Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Gawe Bewaarders
Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67741] Wo, 23 Oktober 2002 09:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat dit nooit van hulle gesê word dat hulle nie vir die behoud van hegte
familiebande veg nie.
Verlede week hoor ons van een van die getuienis voor die Jali kommissie van
'n gevangene se vrou wat swanger met sy kind geword het sonder dat sy kontak
met hom in die tronk gehad het.
Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is terwyl hy
veronderstel was om in die tronk te wees.

Annette
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67747 is 'n antwoord op boodskap #67741] Wo, 23 Oktober 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Windbestui(y)wing...

"Annette" skryf in boodskap news:ap5p4u$rgv9p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Laat dit nooit van hulle gesê word dat hulle nie vir die behoud van hegte
> familiebande veg nie.
> Verlede week hoor ons van een van die getuienis voor die Jali kommissie van
> 'n gevangene se vrou wat swanger met sy kind geword het sonder dat sy kontak
> met hom in die tronk gehad het.
> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is terwyl hy
> veronderstel was om in die tronk te wees.
>
> Annette
>
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67752 is 'n antwoord op boodskap #67747] Wo, 23 Oktober 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor die gevangenes se vrouens sal nou hulle kontakbesoeke moet kort
knip.
Wouter

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ap5r19$k7n$1@news.adamastor.ac.za...
Windbestui(y)wing...

"Annette" skryf in boodskap news:ap5p4u$rgv9p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is
> terwyl hy veronderstel was om in die tronk te wees.
>
> Annette
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67754 is 'n antwoord op boodskap #67752] Wo, 23 Oktober 2002 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) En daar is die bekende en volkseie knippie ook nou na die maan:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3db6bc81.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor die gevangenes se vrouens sal nou hulle kontakbesoeke moet kort
> knip.
> Wouter
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ap5r19$k7n$1@news.adamastor.ac.za...
> Windbestui(y)wing...
>
> "Annette" wrote in message
> news:ap5p4u$rgv9p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is
>> terwyl hy veronderstel was om in die tronk te wees.
>>
>> Annette
>
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67758 is 'n antwoord op boodskap #67741] Wo, 23 Oktober 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Oct 2002 11:11:27 +0200, "Annette" wrote:

>
> Laat dit nooit van hulle gesê word dat hulle nie vir die behoud van hegte
> familiebande veg nie.
> Verlede week hoor ons van een van die getuienis voor die Jali kommissie van
> 'n gevangene se vrou wat swanger met sy kind geword het sonder dat sy kontak
> met hom in die tronk gehad het.
> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is terwyl hy
> veronderstel was om in die tronk te wees.
>
> Annette
>

'n Mens kan in vrede, harmonie en vriendskap met die bure saamleef.

DD
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67815 is 'n antwoord op boodskap #67752] Vr, 25 Oktober 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Jali Kommissie gaan niks bereuik nie.
Kom ek herhaal vir u - die Jali Kommissie gaan geen verandering beteken vir
die korrupte stelsel wat in die tronke heers nie. Noem my maar 'n rassis -
maar op daardie vlak, en onder daardie omstandighede is dit wat jy in die
tronke sien, bloot 'n refleksie van dit wat in die swart gemeenskap aangaan.
En, as jy nie hiermee saamstem nie, vertel my wat weet jy van die binnewerke
binne die swart gemeenskap...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3db6bc81.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor die gevangenes se vrouens sal nou hulle kontakbesoeke moet kort
> knip.
> Wouter
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ap5r19$k7n$1@news.adamastor.ac.za...
> Windbestui(y)wing...
>
> "Annette" wrote in message
> news:ap5p4u$rgv9p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is
>> terwyl hy veronderstel was om in die tronk te wees.
>>
>> Annette
>
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67833 is 'n antwoord op boodskap #67815] Vr, 25 Oktober 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

Noem my maar 'n rassis -
> maar op daardie vlak, en onder daardie omstandighede is dit wat jy in die
> tronke sien, bloot 'n refleksie van dit wat in die swart gemeenskap aangaan.

Jonas, ek stem ten volle met jou saam.
Wat jy binne die tronke sien, is 'n
refleksie van wat in die gemeenskap
aangaan. Minder as twintig jaar gelede
het wit tronkbewaarders in Suid-Afrika
mense uit vensters laat val of van trappe
afgestamp en gesê die mense pleeg self-
moord. Of hulle het Steve Biko papgeslaan
in Port Elizabeth en hom dan halfdood na
Pretoria geneem. En nou sit jy so op jou
ou troontjie en pontifikeer oor wat vandag
aangaan. Leer jy nooit om eers jou woorde
te tel voordat jy jou bek rek nie?

Gloudina
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67839 is 'n antwoord op boodskap #67815] Vr, 25 Oktober 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Oct 2002 06:48:34 +0200, "Jonas" wrote:

> Die Jali Kommissie gaan niks bereuik nie.
> Kom ek herhaal vir u - die Jali Kommissie gaan geen verandering beteken vir
> die korrupte stelsel wat in die tronke heers nie. Noem my maar 'n rassis -

Ek is verstom dat jy die uitdaging rig om 'n rassis genoem te word,
Jonas. Gevegte woed wel op hierdie nuusgroep oor inflasie, ekonomiese
wanbestuur, Rhodesiëse potensiële boere wat hulle plase te goedkoop
kry ens. maar rassisme...! Gelukkig is dìt een obsessie waarvan
niemand op hierdie nuusgroep beskuldig kan word nie.

