Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Decriminalise dagga, says top expert
|
|
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66560 is 'n antwoord op boodskap #66555] |
Sat, 21 September 2002 00:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Kawa wrote:
> Jy't 8 jaar om weer in te haal, my liewe Amri,
> as jy dink dat iemand wat 'n uitsondering is
> nie uitsonderlik is nie;-)
Jy praat bog. Om 'n uitsondering
te wees en om uitsonderlik te wees
is voëls van verskillende vere.
Is jou naam miskien du Plessis?
Tant Hessie van Wonderboom
|
|
|
Don't fear the Reeperbahn. [boodskap #66566 is 'n antwoord op boodskap #66553] |
Sat, 21 September 2002 06:05   |
Roker
Boodskappe: 6 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Mens moet lyk my niks glo wat jy hoor nie. Self gaan kyk is die enigste
manier...
Ek het gehoor dat Hamburg Amsterdam se walle soos 'n kindertuinpartytjie
laat lyk.
"anri schramm"
> Oe, daar vra jy die verkeerde een, Roker!! Ja, hier is baie klubs en
> pubs, en baie drugs, veral die partydrugs soos extacy, neem ek aan. Maar
> dit was nog nooit my scene nie. Ek is meer into goeie live musiek en
> konserte, en in die opsig is Hamburg nie so great nie. Biae van die
> groot kunstenaars maak dit nie hiernatoe nie, want daart is nie so
> regtig 'n goeie venue nie.
>
> En die Reeperbahn...nouja, ek was nog net een maal in 8 jaar daar, en ek
> weet nie wat mense so wonderlik daaraan vind nie. Vir mense uit 'n
> relatief konservatiewe gemmenskap - soos SA - is dit seker moerse om
> kaal vrouens te sien, maar vir my was dit baie depressing om soveel
> vodde mense op een hoop te sien! Women on the verge of a nervous
> breakdown en allerhande ander sad cases. Ek wil nie oordeel nie, maar ek
> dink nie dat die meeste mense wat so 'n bestaan voer nie baie gelukkig
> is nie. Baie keer nie uit choice nie. Vir my is daar net ander aspekte
> van die lewe wat meer prikkelend is.
>
> Anri
>
> Roker wrote:
>> Is dit waar dat Hamburg so 'n "hot" naglewe het? Hoe's die rooiliggebied?
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D8B3BA2.5010204@roo.com...
>>
>>> Hamburg, Duitsland. Al baie lank....8 jare!!
>
>>> @rogers.com wrote:
>
>>>> anri schramm wrote:
>>
>>
>>>> >Ag ja Gloudina, eintlik het ons heeltemal te kort in S.F. gewoon! Ons
>>>> >was net 6 maande daar, en vóór dit 6 maande in L.A.
>>
>>
>>>> Waar bly jy nou, Anri?
>>
>>>> Gloudina
>>
>
>>
>
|
|
|
Re: Don't fear the Reeperbahn. [boodskap #66568 is 'n antwoord op boodskap #66566] |
Sat, 21 September 2002 10:28   |
anri schramm[1]
Boodskappe: 35 Geregistreer: August 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Laat weet my as jy hier in Hamburg is dan sal ek jou gaan wys!
Roker wrote:
> Mens moet lyk my niks glo wat jy hoor nie. Self gaan kyk is die enigste
> manier...
>
> Ek het gehoor dat Hamburg Amsterdam se walle soos 'n kindertuinpartytjie
> laat lyk.
>
> "anri schramm"
>
>> Oe, daar vra jy die verkeerde een, Roker!! Ja, hier is baie klubs en
>> pubs, en baie drugs, veral die partydrugs soos extacy, neem ek aan. Maar
>> dit was nog nooit my scene nie. Ek is meer into goeie live musiek en
>> konserte, en in die opsig is Hamburg nie so great nie. Biae van die
>> groot kunstenaars maak dit nie hiernatoe nie, want daart is nie so
>> regtig 'n goeie venue nie.
