Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Decriminalise dagga, says top expert
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66555 is 'n antwoord op boodskap #66554] Vr, 20 September 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 20 Sep 2002 23:13:05 +0200, anri schramm wrote:

> As jy my heeltemal verkeerd wil verstaan, is dit jou eie keuse, my liewe
> Kawa. Lees my pos weer. Ek dink nie dat my Afrikaans só agteruitgegaan
> het die laaste 8 jaar, dat dit nou klink asof ek meen dat ek
> uitsonderlik is nie..."UITSONDERING!"
>

Jy't 8 jaar om weer in te haal, my liewe Amri,
as jy dink dat iemand wat 'n uitsondering is
nie uitsonderlik is nie;-)

Kawa
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66556 is 'n antwoord op boodskap #66555] Vr, 20 September 2002 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dis nie noodwendig waar nie!

Kawa wrote:
> On Fri, 20 Sep 2002 23:13:05 +0200, anri schramm
> wrote:
>
>
>> As jy my heeltemal verkeerd wil verstaan, is dit jou eie keuse, my liewe
>> Kawa. Lees my pos weer. Ek dink nie dat my Afrikaans só agteruitgegaan
>> het die laaste 8 jaar, dat dit nou klink asof ek meen dat ek
>> uitsonderlik is nie..."UITSONDERING!"

>
>
>
> Jy't 8 jaar om weer in te haal, my liewe Amri,
> as jy dink dat iemand wat 'n uitsondering is
> nie uitsonderlik is nie;-)
>
> Kawa
>
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66560 is 'n antwoord op boodskap #66555] Sa, 21 September 2002 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kawa wrote:

> Jy't 8 jaar om weer in te haal, my liewe Amri,
> as jy dink dat iemand wat 'n uitsondering is
> nie uitsonderlik is nie;-)

Jy praat bog. Om 'n uitsondering
te wees en om uitsonderlik te wees
is voëls van verskillende vere.
Is jou naam miskien du Plessis?

Tant Hessie van Wonderboom
Don't fear the Reeperbahn. [boodskap #66566 is 'n antwoord op boodskap #66553] Sa, 21 September 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roker  is tans af-lyn  Roker
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mens moet lyk my niks glo wat jy hoor nie. Self gaan kyk is die enigste
manier...

Ek het gehoor dat Hamburg Amsterdam se walle soos 'n kindertuinpartytjie
laat lyk.

"anri schramm"
> Oe, daar vra jy die verkeerde een, Roker!! Ja, hier is baie klubs en
> pubs, en baie drugs, veral die partydrugs soos extacy, neem ek aan. Maar
> dit was nog nooit my scene nie. Ek is meer into goeie live musiek en
> konserte, en in die opsig is Hamburg nie so great nie. Biae van die
> groot kunstenaars maak dit nie hiernatoe nie, want daart is nie so
> regtig 'n goeie venue nie.
>
> En die Reeperbahn...nouja, ek was nog net een maal in 8 jaar daar, en ek
> weet nie wat mense so wonderlik daaraan vind nie. Vir mense uit 'n
> relatief konservatiewe gemmenskap - soos SA - is dit seker moerse om
> kaal vrouens te sien, maar vir my was dit baie depressing om soveel
> vodde mense op een hoop te sien! Women on the verge of a nervous
> breakdown en allerhande ander sad cases. Ek wil nie oordeel nie, maar ek
> dink nie dat die meeste mense wat so 'n bestaan voer nie baie gelukkig
> is nie. Baie keer nie uit choice nie. Vir my is daar net ander aspekte
> van die lewe wat meer prikkelend is.
>
> Anri
>
> Roker wrote:
>> Is dit waar dat Hamburg so 'n "hot" naglewe het? Hoe's die rooiliggebied?
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D8B3BA2.5010204@roo.com...
>>
>>> Hamburg, Duitsland. Al baie lank....8 jare!!
>
>>> @rogers.com wrote:
>
>>>> anri schramm wrote:
>>
>>
>>>> >Ag ja Gloudina, eintlik het ons heeltemal te kort in S.F. gewoon! Ons
>>>> >was net 6 maande daar, en vóór dit 6 maande in L.A.
>>
>>
>>>> Waar bly jy nou, Anri?
>>
>>>> Gloudina
>>
>
>>
>
Re: Don't fear the Reeperbahn. [boodskap #66568 is 'n antwoord op boodskap #66566] Sa, 21 September 2002 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Laat weet my as jy hier in Hamburg is dan sal ek jou gaan wys!

Roker wrote:
> Mens moet lyk my niks glo wat jy hoor nie. Self gaan kyk is die enigste
> manier...
>
> Ek het gehoor dat Hamburg Amsterdam se walle soos 'n kindertuinpartytjie
> laat lyk.
>
> "anri schramm"
>
>> Oe, daar vra jy die verkeerde een, Roker!! Ja, hier is baie klubs en
>> pubs, en baie drugs, veral die partydrugs soos extacy, neem ek aan. Maar
>> dit was nog nooit my scene nie. Ek is meer into goeie live musiek en
>> konserte, en in die opsig is Hamburg nie so great nie. Biae van die
>> groot kunstenaars maak dit nie hiernatoe nie, want daart is nie so
>> regtig 'n goeie venue nie.

