Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raai wie's terug
Raai wie's terug [boodskap #68318] Vr, 08 November 2002 00:43 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa Elaine's terug. Ouer, nie noodwendig slimmer nie, vetter en armer.
Die laaste jaar het ek deur twee Russell Crowe, een Mel Gibson, 'n Linkin
Park, Limp Bizkit en Collective Soul fase gegaan. Op die oomblik gaan ek,
tot groot misnoeë van my man, hond en kollegas deur 'n Eminem fase.
Ek het twee keer verhuis en het een hond ryker geword. O ja, en ek het in
die laaste drie maande dit reg gekry om R1050 by een video winkel te
spandeer. Hulle ken ons al so goed daar, ons word op ons voorname genoem en
nuwe DVD's word eenkant gesit sodat ons dit eerste kan kry. Wat 'n sad, sad
lewe het ek nie.

Anyhoo, ek's darem bly (en dankbaar) om dieselfde ou en nuwe (wel nuut vir
my) name hier te sien, selfs ou Kosie , met sy verskriklike taal is nog
hier. Dit was 'n besige jaar, en tyd vir rondspeel op die net was daar nie
juis gewees nie, kom ons hoop ek het bietjie meer tyd in die jaar wat kom.

Groetnis vir eers
Elaine
Re: Raai wie's terug [boodskap #68334 is 'n antwoord op boodskap #68318] Vr, 08 November 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Internet Polisie  is tans af-lyn  Internet Polisie
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3dcb08c2.0@news1.mweb.co.za...
> Jaaa Elaine's terug.

OK, jy het ons. Wie is Elaine?
Jou naam kom op geen dokkit voor nie.
Maar loop maar in elke geval katvoet, anders sal jy sommer vinnig en gou
opgeskryf word tattie.
Re: Raai wie's terug [boodskap #68341 is 'n antwoord op boodskap #68318] Vr, 08 November 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 8 Nov 2002 02:43:40 +0200, "Elaine" wrote:

> Jaaa Elaine's terug. Ouer, nie noodwendig slimmer nie, vetter en armer.

> Groetnis vir eers
> Elaine
>

Onthou jy Gloudina, ek't 'n aand of wat
gelede vir jou gesê 'Tannie Glouds' en
jou herinner aan dir girl van Midrand wat
jou so genoem het?

Dave
Re: Raai wie's terug [boodskap #68344 is 'n antwoord op boodskap #68318] Vr, 08 November 2002 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Jaaa Elaine's terug. Ouer, nie noodwendig slimmer nie, vetter en armer.

Howdy Elaine! :-)

Hmmmm....nou vertel eers vir aaantie Katryn van waffer Du Plessieë is
jy? Hier is verskriklik baie van die goed, en hulle skryf van oral
deur die wereld en die mis. Daar is Doeps affie Kaap en Doeps affie
Vrystaat. Doeps van Natal en sommer baie Doepe daar in die ou
Tronsvol. Maar die rerige rowwe Doeps kom van Holland af. Hulle is
almal familie van oubaas Koos Du Plessis - Dan is daar ook die Doeps
van Amerika en Kanada, Australië en NZ, België en Duitsland. Die een
van Kanada is die swartskaap van die familie. Ek glo nie jy is
familie van daardie Du Plessis nie, maar mens weet nooit!

Baie liefde en groetnis van Tannie Katryn Du PLESsis affie plaas hier
in Jawja. Ek laaikie van oubase nie, net van ou omies en ek soekie
meer die missing link ie. Hy was toe allie tyd hier onder ons oge!
:-)))

(Groooot skies DD!!)
D
:-)))
Re: Raai wie's terug [boodskap #68349 is 'n antwoord op boodskap #68344] Vr, 08 November 2002 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's nie 'n Doep nie, my suster het 'n Du Plessis "gedate", maar ek het
onder die Coetzee's rond gekuier en het, helaas, 'n Coetzee geword!

Elaine
>
> Baie liefde en groetnis van Tannie Katryn Du PLESsis affie plaas hier
> in Jawja. Ek laaikie van oubase nie, net van ou omies en ek soekie
> meer die missing link ie. Hy was toe allie tyd hier onder ons oge!
> :-)))
>
> (Groooot skies DD!!)
> D
> :-)))
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68354 is 'n antwoord op boodskap #68349] Vr, 08 November 2002 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> my suster het 'n Du Plessis "gedate",

Is sy 'n argeoloog of antropoloog?
Re: Raai wie's terug [boodskap #68356 is 'n antwoord op boodskap #68354] Sa, 09 November 2002 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 08 Nov 2002 18:44:19 -0500, Katryn wrote:

> "Elaine" wrote:
>
>> my suster het 'n Du Plessis "gedate",
>
> Is sy 'n argeoloog of antropoloog?
>

GGGRRRRRRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Raai wie's terug [boodskap #68372 is 'n antwoord op boodskap #68334] Sa, 09 November 2002 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so jaar of wat gelede hier rond gehand - niks beter gehad om met
myself te doen nie, nou ek's terug en al klaar weer in die moeilikheid oor
my sienings, deurdag of ondeurdag.