Didi
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67848 is 'n antwoord op boodskap #67833] Sa, 26 Oktober 2002 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Antie - jy volg nie eens die gebeure wat deur Jali gedek word nie, maar
jy beskou jou waarnemings van 20 jaar gelede om my aan te vat.
Daar is geen vergelyk tussen 20 jaar gelede en nou nie. 20 Jaar gelede kon
die korrupsie na 'n politieke-stelsel herlei word. Daardie stelsel bestaan
nie meer nie. Daardie fantastiese waardes waarna mense toe gestreef het is
toe mos bereik. Waarom wil mense nou korrup wees? Vertel my?
Ubuntu word voorgehou as die mikpunt - totdat Vusi in die magsposisie kom -
en dan? Dan verryk hy homself - ten konste van sy eie mense. Mense wat nie
eens die broodlyn bereik nie. Nie net in die RSA nie - het jy die afgelope
week gesien wat in Angola gebeur het die afgelope 4 jaar? Gaan lees en kom
terug.
skryf in boodskap news:3DB95ED9.8000801@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
> Noem my maar 'n rassis -
>> maar op daardie vlak, en onder daardie omstandighede is dit wat jy in die
>> tronke sien, bloot 'n refleksie van dit wat in die swart gemeenskap
aangaan.
>
> Jonas, ek stem ten volle met jou saam.
> Wat jy binne die tronke sien, is 'n
> refleksie van wat in die gemeenskap
> aangaan. Minder as twintig jaar gelede
> het wit tronkbewaarders in Suid-Afrika
> mense uit vensters laat val of van trappe
> afgestamp en gesê die mense pleeg self-
> moord. Of hulle het Steve Biko papgeslaan
> in Port Elizabeth en hom dan halfdood na
> Pretoria geneem. En nou sit jy so op jou
> ou troontjie en pontifikeer oor wat vandag
> aangaan. Leer jy nooit om eers jou woorde
> te tel voordat jy jou bek rek nie?
>
> Gloudina
>
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67850 is 'n antwoord op boodskap #67839] Sa, 26 Oktober 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n verskil tussen goedkoop en verniet.
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:e80jrusifrttk79hapdshn83imlvpjmlan@4ax.com...
> On Fri, 25 Oct 2002 06:48:34 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Die Jali Kommissie gaan niks bereuik nie.
>> Kom ek herhaal vir u - die Jali Kommissie gaan geen verandering beteken vir
>> die korrupte stelsel wat in die tronke heers nie. Noem my maar 'n
rassis -
>
> Ek is verstom dat jy die uitdaging rig om 'n rassis genoem te word,
> Jonas. Gevegte woed wel op hierdie nuusgroep oor inflasie, ekonomiese
> wanbestuur, Rhodesiëse potensiële boere wat hulle plase te goedkoop
> kry ens. maar rassisme...! Gelukkig is dít een obsessie waarvan
> niemand op hierdie nuusgroep beskuldig kan word nie.
>
> Didi
>
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67854 is 'n antwoord op boodskap #67833] Sa, 26 Oktober 2002 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dis n goeie ding dat biko gevrek het
dis n goeie ding dat biko gevrek het
biko [boodskap #67855 is 'n antwoord op boodskap #67833] Sa, 26 Oktober 2002 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dis goed dat biko gevrek het

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
dis goed dat biko gevrek het

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
rassis [boodskap #67856 is 'n antwoord op boodskap #67850] Sa, 26 Oktober 2002 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek is n rassis en is trots daarop
"
ek is n rassis en is trots daarop
"
Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67857 is 'n antwoord op boodskap #67854] Sa, 26 Oktober 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om 'n ding twee keer te sê verduidelik nog nie jou stelling nie.
Wat is die rede
1) Hoekom jy so-iets beweer
2) Hoekom jy die term wat mens gewoonlik vir 'n dier gebruik op 'n mens
toepas
3) Het jy enige persoonlike kontak met hom gehad om tot so 'n
gevolgtrekking te kom.
a) Indien wel, wat het hy aan jou gedoen om nog steeds so haatdraend te
wees?
b) Indien nie, ly jy ook aan die kudde-kompleks?

Annette

"koos" skryf in boodskap news:apdund$svq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dis n goeie ding dat biko gevrek het
> dis n goeie ding dat biko gevrek het
>
Re: biko [boodskap #67858 is 'n antwoord op boodskap #67855] Sa, 26 Oktober 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op wat grond jy jou stelling?
Annette

"koos" skryf in boodskap news:apdupn$t50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dis goed dat biko gevrek het
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
> dis goed dat biko gevrek het
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
>
Re: rassis [boodskap #67859 is 'n antwoord op boodskap #67856] Sa, 26 Oktober 2002 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omskryf wat jy verstaan onder ek, is, rassis en trots.
Annette

"koos" skryf in boodskap news:apdv2t$dl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek is n rassis en is trots daarop
> "
> ek is n rassis en is trots daarop
> "
>
Re: rassis [boodskap #67860 is 'n antwoord op boodskap #67856] Sa, 26 Oktober 2002 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Oct 2002 13:42:18 +0200, "koos" wrote:

> ek is n rassis en is trots daarop
> "
> ek is n rassis en is trots daarop
> "
>

Geel Bladsye vir 'n Spraak Terapeut, Koos.
Jy hakkel, hakkel hakkel

Didi
Re: biko [boodskap #67861 is 'n antwoord op boodskap #67855] Sa, 26 Oktober 2002 15:49 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe dink ek nou terug....Peter Gabriel en Joan Baez konserte..

Biko:

"You can blow out a candle
But you can't blow out a fire
Once the flames begin to catch
The wind will blow it higher
Oh Biko, Biko, because Biko
Yihla Moja, Yihla Moja
-The man is dead

And the eyes of the world are
watching now
watching now"
Vorige onderwerp: Rugby- Curriebeker eindstryd - Saterdag
Volgende onderwerp: Mti - baas?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:13:10 MGT 2024