in taxi-ongelukke
>> omgekom
>>>> het?
>>>> > Indirek ook 'n tipe van intimidasie, omdat daar nie ordentlike
>> publieke
>>>> > vervoer verskaf word nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Paul Van Straaten" wrote in message
>>>> > news:aqrjt9$ni6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Dat daar die afgelope 11 jaar meer as 1000 boere vermoor
is...maar
>> die
>>>> > > liberaliste noem dit gewone geweld.
>>>> > > Ek noem dit 'n berekende stap om die boere bang te maak en so
>>>> > > grondhervorming in te stel!Is mense nie nou
>>>> > > al gatvol vir die ou storie dat dit net geweld is nie?
>>>> > > Ek ruik 'n rot!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68791 is 'n antwoord op boodskap #68776] |
Fri, 15 November 2002 10:32   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem! Ek het nogal 'n swaer met 'n Kalahariplaas wat sy bes probeer het
om vir sy plaaswerkers op hul eie kamp aan't boere te kry, maar dit het nie
gewerk nie. Elke keer as dit end van die maand is, lê hulle dronk en slag
hulle eie voorraad. Dan raak hulle die moer in vir hom omdat hulle nie
genoeg diere het nie! Ek sê nog die heel tyd dat die saak twee kante het.
Beide het sy goeie en lelike kant. Ek kan vir jou rillerverhale van beide
kante vertel. Nie een wil toegee nie. Toevallig is dit egter so dat die
Boere veel meer te verlore het met 'n hardegathouding. Moet tog net vir 'n
oomblik dink dat die regses sal kan baklei teen die swart meerderheid nie.
Gaan gooi net 'n draai op die plase en kyk hoeveel van hulle kan sonder
swart arbeid klaarkom?
Maar net so moet van regeringskant af besef word dat die blanke boere 'n
waardevolle bate vir die land is wat fyn hanteer moet word. Dis jou
kosmandjie daai en seker een van dié belangrikste bedrywe van enige land.
Hoekom is dit so onmoontlik om iets uit te werk wat die werker tevrede sal
stel en ook vir die boer van ordentlike en betroubare arbeid te voorsien?
Ek sal jou sê: Daar is sulke drek goed soos politici aanwesig en hulle fok
alles op!
"Pieter" skryf in boodskap news:3dd476e4$0$228@hades.is.co.za...
> Dis ook baie eensysdig wat jy nou se. Onthou net alle werkers is nie
> engeltjies nie en hulle maak ook maar baie droog wat die boer baie geld kan
> kos. Hoekom moet almal nou omtrent die aarde waarop hulle loop aanbid. Net
> soos met ou vark Boulfour , nou is die vraag of hy regtig 'n rassis is.
> Magtig sy uitsparake was genoeg, hoekom dit in twyfel trek.
>
>
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd3673d.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis interessant dat die mense oor die algemeen die plaasmoorde se oorsaak
>> soek elkeen waar dit hom pas. Soos ons regse vriend wat nou weer skrou
> oor
>> dit vir hom op intimidasie neerkom. Ons leef daagliks nogal naby die
>> boeregemeenskap van ons land en ek kan jou verseker dat die probleem twee
>> duidelike kante het en as albei partye nie bereid is om die saak saam te
>> herstel nie, gaan vele boere nog bloedkeel kry. Verstaan my reg,
>> persoonlik dink ek daar's geen regverdiging vir geweld nie, wat nog te
s�
> 'n
>> moord, maar mense wat 'n leeftyd van mishandeling en diskriminasie deur is
>> en nou 'n regering het wat veronderstel is om sake vir hom en sy broers
> reg
>> te maak, en dit gebeur nie... is al klaar 'n resep vir moeilikheid. Voeg
>> hierby dat baie, baie van die boere nog lank nie die idee van apartheid
>> afgesterwe het nie en vandag nog steeds voortgaan asof niks verander het
>> nie. Jy kry steeds boere wat sy mense in pondokke laat bly, geen lopende
>> water gee nie en van elektrisiteit is daar g'n sprake nie. Toegang tot
>> iets soos 'n telefoon geskied eintlik net met groot stres van die boer af.
>> Voeg hierby dat 'n plaaswerker nie alleen gewoonlik 8 - 10 ure elke dag
> werk
>> nie.....hy is nog op 'stand-by' ook want as enige krisis opduik, dan moet
>> hulle bystaan. Dan vind mens dat vele boere nie veel sensitiwiteit
>> openbaar nie en kom woorde soos 'boy', 'hotnot', 'kaffer', ens in hulle
> taal
>> voor, veral as hy dink hy praat met iemand anders en dat sy werkers hom
> nie
>> kan hoor nie. Dit maak die haat onder die swart plaasmense groei en die
>> dag wat die boer en die werker probleme optel, en hy laat gaan die werker,
>> dan kan die werker dalk besluit nou is die tyd om wraak te neem op hom.