E

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:aqgu66$nfe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine wrote in message
> news:3dcb08c2.0@news1.mweb.co.za...
>> Jaaa Elaine's terug.
>
> OK, jy het ons. Wie is Elaine?
> Jou naam kom op geen dokkit voor nie.
> Maar loop maar in elke geval katvoet, anders sal jy sommer vinnig en gou
> opgeskryf word tattie.
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68373 is 'n antwoord op boodskap #68354] Sa, 09 November 2002 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehe, sy's 'n vaal ou boekhouertjie.

"Katryn" skryf in boodskap news:rriosuoejltn4vgs355ov43vsk8bneemdi@4ax.com...
> "Elaine" wrote:
>
>> my suster het 'n Du Plessis "gedate",
>
> Is sy 'n argeoloog of antropoloog?
>
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68390 is 'n antwoord op boodskap #68373] Sa, 09 November 2002 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 9 Nov 2002 13:26:56 +0200, "Elaine" wrote:

> "Katryn" wrote in message
> news:rriosuoejltn4vgs355ov43vsk8bneemdi@4ax.com...
>> "Elaine" wrote:

>>> my suster het 'n Du Plessis "gedate",

>> Is sy 'n argeoloog of antropoloog?
>>

>

> hehehehe, sy's 'n vaal ou boekhouertjie.
>

Maaar... geniaal!!! Kyk wie's haar vriende!

DD
Re: Raai wie's terug [boodskap #68470 is 'n antwoord op boodskap #68372] Ma, 11 November 2002 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hi Elaine

Welkom welkom

Is julle nog besig in Botswana ?

"Elaine" skryf in boodskap news:3dccf0d9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het so jaar of wat gelede hier rond gehand - niks beter gehad om met
> myself te doen nie, nou ek's terug en al klaar weer in die moeilikheid oor
> my sienings, deurdag of ondeurdag.
>
> E
>
> "Internet Polisie" wrote in message
> news:aqgu66$nfe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine wrote in message
>> news:3dcb08c2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jaaa Elaine's terug.
>>
>> OK, jy het ons. Wie is Elaine?
>> Jou naam kom op geen dokkit voor nie.
>> Maar loop maar in elke geval katvoet, anders sal jy sommer vinnig en gou
>> opgeskryf word tattie.
>>
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68481 is 'n antwoord op boodskap #68470] Ma, 11 November 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ons het verlede jaar terwyl ons dit beplan het te veel slae gehad, en
het besluit om dit te los. Soos ek voorheen genoem het, my beste vriend is
oorlede, my Pa is bankrot verklaar en onder administrasie geplaas (nadat hy
bankrot gesteel is as ek mag noem), my Ouma is oorlede (twee dae voor my
vriend) en my Oupa het baie sieklik geraak - hy't kanker.
Al die probleme is nog steeds nie opgelos nie, en intussen het my man se pa
en my ouer suster ook hulle werk verloor. My suster het haar werk verloor
toe sy 3 maande swanger was. Gelukkig het sy darem weer werk gekry, maar
die finansiele slag was so erg dat ons haar 'n paar maande lank moes
uithelp. Ek en my man is die enigstes wat in die bevoorregte posisie is om
uit te help.
Familie kom tog eerste nê?

Groete
Elaine

"Pieter" skryf in boodskap news:3dcf35f6$0$235@hades.is.co.za...
> Hi Elaine
>
> Welkom welkom
>
> Is julle nog besig in Botswana ?
Re: Raai wie's terug [boodskap #68532 is 'n antwoord op boodskap #68481] Di, 12 November 2002 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jammer om van al die probleme te hoor. Werk jy nog in Midrand ?

Grt
Pieter
Re: Raai wie's terug [boodskap #68534 is 'n antwoord op boodskap #68532] Di, 12 November 2002 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie. Ek het nooit in Midrand gewerk nie, net daar gebly :)

Elaine

"Pieter" skryf in boodskap news:3dd09514$0$227@hades.is.co.za...
> Jammer om van al die probleme te hoor. Werk jy nog in Midrand ?
>
> Grt
> Pieter
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68645 is 'n antwoord op boodskap #68534] Wo, 13 November 2002 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
As ek reg onthou het het jy by 'n webdesign cpy daar gewerk.Maar werk jy nog
by dieselfde cpy ?

Pieter

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd0b69a.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie. Ek het nooit in Midrand gewerk nie, net daar gebly :)
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3dd09514$0$227@hades.is.co.za...
>> Jammer om van al die probleme te hoor. Werk jy nog in Midrand ?
>>
>> Grt
>> Pieter
>>
>
Re: Raai wie's terug [boodskap #68672 is 'n antwoord op boodskap #68645] Wo, 13 November 2002 10:31 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ja. Ons het intussen getrek. Ek werk die laaste paar maande in
Midrand. Maar voor dit was die besigheid in Bryanston se area.

E

"Pieter" skryf in boodskap news:3dd1de51$0$225@hades.is.co.za...
> As ek reg onthou het het jy by 'n webdesign cpy daar gewerk.Maar werk jy nog
> by dieselfde cpy ?
>
> Pieter
Vorige onderwerp: Flukse Oos-Kapenaars
Volgende onderwerp: .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:42:50 MGT 2024