Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus
Nog Nuus [boodskap #66425] |
Wed, 18 September 2002 04:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
Saterdag gebaklei het.
Goed en wel.
Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
gesien het nie?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nog Nuus [boodskap #66447 is 'n antwoord op boodskap #66434] |
Wed, 18 September 2002 13:57   |
Stone
Boodskappe: 85 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, ek moet erken, ek was ook een van die wat dadelik vir Fleck al die skuld
gegee het totdat die ou op Kyknet se rugby program in gebel het en vir Naas
en Arnold gewys het op die eerste hou van Venter. Toe het hulle dit weer
gespeel en almal het toe erken, ek ook, dat hulle dalk te vinnig te kras
teenoor Fleck was.
"Annette" skryf in boodskap news:am9l8g$3uj6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, jammer, as 'n Vrystaatse ondersteuner het ek glad nie daardie gewaande
> hou wat met die duikslag gepaard sou gegaan het, gesien nie.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>> albei te skors was die enigste uitweg.
>> "Annette" wrote in message
>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>> grond lê.
>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > Saterdag gebaklei het.
>>>> > Goed en wel.
>>>> > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > gesien het nie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nog Nuus [boodskap #66450 is 'n antwoord op boodskap #66447] |
Wed, 18 September 2002 14:46   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou hoe is dit dan dat Venter sit met 'n sny met 12 steke, en Fleck is
ongeskonde?
Was die hou raak?:)))
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:ama0p5$m43$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek moet erken, ek was ook een van die wat dadelik vir Fleck al die skuld
> gegee het totdat die ou op Kyknet se rugby program in gebel het en vir Naas
> en Arnold gewys het op die eerste hou van Venter. Toe het hulle dit weer
> gespeel en almal het toe erken, ek ook, dat hulle dalk te vinnig te kras
> teenoor Fleck was.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:am9l8g$3uj6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, jammer, as 'n Vrystaatse ondersteuner het ek glad nie daardie gewaande
>> hou wat met die duikslag gepaard sou gegaan het, gesien nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>>> albei te skors was die enigste uitweg.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>>> geselskap van die WP ondersteuners.
>>>> Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>>> nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>>> grond lê.
>>>> Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>>> bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> > Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> > weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> > Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> > of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> > Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> > na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > > Saterdag gebaklei het.
>>>> > > Goed en wel.
>>>> > > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > > gesien het nie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Nog Nuus [boodskap #66583 is 'n antwoord op boodskap #66543] |
Sun, 22 September 2002 05:19  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reenen - vanuit 'n regsoogpunt was Venter geprovokeer en Fleck nie.
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3d8b7d25.0@news1.mweb.co.za...
> So Venter het niks verkeerd gedoen nie?
> Reenen
> Jonas wrote in message
> news:3d88b339$0$18843@hades.is.co.za...
>> Moer my met 'n snoek. Ek kan nie sien waar Venter vir Fleck eerste bykom
>> nie - en dis nie provinsiale blindheid nie. (Ek's 'n Haai.)
>> My indruk is dat Venter vir Fleck vasgedruk het om verdere houe te voorkom.
>> "Annette" wrote in message
>> news:am9mu0$3umog$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Vrystaat het geappeleer teen die straf van Venter.
>>> Seker omdat Venter moes steke kry, en dus al klaar genoeg gely het:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .na> skryf in boodskap news:3d88502f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Laat ek my straaltjie ook piepie..........ek het ook gedink net Fleck was
>>>> skuldig, tot ek die storie stadig gaan kyk het. Dit wil tog lyk of André
>>>> vir Fleck met sy linkerhand teen die kop gelooi het die oomblik toe hy hom
>>>> tackle.....of dit 'n doelbewuste hou was, is ek nie seker nie, maar dit
>>>> plaas twyfel op die hele storie. Ek is g'n Fleck-fan nie, maar ek dink om
>>>> albei te skors was die enigste uitweg.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am9h8o$3sj09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jonas - janee - ek het ook vreeslik vir Venter Saterdag opgekom in die
>>>> > geselskap van die WP ondersteuners.
>>>> > Dis waar - Venter het vir Fleck mooi gelak, en toe doen Fleck wat hy maar
>>>> > nog altyd doen - slaan die persoon wat hom lak terwyl hy ( Fleck) op die
>>>> > grond lê.
>>>> > Feit is And� moes hom nie daar so vasgedruk het dat Fleck sonder om dit te
>>>> > bedoel sy gesig oopgeskop het nie.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:3d883c4d$0$18847@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek kan ie verstaan hoe Venter dieselfde straf as Fleck kry nie - iemand moet
>>>> > > weer na die wedstryd en beeldmateriaal kyk.
>>>> > > Die heer Fleck het 'n gewoonte om sy lyfie rond te gooi. Ek het al gewonder
>>>> > > of daar nie een of ander afwyking is nie?
>>>> > > Moontlik kry hy binnekort wat hom toekom. (Ek het skoon vergeet om te verwys
>>>> > > na Skinstad se betrokkenheid.- nogal 'n kaptein!)
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:am8vmh$3j9mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Robbie Fleck en André Venter is albei vir 1 week geskors omdat hulle
>>>> > > > Saterdag gebaklei het.
>>>> > > > Goed en wel.
>>>> > > > Maar wat van die skeidsregter en beide lynregters wat glo geeneen niks
>>>> > > > gesien het nie?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:05 UTC 2025
|