Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA GOV wants to read your emails.
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65724] Wo, 28 Augustus 2002 21:58 na volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink hier is n slang in die gras.

Postmaster skryf in boodskap news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> The SA Government must seriously wake up.
>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65727 is 'n antwoord op boodskap #65724] Do, 29 Augustus 2002 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit wat die regering nie sal kan lees nie, sal wel deur 'n
regeringsinstansie in 'n ander land gelees word.

"Braam" skryf in boodskap news:UHbb9.17349$Cq.693018@ozemail.com.au...
> Ek dink hier is n slang in die gras.
> Postmaster wrote in message
> news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> The SA Government must seriously wake up.
>>
>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65846 is 'n antwoord op boodskap #65724] Sa, 31 Augustus 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bodie[1]  is tans af-lyn  Bodie[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:8r32nucjpknvu4hran48gral6gn4ms7atk@4ax.com...
> On Sat, 31 Aug 2002 14:14:57 +0200, "Bodie"
> wrote:
>
>
[color=blue]>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65848 is 'n antwoord op boodskap #65724] Sa, 31 Augustus 2002 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi
According to law - in just about any country, including SA - there is
no rights to privacy in e-mails in the company you work for.
Any company can - perfectly legally - trawl any e-mail flowing through
it's servers and open and read the e-mail of it's workers without
permission on the mere excuse that it suspects that the company's
interest MAY be involved. Perfectly legal.

Wouter
Ek verskil nie van jou dat die meeste maatskappye nie daarvan
sal wegskram om e-pos te monitor as hulle so sou voel nie.

Maar is jy seker dis wettig? Ek het verstaan dat hulle dit 'n
diensvoorwaarde moet maak (wat die meeste nou ook doen)
of anders jou toestemming moet hê om dit wettig te doen?
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65871 is 'n antwoord op boodskap #65848] So, 01 September 2002 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Aug 2002 23:14:30 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Maar is jy seker dis wettig? Ek het verstaan dat hulle dit 'n
> diensvoorwaarde moet maak (wat die meeste nou ook doen)
> of anders jou toestemming moet hê om dit wettig te doen?

Heeltemal wettig. Ek het regsmense gebel om vas te stel.

Al wat nodig is, is die redelik vae rede dat die maatskappy se belange
"betrokke kan wees".

Dan moet die een of ander mens in beheer van jou net se dis OK, gaan
voort.

Dan hoef hulle jou nie eers te se hulle lees jou e-pos nie. Hulle kan
ook uitgeveede e-pos op jou skyf lewendig maak en lees.

PGP is baie nice.

Dis nie so paranoid soos dit klink nie. Ek weet regstreeks van iemand
wat met e-pos geskinder het en vergeet het om dit uit te vee. Sy waai
toe uit die maatskappy en die mens met wie sy geskinder het, beland in
'n konflik met 'n baas. Die e-pos word toe gelees en 'n sin of wat
waarin gese is die betrokke baas is maar 'n dit en dat, word uitgehaal
en lei tot dissiplinere verhore en 'n proses wat 'n millimeter van
gefire geeindig het.

Daar was geen werklike belange betrokke nie en niemand het geconnive
nie.
Daar was bloot losweg geskinder, maar al wat dit gekos het, was 'n
vindikatiewe baas.

het sy PGP gebruik, kon niemand niks gelees het nie.

Mens kan PGP ook gebruik om 'n e-pos te sertifiseer. Jy gebruik dan
iemand se openbare sleutel om 'n geenkripte "sertifikaat" in te sit
wat basies bewys dat wie ook al die e-pos gestuur het, aan die
stuur-kant die stuurder se private kodeer-sleutel geken en gebruik
het.
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65900 is 'n antwoord op boodskap #65727] Ma, 02 September 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein...  is tans af-lyn  Hein...
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hulle gaan BAIE spam lees.

> Dit wat die regering nie sal kan lees nie, sal wel deur 'n
> regeringsinstansie in 'n ander land gelees word.
> "Braam" wrote in message
> news:UHbb9.17349$Cq.693018@ozemail.com.au...
>> Ek dink hier is n slang in die gras.
>> Postmaster wrote in message
>> news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> The SA Government must seriously wake up.
>>>
>>>