>> En die Reeperbahn...nouja, ek was nog net een maal in 8 jaar daar, en ek
>> weet nie wat mense so wonderlik daaraan vind nie. Vir mense uit 'n
>> relatief konservatiewe gemmenskap - soos SA - is dit seker moerse om
>> kaal vrouens te sien, maar vir my was dit baie depressing om soveel
>> vodde mense op een hoop te sien! Women on the verge of a nervous
>> breakdown en allerhande ander sad cases. Ek wil nie oordeel nie, maar ek
>> dink nie dat die meeste mense wat so 'n bestaan voer nie baie gelukkig
>> is nie. Baie keer nie uit choice nie. Vir my is daar net ander aspekte
>> van die lewe wat meer prikkelend is.

>> Anri

>> Roker wrote:

>>> Is dit waar dat Hamburg so 'n "hot" naglewe het? Hoe's die

> rooiliggebied?
>
>>> "anri schramm" wrote in message
>>> news:3D8B3BA2.5010204@roo.com...
>
>
>>>> Hamburg, Duitsland. Al baie lank....8 jare!!
>>
>>>> @rogers.com wrote:
>>
>>
>>>> >anri schramm wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Ag ja Gloudina, eintlik het ons heeltemal te kort in S.F. gewoon! Ons
>>>> >>was net 6 maande daar, en vóór dit 6 maande in L.A.
>>>
>>>
>>>> > Waar bly jy nou, Anri?
>>>
>>>> >Gloudina
>>>
>>
>
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66569 is 'n antwoord op boodskap #66560] Sa, 21 September 2002 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 21 Sep 2002 00:53:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Kawa wrote:
>
>
>> Jy't 8 jaar om weer in te haal, my liewe Amri,
>> as jy dink dat iemand wat 'n uitsondering is
>> nie uitsonderlik is nie;-)
>
> Jy praat bog. Om 'n uitsondering
> te wees en om uitsonderlik te wees
> is voëls van verskillende vere.
> Is jou naam miskien du Plessis?
>
> Tant Hessie van Wonderboom

Tant Hester, en neem aan dat jy met jou
buurman op Wonderfontein aangelê het
en dat sy naam Kasper Du Plessis of so
iets is; en dat die Du Plessis wese toe
te vol fiemies was om hom aan jou te
steur. En nou Tant Hester, sien jy vir
Kasper Du Plessis om elke hoek en
draai in Wonderboom terwyl die
man vir jou wegkruip. Of om
verdomp watter rede sou jy 'n
van aan my wou koppel? Jyt
'n manie oor die man antie!

Ek het voor ek jou brief geantwoord
het 'n paar van jou briewe gelees wat
my laat besluit het, dat ek much to
goed groot gemaak is om my met jou
tipe te mix.
Ek sal jou maybe nie (daadlik?) antwoord
op jou antwoord nie want dit is die eerste
keer wat ek reageer op nuusgroep en ek
like dit nie. Tog sal ek weer hier inkyk.

with love

Kawa
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66572 is 'n antwoord op boodskap #66569] Sa, 21 September 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kawa wrote:


> Ek het voor ek jou brief geantwoord
> het 'n paar van jou briewe gelees wat
> my laat besluit het, dat ek much to
> goed groot gemaak is om my met jou
> tipe te mix.

Jammer as ek vir jou te na gekom
het deur vir jou te verdink dat jy
ene du Plessis/davie davis is. Maar
jy vertoon dieselfde soort karakter-
trekke: Slordige taal, stories op-
maak en versprei, ensovoorts
ensovoorts.

Tant Hessie van Wonderboom (die dertiende lid
van die bevrydings-krygers. Tant Hessie was die
double agent.)
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66575 is 'n antwoord op boodskap #66572] Sa, 21 September 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 21 Sep 2002 17:58:02 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Jammer as ek vir jou te na gekom
> het deur vir jou te verdink dat jy
> ene du Plessis/davie davis is. Maar
> jy vertoon dieselfde soort karakter-
> trekke: Slordige taal, stories op-
> maak en versprei, ensovoorts
> ensovoorts.
>
> Tant Hessie van Wonderboom (die dertiende lid
> van die bevrydings-krygers. Tant Hessie was die
> double agent.)
>
>

Antie Hester, ek is nou geembarras omdat ek beklei en jy is nice.
Maar julle Pretorianers is nie gewoonlik so liberaal soos jy nie en
en dit is hoekom ek gesê het wat ek gesê het. Een ding moet jy erken,
du Plessis/davie davis moet oraait wees as jy gedink het dit is ek.
(of is ek orraait?)
Slordige taal? Hoekom sê jy so Tant Hesssie?
(ek kan nogal oordentlike Afrikaans praat as ek wil)

Kawa
Dawa [boodskap #66578 is 'n antwoord op boodskap #66572] Sa, 21 September 2002 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kawa wrote:
> Ek het voor ek jou brief geantwoord
> het 'n paar van jou briewe gelees wat
> my laat besluit het, dat ek much to
> goed groot gemaak is om my met jou
> tipe te mix. ........ dit is die eerste
> keer wat ek reageer op nuusgroep...

