Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederland
Nederland [boodskap #67173] |
Ma., 07 Oktober 2002 14:41  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed oorlede.
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67178 is 'n antwoord op boodskap #67173] |
Ma., 07 Oktober 2002 15:13   |
Jasper Kok
Boodskappe: 22 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
oorlede.
Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
kom.
Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
Jasper.
|
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67207 is 'n antwoord op boodskap #67178] |
Di., 08 Oktober 2002 03:31   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
snert is.
"Jasper Kok" skryf in boodskap news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
> "Max" schreef in bericht
> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
> oorlede.
>
> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
> kom.
> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>
> Jasper.
>
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67209 is 'n antwoord op boodskap #67207] |
Di., 08 Oktober 2002 07:15   |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Natuurlik is hier konings, en nogal baie ook. Vat by die koning in KZN.
(Baie duur budget)
"Jonas" skryf in boodskap news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
> snert is.
> "Jasper Kok" wrote in message
> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>> "Max" schreef in bericht
>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
siekbed
>> oorlede.
>>
>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
> maar
>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
> nie.
>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
> gaan
>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
> haar
>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
> koningin
>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar
> ek
>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam
> van
>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
>> kom.
>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>
>> Jasper.
>>
>
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67211 is 'n antwoord op boodskap #67209] |
Di., 08 Oktober 2002 07:50   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En kantore:)
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:3da2861d$0$18850@hades.is.co.za...
> Natuurlik is hier konings, en nogal baie ook. Vat by die koning in KZN.
> (Baie duur budget)
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>> snert is.
>> "Jasper Kok" wrote in message
>> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>> "Max" schreef in bericht
>>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
> siekbed
>>> oorlede.
>>>
>>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>> maar
>>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>> nie.
>>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
> Beatrix
>>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>> gaan
>>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>> haar
>>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
> te
>>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>> koningin
>>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>> ek
>>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>> van
>>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
> mag
>>> kom.
>>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>> Jasper.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67233 is 'n antwoord op boodskap #67207] |
Di., 08 Oktober 2002 16:38   |
Jasper Kok
Boodskappe: 22 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
(volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
nie.
Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
ek bly on het 'n koninkryk!
Jasper.
"Jonas" skryf in boodskap news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
> snert is.
> "Jasper Kok" wrote in message
> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>> "Max" schreef in bericht
>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
siekbed
>> oorlede.
>>
>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
> maar
>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
> nie.
>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
> gaan
>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
> haar
>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
> koningin
>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar
> ek
>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam
> van
>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
>> kom.
>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>
>> Jasper.
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67251 is 'n antwoord op boodskap #67233] |
Wo., 09 Oktober 2002 04:27   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jasper, hoekom het jy nie vir ons gewaai en hallo geskree toe jy hier was
nie?
Annette
"Jasper Kok" skryf in boodskap news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
> Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
> (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
> vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
> wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
> nie.
> Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
> duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
> hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
> doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
> koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
> parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
> maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
> wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
> kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
> ek bly on het 'n koninkryk!
>
> Jasper.
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>> snert is.
>> "Jasper Kok" wrote in message
>> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>> "Max" schreef in bericht
>>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
> siekbed
>>> oorlede.
>>>
>>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>> maar
>>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>> nie.
>>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
> Beatrix
>>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>> gaan
>>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>> haar
>>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
> te
>>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>> koningin
>>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>> ek
>>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>> van
>>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
> mag
>>> kom.
>>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>> Jasper.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67279 is 'n antwoord op boodskap #67178] |
Wo., 09 Oktober 2002 09:20   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jasper, ek stem 100% met jou saam. Ek het die term "prins" nie geken
voor ek NL toe gekom het as die man van die Koningin nie, maar as die
seun... Ek moes seker koning in aanhalingstekens gesit het.
Ek het koning genoem vir duidelikheid, en daardeur verwarring
veroorsaak. My fout.
Wat swot jy?
Max____________________________________________
"Jasper Kok"
> "Max" schreef in bericht
> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
> oorlede.
>
> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook ´n
> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
> kom.
> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>
> Jasper.
|
|
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67827 is 'n antwoord op boodskap #67173] |
Vr., 25 Oktober 2002 13:59   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Betaal sy erfbelasting op haar grond?
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:21cu9.110571$gD2.9847953@zwoll1.home.nl...
> Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
> 'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
> land bestuur ..... saam met die koningin.
> ons kan 'n regering kies om te stem.
> As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
> .........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
> gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
> koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die koningsfamilie
> die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af wie
> die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar stories
> gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis van
> Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
> so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit solank as
> HY wil nie........
