Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re:Vryheids manifes van die Afrikaner volk
Re:Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68365] Sa, 09 November 2002 08:55 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Paul van Straaten?
Laat ek u sommer self antwoord.
Ek is 'n sakeman met verskeie besighede!
Ek glo in die pad wat die Afrikaner geloop het en weer sal
loop indien nodig.Ek glo dat jy nie iets met geweld kan
regverdig nie.Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
verloor!
Ek is nie verbind tot enige politieke groep nie,hoewel ek
in die jare '80 & '90 die KP ondersteun het!
Ek keur soos reeds voorheen (telkemale)vermeld,alle
vorme van geweld af.Ek vra ook nie dat iemand my gedagtegang volg nie, maar
het iets op die nuus-groep
geplaas om sinvol te debatteer!
Ek het niemand gevra om hierdie manifes te steun nie,
aangesien dit reeds 12 jaar gelede gepubliseer is met
'n byeenkoms te monumentkoppie.
Op daardie dag was 13,89% van die totale Afrikaner
bevolking daar wat hulself met daardie manifes vereenselwig het.
Soos u weet staan die meeste Afrikaners vandag appaties
teenoor die gebeurde van die dag!
Wat doen die ander Afrikaners om (dit maak nie saak
watter party of ideologie aangehang word nie) die mense
weer te laat belangstel in wat daar aangaan in hierdie land.
My vriend u sal vind dat ek nog nooit gevra het dat die
Afrikaner moet baklei nie.U sal ook vind dat ons besef
dat daar 'n ander bedeling is waarbinne ons moet kyk
wat die beste is vir die Afrikaner en andere wat glo dat die son op alle
volke in hierdie donker vasteland moet
skyn.Het u geweet dat hierdie volk het baie om te offer?
Het u geweet dat swartes se dat ek die "SPIRIT OF
UBUNTU" het?
Hoekom?
Want ek is seker die regverdigste mens wat ek ken!
Ek sien leef en laat leef!Ek sal myself en my gesin tekort
doen om iemand te help waar ek kan.
Miskien moet u uself 'n guns doen en begin om mense wat
minder bevooreg as uself is, te help...en kyk hoe verander
u lewe!
Ek het groot geword en miskien...dalk net miskien kan die raad vir u ook
werk.
Ek het nog nooit genoem dat die Afrikaner 'n uitverkore
groep is nie.U moet 'n bietjie gaan kyk wat die VN noem
oor minderhede en minderheids regte.Dan is die oproep
in hierdie manifes geensins "outdated" nie, maar in terme
van die VN, 'n moderne veralgemening waarvoor die VN
hom beywer!
Wat dink u van die volgende feite:Dat Afrikaans nie geregtig is op 'n enkele
universiteit in hierdie land nie?
Dat Afrikaanse skole almal dubbel-medium skole moet
word?
As dit nie deel is van die begin van onderdrukking nie...
wat is?
Met Afrikaners as deel van die oplossing van hierdie land
se probleme gaan die huidige regering dit ver bring, maar moenie verwag dat
jy die Afrikaner met sy minderheids-
regte in 'n sardientjie blikkie kan toemaak, en daarvan
vergeet nie.Dan gaan jy die tier in hom wakker maak!
Ek gun dieselfde regte wat ek vir myself opeis, ook aan alle ander mense.Die
vraag is of hulle dieselfde vir my
gun?Indien wel, gaan die land se grondwet 'n bewys
lewer dat dit die mees Liberale Grondwet in die wereld is,
maar indien nie...dan sal ons maar moet sien!
pau...@lantic.net
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68382 is 'n antwoord op boodskap #68365] Sa, 09 November 2002 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
> verloor!

Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
wat vir my laat sien presies hoe sake met
jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
was predikante wat maar saam probeer die sonde
van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
banke uitloop, want Christus se leer tref julle
waar dit seermaak, nè?