Gloudina
Jammer as ek vir jou te na gekom
het deur vir jou te verdink dat jy
ene du Plessis/davie davis is. Maar
jy vertoon dieselfde soort karakter-
trekke: Slordige taal, stories op-
maak en versprei, ensovoorts .

Wouter
Ek dink nie jy moes hom om verskoning gevra het nie.
Hy pos van dieselfde ISP en plek as Dave du Plessis
vroeër.
Re: Dawa [boodskap #66579 is 'n antwoord op boodskap #66578] Sa, 21 September 2002 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek dink nie jy moes hom om verskoning gevra het nie.
> Hy pos van dieselfde ISP en plek as Dave du Plessis
> vroeër.

Ek dog so.

Tant Hessie Poirot
Re: Dawa [boodskap #66591 is 'n antwoord op boodskap #66578] So, 22 September 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kawa
how typical for this newsgroup:(
I only check it when I want some mindless fun..

Wouter
Jaaaa boet. Mindless beskryf jou idee van pret nogal goed.
My woordeboek sê dit beteken geesteloos en dom.
Re: Dawa [boodskap #66597 is 'n antwoord op boodskap #66579] So, 22 September 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufkaa  is tans af-lyn  Tufkaa
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wie is Dave du Plessis?

@rogers.com wrote:
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
>> Ek dink nie jy moes hom om verskoning gevra het nie.
>> Hy pos van dieselfde ISP en plek as Dave du Plessis
>> vroeër.
>
>
> Ek dog so.
>
> Tant Hessie Poirot
>
Re: Dawa [boodskap #66599 is 'n antwoord op boodskap #66597] So, 22 September 2002 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tufkaa wrote:

> Wie is Dave du Plessis?

Dis soos iemand op "Saturday Night
Live" ( die beste program in die
VSA, geproduseer deur 'n Kanadees)
sê: "Don't get me started."

Tant Hessie van Wonderboom Suid,
Oos, Noord en Wes, en sommer die
lug-spasie tussenin ook.
SNL [boodskap #66601 is 'n antwoord op boodskap #66599] So, 22 September 2002 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hessie, het jy die episode gesien waar hulle (jou Mike Meyers ook) die Iron
Chef program spoof? Histeries snaaks. En waar hy sy skoonma namaak?

Pop

skryf in boodskap news:3D8DBCA7.7010702@rogers.com...
>
> Tufkaa wrote:
>
>> Wie is Dave du Plessis?
>
> Dis soos iemand op "Saturday Night
> Live" ( die beste program in die
> VSA, geproduseer deur 'n Kanadees)
> sê: "Don't get me started."
>
>
> Tant Hessie van Wonderboom Suid,
> Oos, Noord en Wes, en sommer die
> lug-spasie tussenin ook.
>
Re: Dawa [boodskap #66615 is 'n antwoord op boodskap #66599] So, 22 September 2002 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufkaa  is tans af-lyn  Tufkaa
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
ok, ek wou maar net n bietjie agtergrond inligting hê...klink interssant.

@rogers.com wrote:
>
> Tufkaa wrote:
>
>> Wie is Dave du Plessis?
>
>
> Dis soos iemand op "Saturday Night
> Live" ( die beste program in die
> VSA, geproduseer deur 'n Kanadees)
> sê: "Don't get me started."
>
>
> Tant Hessie van Wonderboom Suid,
> Oos, Noord en Wes, en sommer die
> lug-spasie tussenin ook.
>
Re: SNL [boodskap #66619 is 'n antwoord op boodskap #66601] Ma, 23 September 2002 03:27 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pop wrote:

> Hessie, het jy die episode gesien waar hulle (jou Mike Meyers ook) die Iron
> Chef program spoof? Histeries snaaks. En waar hy sy skoonma namaak?

Ek kyk nie te gereeld nie, want dit kom darem
baie laat eers op. Is jy ook in die oostelike
tydsone, waar dit eers halftwaalf in die aand
opkom? Ek hou die meeste van die twee wat
vir Bush en Gore namaak. Ek verlang amper na
daardie tyd, net om die twee weer die hele tyd
in aksie te sien.

Gloudina
Vorige onderwerp: Antie, Mugabe en die Mau Mau ....
Volgende onderwerp: " Ek sing van die wind wat te keer gaan " deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 15:04:15 MGT 2024