Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Afrikaans op SABC
Afrikaans op SABC [boodskap #6827] Vr, 19 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Arno du Toit  is tans af-lyn  Arno du Toit
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand vir my sê wat die persentasie afrikaans op die SABC is. Ek
het dit iewers gelees en kan nie weer my hande op die stukkie inligting
le^ nie.

Beste
Arno
Re: Afrikaans op SABC [boodskap #6833 is 'n antwoord op boodskap #6827] So, 21 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Arno du Toit (adt...@csir.co.za) wrote:
> Kan iemand vir my sê wat die persentasie afrikaans op die SABC is. Ek
> het dit iewers gelees en kan nie weer my hande op die stukkie inligting
> le^ nie.

> Beste
> Arno

Beste Arno,

Ek het gehoor dat slegs 11 persent van die programme op die SABC/SAUK is
Afrikaans. Sleg, ne?

--------------------------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD-------
) /
ANDREW HARWOOD .oooO (_/
Environmental Engineering ( )
Carleton University \ (
\_) Oooo.
Email: ahar...@chat.carleton.ca ( )
OR har...@engsoc.carleton.ca ) /
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, .oooO (_/
Ontario; K2E 7C5; Canada ( )
\ (
-------------------------------------WALKING OVER THE COMPETITION-----
Vorige onderwerp: Die Vetkoekpaleis
Volgende onderwerp: Boikot SABC en trawante. Ons het REEDS betaal.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:50:59 MGT 2024