Tant Hessie van die Derde Republiek
wat ontstaan het na die Derde
Vryheidsoorlog teen al die mense
wat die Afrikaner se goeie naam deur
die modder gesleep het.
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68392 is 'n antwoord op boodskap #68365] Sa, 09 November 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 9 Nov 2002 10:55:01 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Met Afrikaners as deel van die oplossing van hierdie land
> se probleme gaan die huidige regering dit ver bring, maar moenie verwag dat
> jy die Afrikaner met sy minderheids-
> regte in 'n sardientjie blikkie kan toemaak, en daarvan
> vergeet nie.Dan gaan jy die tier in hom wakker maak!

Ek lees wat jy sê en stem met die meeste daarvan saam.
Toe herhaal jy tot my teleurstelling, hierdie holrug geryde storie.
Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
Jy is verkeerd. Die Suid Afrikaner is 'n slapgat liberalis en daar is
zero tier in hom, my maat. Hulle vlug vir die swartes na Kanada, na
Nederland, na England; en verraai daarvandaan SA.
Jy klink nou soos die boere unies van wie die voorsitter na elke
plaasmoord sê: "as dit nog een keer gebeur gaan
ons die reg in eie hande neem."

D
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68395 is 'n antwoord op boodskap #68382] Sa, 09 November 2002 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vriend,
Dit is byna tragies dat u nie met enige logika kan redeneer nie.U klink soos
die destydse voorsitter van 'n laerskool
hier naby my, se ouer beheer raad.
Toe hulle moes kies tussen verskillende modelle skole en daar van die meer
konserwatiewe ouers was wat genoem het dat die wit Afrikaanse skool
uiteindelik swart sal kan
word met 'n ander onderrig taal...
Toe antwoord die man:"ons klop hulle(swartes) met
voetwerk!"
Hel, julle het goeie voetwerk gehad.Die land is vinnig oppad na 'n tweede
Zimbabwe en julle bekommer julle nie waar die mieliemeel vandaan gaan kom om
die uitgehongerde massas te voed nie...
Maar jy veroordeel my...
My vader, julle het ver gekom tot selfvenietiging en self verwyt oor die
verskriklike appartheid-beleid!
Jy moet seker vreeslik gebelgd voel dat God jou wit
gemaak het...ag shame!
skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
>> verloor!
>
> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
> wat vir my laat sien presies hoe sake met
> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
> was predikante wat maar saam probeer die sonde
> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
> waar dit seermaak, nê?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> wat ontstaan het na die Derde
> Vryheidsoorlog teen al die mense
> wat die Afrikaner se goeie naam deur
> die modder gesleep het.
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68402 is 'n antwoord op boodskap #68382] Sa, 09 November 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat is jou soort dan?
skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
>> verloor!
>
> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
> wat vir my laat sien presies hoe sake met
> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
> was predikante wat maar saam probeer die sonde
> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
> waar dit seermaak, nê?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> wat ontstaan het na die Derde
> Vryheidsoorlog teen al die mense
> wat die Afrikaner se goeie naam deur
> die modder gesleep het.
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68407 is 'n antwoord op boodskap #68395] Sa, 09 November 2002 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> appartheid-beleid!

Ou Paul, een van die mooi dae skop ons jou
uit die Afrikaner-geledere uit. Wil jy weet
hoekom? Omdat jy nie jou taal genoeg respekteer
om dit reg te spel nie. Daar is 'n snaakse
verskynsel: hoe regser julle laaities is, hoe
slegter is julle Afrikaans. Kan jy vir my
verduidelik hoekom dit is?