> en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
> grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
> EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
> -xxx- Sebs
>
> "Jasper Kok" schreef in bericht
> news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>> Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>> (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
>> vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat
> julle
>> wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n
> koninkryk
>> nie.
>> Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
>> duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
>> hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>> doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>> koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit
> die
>> parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis
> nie,
>> maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n
> president
>> wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae
> figuur
>> kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste
keer,
> is
>> ek bly on het 'n koninkryk!
>>
>> Jasper.
>>
>> "Jonas" schreef in bericht
>> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>>> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te
> voer
>>> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>>> snert is.
>>> "Jasper Kok" wrote in message
>>> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>> "Max" schreef in bericht
>>>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>> > Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>> siekbed
>>>> oorlede.
>>>>
>>>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
> het,
>>> maar
>>>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
> koning
>>> nie.
>>>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>> Beatrix
>>>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin
kan
>>> gaan
>>>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit
nie
>>> haar
>>>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
> koningin
>> te
>>>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>> koningin
>>>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou
> Prinses)
>>>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
> maar
>>> ek
>>>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
> afstam
>>> van
>>>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan
die
>> mag
>>>> kom.
>>>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>>
>>>> Jasper.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67828 is 'n antwoord op boodskap #67233] |
Vr., 25 Oktober 2002 14:05   |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
land bestuur ..... saam met die koningin.
ons kan 'n regering kies om te stem.
As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
.........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die koningsfamilie
die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af wie
die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar stories
gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis van
Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit solank as
HY wil nie........
en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
-xxx- Sebs
"Jasper Kok" skryf in boodskap news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
> Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
> (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
> vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
> wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
> nie.
> Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
> duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
> hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
> doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
> koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
> parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
> maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
> wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
> kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
> ek bly on het 'n koninkryk!
>
> Jasper.
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>> snert is.
>> "Jasper Kok" wrote in message
>> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>> "Max" schreef in bericht
>>> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
> siekbed
>>> oorlede.
>>>
>>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>> maar
>>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>> nie.
>>> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
> Beatrix
>>> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>> gaan
>>> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>> haar
>>> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
> te
>>> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>> koningin
>>> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>> ek
>>> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>> van
>>> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
> mag
>>> kom.
>>> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>> Jasper.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Nederland [boodskap #67889 is 'n antwoord op boodskap #67827] |
Ma., 28 Oktober 2002 22:32  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
nee annette sy doen nie.... hoekom sal sy?....dis mos haar land..... so dan
sal sy vir haarself moet belasting gee :o):o):o) hehehe
"Annette" skryf in boodskap news:apbiqo$4jfp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Betaal sy erfbelasting op haar grond?
> Annette
>
>
> "Sebs" wrote in message
> news:21cu9.110571$gD2.9847953@zwoll1.home.nl...
>> Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
>> 'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
>> land bestuur ..... saam met die koningin.
>> ons kan 'n regering kies om te stem.
>> As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
>> .........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
>> gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
>> koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die
> koningsfamilie
>> die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af
> wie
>> die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar
> stories
>> gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis
> van
>> Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
>> so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit
solank
> as
>> HY wil nie........
>> en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
>> grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
>> EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
>> -xxx- Sebs
>>
>> "Jasper Kok" schreef in bericht
>> news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>> Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>>> (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom
> ek
>>> vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat
>> julle
>>> wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n
>> koninkryk
>>> nie.
>>> Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis
> baie
>>> duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie
> vir
>>> hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>>> doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>>> koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat
uit
>> die
>>> parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis
>> nie,
>>> maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n
>> president
>>> wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae
>> figuur
>>> kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste
> keer,
>> is
>>> ek bly on het 'n koninkryk!
>>>
>>> Jasper.
>>>
>>> "Jonas" schreef in bericht
>>> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning
> of
>>>> koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog
te
>> voer
>>>> teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en
> loutere
>>>> snert is.
>>>> "Jasper Kok" wrote in message
>>>> news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>> > "Max" schreef in bericht
>>>> > news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>> > > Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>>> siekbed
>>>> > oorlede.
>>>> >
>>>> > Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
>> het,
>>>> maar
>>>> > die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
>> koning
>>>> nie.
>>>> > Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook
> 'n
>>>> > diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>> > Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>>> Beatrix
>>>> > gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin
> kan
>>>> gaan
>>>> > noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit
> nie
>>>> haar
>>>> > offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
>> koningin
>>> te
>>>> > gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>>> koningin
>>>> > genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou
>> Prinses)
>>>> > Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek
dink,
>> maar
>>>> ek
>>>> > is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
>> afstam
>>>> van
>>>> > die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan
> die
>>> mag
>>>> > kom.
>>>> > Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>> >
>>>> > Jasper.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 17:15:45 UTC 2025
|