| Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65724] |
Wo., 28 Augustus 2002 21:58  |
Braam
Boodskappe: 24 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink hier is n slang in die gras.
Postmaster skryf in boodskap news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> The SA Government must seriously wake up.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65871 is 'n antwoord op boodskap #65848] |
So., 01 September 2002 20:39   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 31 Aug 2002 23:14:30 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Maar is jy seker dis wettig? Ek het verstaan dat hulle dit 'n
> diensvoorwaarde moet maak (wat die meeste nou ook doen)
> of anders jou toestemming moet hê om dit wettig te doen?
Heeltemal wettig. Ek het regsmense gebel om vas te stel.
Al wat nodig is, is die redelik vae rede dat die maatskappy se belange
"betrokke kan wees".
Dan moet die een of ander mens in beheer van jou net se dis OK, gaan
voort.
Dan hoef hulle jou nie eers te se hulle lees jou e-pos nie. Hulle kan
ook uitgeveede e-pos op jou skyf lewendig maak en lees.
PGP is baie nice.
Dis nie so paranoid soos dit klink nie. Ek weet regstreeks van iemand
wat met e-pos geskinder het en vergeet het om dit uit te vee. Sy waai
toe uit die maatskappy en die mens met wie sy geskinder het, beland in
'n konflik met 'n baas. Die e-pos word toe gelees en 'n sin of wat
waarin gese is die betrokke baas is maar 'n dit en dat, word uitgehaal
en lei tot dissiplinere verhore en 'n proses wat 'n millimeter van
gefire geeindig het.
Daar was geen werklike belange betrokke nie en niemand het geconnive
nie.
Daar was bloot losweg geskinder, maar al wat dit gekos het, was 'n
vindikatiewe baas.
het sy PGP gebruik, kon niemand niks gelees het nie.
Mens kan PGP ook gebruik om 'n e-pos te sertifiseer. Jy gebruik dan
iemand se openbare sleutel om 'n geenkripte "sertifikaat" in te sit
wat basies bewys dat wie ook al die e-pos gestuur het, aan die
stuur-kant die stuurder se private kodeer-sleutel geken en gebruik
het.
|
|
|
|
|
|
| Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #65907 is 'n antwoord op boodskap #65900] |
Ma., 02 September 2002 11:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dink net aan die werkskepping vir die AA##(())**^^$$##- tolke:))
Annette
wrote in message
news:akvfru$q43$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle gaan BAIE spam lees.
>
>> Dit wat die regering nie sal kan lees nie, sal wel deur 'n
>> regeringsinstansie in 'n ander land gelees word.
>> "Braam" wrote in message
>> news:UHbb9.17349$Cq.693018@ozemail.com.au...
>>> Ek dink hier is n slang in die gras.
>>> Postmaster wrote in message
>>> news:akj6mo$etq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> The SA Government must seriously wake up.
>>>>
>>>>
>
>
>>
>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SA GOV wants to read your emails. [boodskap #66552 is 'n antwoord op boodskap #65724] |
Vr., 20 September 2002 21:02  |
Kawa
Boodskappe: 24 Geregistreer: Augustus 2002
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 20 Sep 2002 11:52:53 +0200, "Janvdmerwe"
wrote:
> I'm looking for e-mail adresses in Gauteng, South Africa
> Can you help?
> Jan
> 083 294 1537
>
SPAMMER!!!!
Moet nie die box help nie
hy gaan julle met XXX'se spam
Kawa
|
|
|
|