Tant Hessie van die Derde
Republiek se taalkomitee.
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68420 is 'n antwoord op boodskap #68407] So, 10 November 2002 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - wie gan wie uitskop? Jy is mos nie 'n Afrikaner nie - volgens jou is
jy mos 'n Kanadees.
Jy wil botter beide kante hê, en marmite op die rante ...
skryf in boodskap news:3DCD910D.4000405@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> appartheid-beleid!
>
>
> Ou Paul, een van die mooi dae skop ons jou
> uit die Afrikaner-geledere uit. Wil jy weet
> hoekom? Omdat jy nie jou taal genoeg respekteer
> om dit reg te spel nie. Daar is 'n snaakse
> verskynsel: hoe regser julle laaities is, hoe
> slegter is julle Afrikaans. Kan jy vir my
> verduidelik hoekom dit is?
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68464 is 'n antwoord op boodskap #68407] Ma, 11 November 2002 00:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Siestog,
Van watter Afrikaners is jy?
Julle sogenaamde AFRIKAANSES het absoluut niks in gemeen met Afrikaners
nie.Gaan try maar vir Peter Marais
en arme kortbroek uitskop.Ek is hier om te bly en jou lewe te vergal met my
skrywes!
How's that?
Pasop net,want Peter vat terug soos Tony haakneus
Twug gefight het.
Of dalk nog erger...nou-nou eindig jy Tony se bruin Charles Bronson al die
pad van die kaapse vlaktes op!
Jy doen goed,miskien verdien jy hom!
Paul
skryf in boodskap news:3DCD910D.4000405@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> appartheid-beleid!
>
>
> Ou Paul, een van die mooi dae skop ons jou
> uit die Afrikaner-geledere uit. Wil jy weet
> hoekom? Omdat jy nie jou taal genoeg respekteer
> om dit reg te spel nie. Daar is 'n snaakse
> verskynsel: hoe regser julle laaities is, hoe
> slegter is julle Afrikaans. Kan jy vir my
> verduidelik hoekom dit is?
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.
>
Re: Re:Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68465 is 'n antwoord op boodskap #68365] Ma, 11 November 2002 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek antwoord graag jou vrae vir jou.

> Wat dink u van die volgende feite:Dat Afrikaans nie geregtig is op 'n enkele
> universiteit in hierdie land nie?

Hoekom MOET Afrikaans by universiteite op almal afgedwing word? Dis 'n
inheemse taal en word net deur 'n handjievol mense gepraat. As hulle
Afrikaans toelaat moet hulle ook Tswana, Zoeloe, Xhosa, Venda, ens. toelaat.
Dis net nie logies moontlik nie.

> Dat Afrikaanse skole almal dubbel-medium skole moet
> word?

Dis 'n wonderlike idee, aangesien ons die enigste land is wat Afrikaans
praat, kom ons tog soveel verder as ons Engels ken. Ek was in 'n
dubbel-medium skool en ek's nie een dag daaroor speit nie. My Engels is
omtrent 10 keer beter as die mense wat nie was nie. En Engels is tog nodig
omdat meeste besigheid in Engels gedoen word, en met die wêreld wat al hoe
kleiner word is dit nodig.

> As dit nie deel is van die begin van onderdrukking nie...
> wat is?

Is dit dan ook onderdrukking as die ander 9 tale (Engels uitgesluit) nie ook
toegelaat word nie? Niemand sê jy mag nie jou taal praat nie. Onthou jy
nou net dat Afrikaans al die jare op die wat dit nie gepraat het nie
afgedwing was. Julle is net so erg soos die Engelse wat jare terug Engels
op almal afgedwing het omdat hulle gevoel het dit was die enigste
"civilised" taal.

> Met Afrikaners as deel van die oplossing van hierdie land
> se probleme gaan die huidige regering dit ver bring, maar moenie verwag dat
> jy die Afrikaner met sy minderheids-
> regte in 'n sardientjie blikkie kan toemaak, en daarvan
> vergeet nie.Dan gaan jy die tier in hom wakker maak!
> Ek gun dieselfde regte wat ek vir myself opeis, ook aan alle ander mense.Die
> vraag is of hulle dieselfde vir my
> gun?

Afrikaners soos jy is nie deel van die oplossing nie maar deel van die
probleem. Jy maak my skaam om te sê ek's 'n Afrikaner.

