Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus
Nog Nuus [boodskap #66425] Wo, 18 September 2002 04:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
Saterdag gebaklei het.
Goed en wel.
Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
gesien het nie?
Annette
Re: Nog Nuus [boodskap #66429 is 'n antwoord op boodskap #66425] Wo, 18 September 2002 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
of daar nie een of ander afwyking is nie?
Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)

"Annette" skryf in boodskap news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
> Saterdag gebaklei het.
> Goed en wel.
> Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
> gesien het nie?
> Annette
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66431 is 'n antwoord op boodskap #66429] Wo, 18 September 2002 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
geselskap van die WP ondersteuners.
Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
grond lê.
Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
> of daar nie een of ander afwyking is nie?
> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>
> "Annette" wrote in message
> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>> Saterdag gebaklei het.
>> Goed en wel.
>> Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>> gesien het nie?
>> Annette
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66433 is 'n antwoord op boodskap #66431] Wo, 18 September 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
albei te skors was die enigste uitweg.

"Annette" skryf in boodskap news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
> geselskap van die WP ondersteuners.
> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
> grond lê.
> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>> Saterdag gebaklei het.
>>> Goed en wel.
>>> Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>> gesien het nie?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66434 is 'n antwoord op boodskap #66433] Wo, 18 September 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jammer, as 'n Vrystaatse ondersteuner het ek glad nie daardie gewaande
hou wat met die duikslag gepaard sou gegaan het, gesien nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
> albei te skors was die enigste uitweg.
> "Annette" wrote in message
> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>> geselskap van die WP ondersteuners.
>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>> grond lê.
>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> Saterdag gebaklei het.
>>>> Goed en wel.
>>>> Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> gesien het nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66439 is 'n antwoord op boodskap #66433] Wo, 18 September 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Vrystaat het geappeleer teen die straf van Venter.
Seker omdat Venter moes steke kry, en dus al klaar genoeg gely het:)
Annette

.na> skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
> albei te skors was die enigste uitweg.
> "Annette" wrote in message
> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>> geselskap van die WP ondersteuners.
>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>> grond lê.
>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> Saterdag gebaklei het.
>>>> Goed en wel.
>>>> Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> gesien het nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66447 is 'n antwoord op boodskap #66434] Wo, 18 September 2002 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, ek moet erken, ek was ook een van die wat dadelik vir Fleck al die skuld
gegee het totdat die ou op Kyknet se rugby program in gebel het en vir Naas
en Arnold gewys het op die eerste hou van Venter. Toe het hulle dit weer
gespeel en almal het toe erken, ek ook, dat hulle dalk te vinnig te kras
teenoor Fleck was.

"Annette" skryf in boodskap news:am9l8g$3uj6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, jammer, as 'n Vrystaatse ondersteuner het ek glad nie daardie gewaande
> hou wat met die duikslag gepaard sou gegaan het, gesien nie.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>> albei te skors was die enigste uitweg.
>> "Annette" wrote in message
>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>> grond lê.
>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > Saterdag gebaklei het.
>>>> > Goed en wel.
>>>> > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > gesien het nie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66450 is 'n antwoord op boodskap #66447] Wo, 18 September 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou hoe is dit dan dat Venter sit met 'n sny met 12 steke, en Fleck is
ongeskonde?
Was die hou raak?:)))
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:ama0p5$m43$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek moet erken, ek was ook een van die wat dadelik vir Fleck al die skuld
> gegee het totdat die ou op Kyknet se rugby program in gebel het en vir Naas
> en Arnold gewys het op die eerste hou van Venter. Toe het hulle dit weer
> gespeel en almal het toe erken, ek ook, dat hulle dalk te vinnig te kras
> teenoor Fleck was.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:am9l8g$3uj6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, jammer, as 'n Vrystaatse ondersteuner het ek glad nie daardie gewaande
>> hou wat met die duikslag gepaard sou gegaan het, gesien nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>>> albei te skors was die enigste uitweg.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>>> grond lê.
>>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> > Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> > weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> > Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> > of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> > Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> > na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > > Saterdag gebaklei het.
>>>> > > Goed en wel.
>>>> > > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > > gesien het nie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66458 is 'n antwoord op boodskap #66439] Wo, 18 September 2002 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moer my met 'n snoek. Ek kan nie sien waar Venter vir Fleck eerste bykom
nie - en dis nie provinsiale blindheid nie. (Ek's 'n Haai.)
My indruk is dat Venter vir Fleck vasgedruk het om verdere houe te voorkom.

"Annette" skryf in boodskap news:am9mu0$3umog$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Vrystaat het geappeleer teen die straf van Venter.
> Seker omdat Venter moes steke kry, en dus al klaar genoeg gely het:)
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>> albei te skors was die enigste uitweg.
>> "Annette" wrote in message
>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>> grond lê.
>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > Saterdag gebaklei het.
>>>> > Goed en wel.
>>>> > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > gesien het nie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66543 is 'n antwoord op boodskap #66458] Vr, 20 September 2002 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So Venter het niks verkeerd gedoen nie?
Reenen

Jonas skryf in boodskap news:3d88b339$0$18843@hades.is.co.za...
> Moer my met 'n snoek. Ek kan nie sien waar Venter vir Fleck eerste bykom
> nie - en dis nie provinsiale blindheid nie. (Ek's 'n Haai.)
> My indruk is dat Venter vir Fleck vasgedruk het om verdere houe te voorkom.
> "Annette" wrote in message
> news:am9mu0$3umog$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Vrystaat het geappeleer teen die straf van Venter.
>> Seker omdat Venter moes steke kry, en dus al klaar genoeg gely het:)
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>>> albei te skors was die enigste uitweg.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>>> grond lê.
>>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> > Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> > weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> > Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> > of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> > Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> > na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > > Saterdag gebaklei het.
>>>> > > Goed en wel.
>>>> > > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > > gesien het nie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #66583 is 'n antwoord op boodskap #66543] So, 22 September 2002 05:19 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reenen - vanuit 'n regsoogpunt was Venter geprovokeer en Fleck nie.

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3d8b7d25.0@news1.mweb.co.za...
> So Venter het niks verkeerd gedoen nie?
> Reenen
> Jonas wrote in message
> news:3d88b339$0$18843@hades.is.co.za...
>> Moer my met 'n snoek. Ek kan nie sien waar Venter vir Fleck eerste bykom
>> nie - en dis nie provinsiale blindheid nie. (Ek's 'n Haai.)
>> My indruk is dat Venter vir Fleck vasgedruk het om verdere houe te voorkom.
>> "Annette" wrote in message
>> news:am9mu0$3umog$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Vrystaat het geappeleer teen die straf van Venter.
>>> Seker omdat Venter moes steke kry, en dus al klaar genoeg gely het:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .na> skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>>>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>>>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>>>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>>>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>>>> albei te skors was die enigste uitweg.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>>> > geselskap van die WP ondersteuners.
>>>> > Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>>> > nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>>> > grond lê.
>>>> > Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>>> > bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> > > weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> > > Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> > > of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> > > Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> > > na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > > > Saterdag gebaklei het.
>>>> > > > Goed en wel.
>>>> > > > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > > > gesien het nie?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: SA GOV wants to read your emails.
Volgende onderwerp: Antie, Mugabe en die Mau Mau ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:08:07 MGT 2024