>> Die ergste is, kan mens hulle regtig kwalik neem?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aqv7hs$du3go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Jonas, ek verkies geensins om die probleem te ignoreer nie. Dit
is
> 'n
>>> helse probleem. Die feit bly dat dit nie al probleem is nie. Hoekom
net
> op
>>> plaasmoorde konsentreer?
>>> Weet iemand hier in watter spesifieke area die meeste plaasmoorde tot
>> dusver
>>> voorgekom het? KZN?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3dd29419$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Paul - ek vind dit heel interessant hoe mense op die plaasmoord
> fenomena
>>>> reageer. Dis duidelik dat sommige sal verkies om die probleem te
>> ignoreer.
>>>> Wat is die statistieke van voor 1992?
>>>>
>>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>>> news:aqtaub$q3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar was al die jare oredentlike publieke vervoer:oa.:
>>>> > busse en treine...maar deesdae word stasies afgebrand,treine
>> uitgebrand
>>> en
>>>> > busse word deur taxi-eienaars verhoed om in sekere gebiede in te
> gaan.
>>>> > Spoorweg stasies is weg gedra... ens.
>>>> > Snaaks dat dit gebeur in die tye van die groot "Vryheid" wat ons
> gekry
>>>> het!
>>>> > Waar is die wetstoepassing van die nuwe regime,wat nou al 8 jaar
en
> 6
>>>> maande
>>>> > in die tuig is?
>>>> > Grote griet!
>>>> > Nou sal julle seker apartheid blameer... maar die goedere was in
> plek
>>>> gestel
>>>> > deur diegene wat apartheid bedryf het!
>>>> >
>>>> > Paul
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aqsseb$cvki3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nee. Jy is verkeerd. Selfs liberaliste kan sien, ongeag 'n
> kommissie
>>> van
>>>> > > ondersoek se bevinding, dat die plaasmoorde 'n doelbewuste
poging
> is
>>> tot
>>>> > 'n
>>>> > > tipe van intimidasie.
>>>> > > Maar hoekom sonder jy slegs plaasmoorde uit?
>>>> > > Plaasmoorde en plotmoorde het tog selfs al voor 1992 voorgekom.
>>>> > > Enige idee hoeveel moorde in die townships gepleeg is in dieselfde
>>>> periode
>>>> > > wat jy genoem het?
>>>> > > Dit is tog ook 'n tipe van intimidasie.
>>>> > > Enige idee hoeveel mense in dieselfde periode in taxi-ongelukke
>>> omgekom
>>>> > het?
>>>> > > Indirek ook 'n tipe van intimidasie, omdat daar nie ordentlike
>>> publieke
>>>> > > vervoer verskaf word nie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > "Paul Van Straaten" wrote in message
>>>> > > news:aqrjt9$ni6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Dat daar die afgelope 11 jaar meer as 1000 boere vermoor
> is...maar
>>> die
>>>> > > > liberaliste noem dit gewone geweld.
>>>> > > > Ek noem dit 'n berekende stap om die boere bang te maak en so
>>>> > > > grondhervorming in te stel!Is mense nie nou
>>>> > > > al gatvol vir die ou storie dat dit net geweld is nie?
>>>> > > > Ek ruik 'n rot!
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe op dees aarde is dit moontlik? [boodskap #68952 is 'n antwoord op boodskap #68804] |
Sun, 17 November 2002 23:12  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 15 Nov 2002 18:07:29 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:
> Ferdi,
>
> Hoe sal jy weet?Het jy maar altyd derde-klas gery om jou
> kommunisme te verbloem?>
Hoe sal ek weet?
Dit was algemen kennis. Mens kon dit sien. Mens kon daarvan hoor. Mens
kon daarvan lees.
Het jy werklik al deie jare in SA gebly en dit nie geweet nie???
Was jy nooit in 'n township nie???
Oor die snotty deel van jou aanmerking - is dit 'n grap of iets?
Sarkasme dalk? Sekerlik nie 'n poging tot 'n feitelike stelling
nie.....
Kom ons dink daaraan: Iemand is argumentsonthalwe 'n "kommunis"....
wag gou eers. Se eers wat bedoel jy met 'n "kommunis". Dan kom ons
uit by hoe dit - volgens jou - verbloem kan word deur derdeklas op
treine te ry.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:09:07 UTC 2025
|