Groete
Elaine
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68467 is 'n antwoord op boodskap #68392] Ma, 11 November 2002 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik ek sê een keer 'n ding en dan moet ek dit oor en oor lees hier op
die groep. Dave jou stories raak ook maar holrug.

E

"Dave" skryf in boodskap news:d2jqsu8j2d84cctre15o66kfuvte8pr90r@4ax.com...

> Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
> wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.

D
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68468 is 'n antwoord op boodskap #68402] Ma, 11 November 2002 00:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Arme tante Hessie,
Ek stuur met lugpos 'n dildo aan!Dit behoort jou besig te hou as jy so
vreeslik gefrustreerd raak.Ek stuur sommer
ook aanwysings in Xhosa...want vir sulke kafrikaners soos
antie het ek nie tyd nie!
Onthou net gebruik hom soos die aanwysings anders stuur
ek 'n voorskrif vir die antie se "geite".

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aql1oj$t6s$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is jou soort dan?
> skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>>
>> Paul Van Straaten wrote:
>>
>> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
>>> verloor!
>>
>> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
>> wat vir my laat sien presies hoe sake met
>> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
>> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
>> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
>> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
>> was predikante wat maar saam probeer die sonde
>> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
>> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
>> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
>> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
>> waar dit seermaak, nê?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>> wat ontstaan het na die Derde
>> Vryheidsoorlog teen al die mense
>> wat die Afrikaner se goeie naam deur
>> die modder gesleep het.
>>
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68471 is 'n antwoord op boodskap #68382] Ma, 11 November 2002 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Komende van 'n boedhis ne , wies die duiwel en wie is Christus , jy aanbid
dan die duiwel homself

skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
>> verloor!
>
> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
> wat vir my laat sien presies hoe sake met
> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
> was predikante wat maar saam probeer die sonde
> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
> waar dit seermaak, nê?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> wat ontstaan het na die Derde
> Vryheidsoorlog teen al die mense
> wat die Afrikaner se goeie naam deur
> die modder gesleep het.
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68472 is 'n antwoord op boodskap #68402] Ma, 11 November 2002 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Sy is 'n ou grammefoonplaat wat vasgehaak het - Ons noem haar sommer
Kakadina

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aql1oj$t6s$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is jou soort dan?
> skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>>
>> Paul Van Straaten wrote:
>>
>> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy Roeping
>>> verloor!
>>
>> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
>> wat vir my laat sien presies hoe sake met
>> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
>> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
>> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
>> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
>> was predikante wat maar saam probeer die sonde
>> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
>> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
>> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
>> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
>> waar dit seermaak, nê?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>> wat ontstaan het na die Derde
>> Vryheidsoorlog teen al die mense
>> wat die Afrikaner se goeie naam deur
>> die modder gesleep het.
>>
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68490 is 'n antwoord op boodskap #68468] Ma, 11 November 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Arme tante Hessie,
> Ek stuur met lugpos 'n dildo aan!

Hier kom die volgende bewys van watter
soort hierdie soort "Afrikaners" is
waaraan "Paul van Straaten" behoort.
(1) Hulle verinneweer die Afrikaanse
taal.
(2) Hulle sê hulle is Christene maar
hulle vloek die kerke.
(3) Hulle praat knaend van seksuele
dinge.
Ek sidder om te dink wat se klomp hulle
gaan wees in daardie aparte boerestaat
van hulle.

Die Ruiter in die Dag
Re: Re:Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68502 is 'n antwoord op boodskap #68465] Ma, 11 November 2002 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Meneer  is tans af-lyn  Meneer
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine"
> Ek was in 'n dubbel-medium skool en ek's nie een dag daaroor speit nie.

Ek is ook nie spYt dat ek in 'n Afrikaanse skool was nie...
Re: Re:Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68503 is 'n antwoord op boodskap #68502] Ma, 11 November 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het gesien dat ek 'n spelfout gemaak het. Baie dankie dat jy dit
uitgewys het.