>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65907 is 'n antwoord op boodskap #65900] Ma, 02 September 2002 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink net aan die werkskepping vir die AA##(())**^^$$##- tolke:))
Annette

wrote in message
news:akvfru$q43$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle gaan BAIE spam lees.
>
>> Dit wat die regering nie sal kan lees nie, sal wel deur 'n
>> regeringsinstansie in 'n ander land gelees word.
>> "Braam" wrote in message
>> news:UHbb9.17349$Cq.693018@ozemail.com.au...
>>> Ek dink hier is n slang in die gras.
>>> Postmaster wrote in message
>>> news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> The SA Government must seriously wake up.
>>>>
>>>>
>
>
>>
>>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #66019 is 'n antwoord op boodskap #65907] Do, 05 September 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.V.Smith  is tans af-lyn  J.V.Smith
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink eintlik meer iets in die lyn van watter impak dit op belasting gaan
hê. Plus dan kom klop die polisie dalk nog aan jou deur omdat die een of
ander persoon nie taalvaardig genoeg was nie...

"Annette" skryf in boodskap news:akviee$1ln4dp$6@ID-92016.news.dfncis.de...
| Dink net aan die werkskepping vir die AA##(())**^^$$##- tolke:))
| Annette
|
|
| wrote in message
| news:akvfru$q43$8@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Hulle gaan BAIE spam lees.
| >
| > >Dit wat die regering nie sal kan lees nie, sal wel deur 'n
| > >regeringsinstansie in 'n ander land gelees word.
| > >"Braam" wrote in message
| > >news:UHbb9.17349$Cq.693018@ozemail.com.au...
| > >> Ek dink hier is n slang in die gras.
| > >> Postmaster wrote in message
| > >> news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > >> > The SA Government must seriously wake up.
| > >> >
| > >> >
| >
| >
| > >
| > >
|
|
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #66169 is 'n antwoord op boodskap #65724] Di, 10 September 2002 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ai, dit raak soo boring, kan julle nie maar mekaar privaat kontak en uitskel
nie, die argumente is so kinderagtig.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:gpksnucp3uq865e43n2bpkd87ft9dttesv@4ax.com...
> On Tue, 10 Sep 2002 20:35:44 +0200, "Paul"
> wrote:
>
>
> Now tell me where you work.
>
>
>>> (Whatch him chicken out of this one.)
>
>
>> First of all Ferdi, you urgently need an English lesson..........we all know
>> Afiikaans is such a baby language
>>
>> After all the Big Baby (aka Ferdi F.F. Greyling) speaks it.
>>
>>
>> And as for your question...........in a BIG BLUE BUILDING.
>>
>> ............now go play with your Boyfriend !!!
>
> As I said, watch him chicken out of this one....
>
> And he did.
>
> P.S. Have you send the e-mail to the editor yet?
>
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #66240 is 'n antwoord op boodskap #66169] Vr, 13 September 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.V.Smith  is tans af-lyn  J.V.Smith
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jy's so reg POP. Blimmen pissing contests & sulke twak maak my lam. Kom
tog verby julle kindertuin-ouderdom mense!

Demmit...

-Julian

"pop" skryf in boodskap news:alluf4$uhl$1@slb6.atl.mindspring.net...
| Ai, dit raak soo boring, kan julle nie maar mekaar privaat kontak en
uitskel
| nie, die argumente is so kinderagtig.
|
|
| "Ferdi Greyling" wrote in message
| news:gpksnucp3uq865e43n2bpkd87ft9dttesv@4ax.com...
| > On Tue, 10 Sep 2002 20:35:44 +0200, "Paul"
| > wrote:
| >
| >
| > Now tell me where you work.
| >
| >
| > >> (Whatch him chicken out of this one.)
| >
| >
| > >First of all Ferdi, you urgently need an English lesson..........we all
| know
| > >Afiikaans is such a baby language
| > >
| > >After all the Big Baby (aka Ferdi F.F. Greyling) speaks it.
| > >
| > >
| > >And as for your question...........in a BIG BLUE BUILDING.
| > >
| > >............now go play with your Boyfriend !!!
| >
| > As I said, watch him chicken out of this one....
| >
| > And he did.
| >
| > P.S. Have you send the e-mail to the editor yet?
| >
| >
|
Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #66552 is 'n antwoord op boodskap #65724] Vr, 20 September 2002 21:02 Na vorige boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 20 Sep 2002 11:52:53 +0200, "Janvdmerwe"
wrote:

> I'm looking for e-mail adresses in Gauteng, South Africa
> Can you help?
> Jan
> 083 294 1537
>

SPAMMER!!!!
Moet nie die box help nie
hy gaan julle met XXX'se spam

Kawa
Vorige onderwerp: waas Krokkie en so aan .....
Volgende onderwerp: Nog Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:49:08 MGT 2024