Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Afrikaans op SABC
Afrikaans op SABC [boodskap #6827] |
Fri, 19 July 1996 00:00  |
Arno du Toit
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand vir my sê wat die persentasie afrikaans op die SABC is. Ek
het dit iewers gelees en kan nie weer my hande op die stukkie inligting
le^ nie.
Beste
Arno
|
|
|
Re: Afrikaans op SABC [boodskap #6833 is 'n antwoord op boodskap #6827] |
Sun, 21 July 1996 00:00  |
Andrew Harwood
Boodskappe: 12 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Arno du Toit (adt...@csir.co.za) wrote:
> Kan iemand vir my sê wat die persentasie afrikaans op die SABC is. Ek
> het dit iewers gelees en kan nie weer my hande op die stukkie inligting
> le^ nie.
> Beste
> Arno
Beste Arno,
Ek het gehoor dat slegs 11 persent van die programme op die SABC/SAUK is
Afrikaans. Sleg, ne?
--------------------------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD-------
) /
ANDREW HARWOOD .oooO (_/
Environmental Engineering ( )
Carleton University \ (
\_) Oooo.
Email: ahar...@chat.carleton.ca ( )
OR har...@engsoc.carleton.ca ) /
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, .oooO (_/
Ontario; K2E 7C5; Canada ( )
\ (
-------------------------------------WALKING OVER THE COMPETITION-----
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:50:00 UTC 2025
|