Groete
Elaine

"Meneer" skryf in boodskap news:aqopuc$b4ut7$1@ID-134589.news.dfncis.de...
>
> "Elaine"
>> Ek was in 'n dubbel-medium skool en ek's nie een dag daaroor speit nie.
>
> Ek is ook nie spYt dat ek in 'n Afrikaanse skool was nie...
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68504 is 'n antwoord op boodskap #68392] Ma, 11 November 2002 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ag ou vrind, hoekom sal enige mens nou deur die pyne van emigrasie gaan om
hom in die buiteland te gaan sit en verknog oor die lot van Suid Afrika? Een
en elk is seker geregtig op sy mening, en hoekom moet dit nou noodwndig as
verraad beskou word? Moet asseblief nie almal oor dieselfde kam skeer net
omdat jy iets teen Gloudina het nie.

Willie

"Dave" >
Hulle vlug vir die swartes na Kanada, na
> Nederland, na England; en verraai daarvandaan SA.
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68511 is 'n antwoord op boodskap #68468] Ma, 11 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 02:20:07 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Arme tante Hessie,
> Ek stuur met lugpos 'n dildo aan!Dit behoort jou besig te hou as jy so
> vreeslik gefrustreerd raak.

Ek worrie ook maar so in stilte oor hierrie ou, Tant Hessie:-)

DD
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68512 is 'n antwoord op boodskap #68467] Ma, 11 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 02:16:33 +0200, "Elaine" wrote:

> Jislaaik ek sê een keer 'n ding en dan moet ek dit oor en oor lees hier op
> die groep. Dave jou stories raak ook maar holrug.
>
> E
>
> "Dave" wrote in message
> news:d2jqsu8j2d84cctre15o66kfuvte8pr90r@4ax.com...
>
>> Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
>> wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
>
> D
>

Verskoning Elaine, dit was in 'n ligsinnige en grappige bui gesê.
Anders as wat dit nou klink:-)))

Dave
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68520 is 'n antwoord op boodskap #68512] Ma, 11 November 2002 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
MMM en ek was natuurlik ernstig?? Ek kan ook 'n grappie maak as ek moet die
dag!

"Dave" skryf in boodskap news:ekvvsuog3v1b6hook8t2837163d3qn8jhn@4ax.com...
> On Mon, 11 Nov 2002 02:16:33 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Jislaaik ek sê een keer 'n ding en dan moet ek dit oor en oor lees hier op
>> die groep. Dave jou stories raak ook maar holrug.
>>
>> E
>>
>> "Dave" wrote in message
>> news:d2jqsu8j2d84cctre15o66kfuvte8pr90r@4ax.com...
>>
>>> Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
>>> wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
>>
>> D
>>
>
> Verskoning Elaine, dit was in 'n ligsinnige en grappige bui gesê.
> Anders as wat dit nou klink:-)))
>
> Dave
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68568 is 'n antwoord op boodskap #68520] Di, 12 November 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 22:32:02 +0200, "Elaine" wrote:

> MMM en ek was natuurlik ernstig?? Ek kan ook 'n grappie maak as ek moet die
> dag!
>

Dit sê meer as van 'n hengse klomp suurgatte hier, Elaine ;-)

D
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68606 is 'n antwoord op boodskap #68407] Di, 12 November 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag hessie....... asb ........ moenie nou mense gaan aanvat om hulle spelling
nie.
Almal maak spelfoute........jy ook......jy skryf: dae.... wel dit skryf
mens: da� mettie kolletjies.
Almal maak in hulle woema foute.
Nou ja..... toemaar.