>> En die Reeperbahn...nouja, ek was nog net een maal in 8 jaar daar, en ek
>> weet nie wat mense so wonderlik daaraan vind nie. Vir mense uit 'n
>> relatief konservatiewe gemmenskap - soos SA - is dit seker moerse om
>> kaal vrouens te sien, maar vir my was dit baie depressing om soveel
>> vodde mense op een hoop te sien! Women on the verge of a nervous
>> breakdown en allerhande ander sad cases. Ek wil nie oordeel nie, maar ek
>> dink nie dat die meeste mense wat so 'n bestaan voer nie baie gelukkig
>> is nie. Baie keer nie uit choice nie. Vir my is daar net ander aspekte
>> van die lewe wat meer prikkelend is.
>> Anri
>> Roker wrote:
>>> Is dit waar dat Hamburg so 'n "hot" naglewe het? Hoe's die
> rooiliggebied?
>
>>> "anri schramm" wrote in message
>>> news:3D8B3BA2.5010204@roo.com...
>
>
>>>> Hamburg, Duitsland. Al baie lank....8 jare!!
>>
>>>> @rogers.com wrote:
>>
>>
>>>> >anri schramm wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Ag ja Gloudina, eintlik het ons heeltemal te kort in S.F. gewoon! Ons
>>>> >>was net 6 maande daar, en vóór dit 6 maande in L.A.
>>>
>>>
>>>> > Waar bly jy nou, Anri?
>>>
>>>> >Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Decriminalise dagga, says top expert [boodskap #66572 is 'n antwoord op boodskap #66569] |
Sat, 21 September 2002 17:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Kawa wrote:
> Ek het voor ek jou brief geantwoord
> het 'n paar van jou briewe gelees wat
> my laat besluit het, dat ek much to
> goed groot gemaak is om my met jou
> tipe te mix.
Jammer as ek vir jou te na gekom
het deur vir jou te verdink dat jy
ene du Plessis/davie davis is. Maar
jy vertoon dieselfde soort karakter-
trekke: Slordige taal, stories op-
maak en versprei, ensovoorts
ensovoorts.
Tant Hessie van Wonderboom (die dertiende lid
van die bevrydings-krygers. Tant Hessie was die
double agent.)
|
|
|
|
|
Re: Dawa [boodskap #66579 is 'n antwoord op boodskap #66578] |
Sat, 21 September 2002 23:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek dink nie jy moes hom om verskoning gevra het nie.
> Hy pos van dieselfde ISP en plek as Dave du Plessis
> vroeër.
Ek dog so.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
Re: Dawa [boodskap #66599 is 'n antwoord op boodskap #66597] |
Sun, 22 September 2002 12:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tufkaa wrote:
> Wie is Dave du Plessis?
Dis soos iemand op "Saturday Night
Live" ( die beste program in die
VSA, geproduseer deur 'n Kanadees)
sê: "Don't get me started."
Tant Hessie van Wonderboom Suid,
Oos, Noord en Wes, en sommer die
lug-spasie tussenin ook.
|
|
|
|
|
Re: SNL [boodskap #66619 is 'n antwoord op boodskap #66601] |
Mon, 23 September 2002 03:27  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
pop wrote:
> Hessie, het jy die episode gesien waar hulle (jou Mike Meyers ook) die Iron
> Chef program spoof? Histeries snaaks. En waar hy sy skoonma namaak?
Ek kyk nie te gereeld nie, want dit kom darem
baie laat eers op. Is jy ook in die oostelike
tydsone, waar dit eers halftwaalf in die aand
opkom? Ek hou die meeste van die twee wat
vir Bush en Gore namaak. Ek verlang amper na
daardie tyd, net om die twee weer die hele tyd
in aksie te sien.
Gloudina
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:36 UTC 2025
|