Sebs
schreef in bericht news:3DCD910D.4000405@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> appartheid-beleid!
>
>
> Ou Paul, een van die mooi dae skop ons jou
> uit die Afrikaner-geledere uit. Wil jy weet
> hoekom? Omdat jy nie jou taal genoeg respekteer
> om dit reg te spel nie. Daar is 'n snaakse
> verskynsel: hoe regser julle laaities is, hoe
> slegter is julle Afrikaans. Kan jy vir my
> verduidelik hoekom dit is?
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68607 is 'n antwoord op boodskap #68420] Di, 12 November 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
:o)

"Jonas" skryf in boodskap news:3dcde66e$0$18848@hades.is.co.za...
> Antie - wie gan wie uitskop? Jy is mos nie 'n Afrikaner nie - volgens jou is
> jy mos 'n Kanadees.
> Jy wil botter beide kante hê, en marmite op die rante ...
> skryf in boodskap news:3DCD910D.4000405@rogers.com...
>>
>> Paul Van Straaten wrote:
>>
>>
>>> appartheid-beleid!
>>
>>
>> Ou Paul, een van die mooi dae skop ons jou
>> uit die Afrikaner-geledere uit. Wil jy weet
>> hoekom? Omdat jy nie jou taal genoeg respekteer
>> om dit reg te spel nie. Daar is 'n snaakse
>> verskynsel: hoe regser julle laaities is, hoe
>> slegter is julle Afrikaans. Kan jy vir my
>> verduidelik hoekom dit is?
>>
>> Tant Hessie van die Derde
>> Republiek se taalkomitee.
>>
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68609 is 'n antwoord op boodskap #68468] Di, 12 November 2002 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
TOe paul..... moenie nou so lilik raak nie! wees die verstandigste..... asb.
Sebs

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqnoce$avg$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Arme tante Hessie,
> Ek stuur met lugpos 'n dildo aan!Dit behoort jou besig te hou as jy so
> vreeslik gefrustreerd raak.Ek stuur sommer
> ook aanwysings in Xhosa...want vir sulke kafrikaners soos
> antie het ek nie tyd nie!
> Onthou net gebruik hom soos die aanwysings anders stuur
> ek 'n voorskrif vir die antie se "geite".
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:aql1oj$t6s$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is jou soort dan?
>> skryf in boodskap news:3DCD30E9.4050507@rogers.com...
>>>
>>> Paul Van Straaten wrote:
>>>
>>> Ek glo in God-drie-enig...en gaan sit nie my gat deur op die
>>>> harde kerk-banke nie, weens die feit dat ek glo die Kerk het sy
> Roeping
>>>> verloor!
>>>
>>> Ja-nee, ou Paul, dis hierdie soort gepraat
>>> wat vir my laat sien presies hoe sake met
>>> jou staan. Wanneer julle soort teen die kerke
>>> begin praat, dan kan ek sien die duiwel begin
>>> nou sy gesig wys. In die ou dae het julle klomp
>>> mos die kerke se leer probeer oorneem, en daar
>>> was predikante wat maar saam probeer die sonde
>>> van apartheid regverdig het. Maar nou dat daar
>>> uiteindelik eerlike besinning in die Afrikaanse
>>> Kerke in SA kom, nou begin julle uit die kerk-
>>> banke uitloop, want Christus se leer tref julle
>>> waar dit seermaak, nê?
>>>
>>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>> wat ontstaan het na die Derde
>>> Vryheidsoorlog teen al die mense
>>> wat die Afrikaner se goeie naam deur
>>> die modder gesleep het.
>>>
>>
>
Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk [boodskap #68610 is 'n antwoord op boodskap #68467] Di, 12 November 2002 21:54 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Se ek ook elaine....... ek moet vandag die dag nogsteeds stories hoor van
wat ek 1 maand gelee gese het! .. so BE PREPARRED..... :o)
-xxx- Sebs

"Elaine" skryf in boodskap news:3dcef6eb.0@news1.mweb.co.za...
> Jislaaik ek sê een keer 'n ding en dan moet ek dit oor en oor lees hier op
> die groep. Dave jou stories raak ook maar holrug.
>
> E
>
> "Dave" wrote in message
> news:d2jqsu8j2d84cctre15o66kfuvte8pr90r@4ax.com...
>
>> Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
>> wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
>
> D
>
Vorige onderwerp: Re: Radio Africa
Volgende onderwerp: " Debóra " deur RIKA CILLIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:47:07 MGT 2024