Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie stem?
Wie stem? [boodskap #66173] Wo, 11 September 2002 07:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na die
volgende verkiesing nie.
Indien nie, wie stel hulle voor?

Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
Annette
Re: Wie stem? [boodskap #66206 is 'n antwoord op boodskap #66173] Wo, 11 September 2002 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
O hel ek hoop hy is

want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'

Ous Nkosazana?
Oupa Jacob
Broer Pahad?
Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos suster
Winnie?

"Annette" skryf in boodskap news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na die
> volgende verkiesing nie.
> Indien nie, wie stel hulle voor?
>
> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
> Annette
>
Re: Wie stem? [boodskap #66207 is 'n antwoord op boodskap #66206] Wo, 11 September 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en Engels
praat wat ek kan verstaan.
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O hel ek hoop hy is
>
> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>
> Ous Nkosazana?
> Oupa Jacob
> Broer Pahad?
> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos suster
> Winnie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na
> die
>> volgende verkiesing nie.
>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>
>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>> Annette
>>
>
Re: Wie stem? [boodskap #66210 is 'n antwoord op boodskap #66207] Do, 12 September 2002 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek waag my reputasie. Ek het hom aanvanklik 'n 2-jaar termyn gegee - hy het
oorleef.
Ook - gaan lees weer Koos Kombuis se "Waarom blaf die honne by die gates of
paradise..........."
Die vraag wat eerder gevra moet word is watter perde kan hom dalkies opvolg.

"Annette" skryf in boodskap news:alo51i$1rhshq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en Engels
> praat wat ek kan verstaan.
> Annette
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O hel ek hoop hy is
>>
>> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>>
>> Ous Nkosazana?
>> Oupa Jacob
>> Broer Pahad?
>> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos
> suster
>> Winnie?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees
na
>> die
>>> volgende verkiesing nie.
>>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>>
>>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wie stem? [boodskap #66212 is 'n antwoord op boodskap #66210] Do, 12 September 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, wie sou jy in sy plek na 2 jaar wou gehad het?
Punt is, enigeen war sou oorneem sal of beter or slegter as Mbeki wees,
afhangende van mense se persoonlike sienings.
Wat sal gebeur as Mbeki vannag die emmer skop? Zuma sal moet oorneem - en
daar sal mense wees nie tevrede met hom ook sal wees nie.
Miskien is dit ook nou tyd dat ons 'n dame vir 'n Prez kry:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d801fe5$0$18842@hades.is.co.za...
> Annette
> Ek waag my reputasie. Ek het hom aanvanklik 'n 2-jaar termyn gegee - hy het
> oorleef.
> Ook - gaan lees weer Koos Kombuis se "Waarom blaf die honne by die gates of
> paradise..........."
> Die vraag wat eerder gevra moet word is watter perde kan hom dalkies opvolg.
> "Annette" wrote in message
> news:alo51i$1rhshq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en
> Engels
>> praat wat ek kan verstaan.
>> Annette
>>
>>
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O hel ek hoop hy is
>>>
>>> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>>>
>>> Ous Nkosazana?
>>> Oupa Jacob
>>> Broer Pahad?
>>> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos
>> suster
>>> Winnie?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees
> na
>>> die
>>>> volgende verkiesing nie.
>>>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>>>
>>>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie stem? [boodskap #66214 is 'n antwoord op boodskap #66210] Do, 12 September 2002 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die volgende knaap gaan volgens my meer oorhang na 'n Mugabe tipe
mentaliteit.

(Tussen hakkies (verkort) )

Bobbejaan sit en die boom en gooi vir leeu onder die boom met klippe. Leeu
is baie kwaad en se vir bobejaan hy gaan hom byt as hy hom in die hande kry.
Bobbejaan wil nie gehoor gee nie en hou aan om vir leeu te gooi. Daar kom
toe 'n sterk wind op en waai vir bobbejaan uit die boom. Bobbejaan val op
leeu en leeu gryp hom toe. Hy se toe vir bobbejaan dat hy hom 'n keuse gee.
Of ek byt jou kop of jou stert af, jy kan kies. Bobbejaan dink so 'n bietjie
en se toe maar leeu moet sy kop af byt. Leeu is verstom en vra vir bobbejaan
hoe kan hy so 'n dom besluit neem. , jy kan lewe maar jy verkies om dood te
gaan. . Bobbejaan se antwoord.

..

as jy my stert afbyt lyk ek nes Mugabe

Groete

Pieter

"Jonas" skryf in boodskap news:3d801fe5$0$18842@hades.is.co.za...
> Annette
> Ek waag my reputasie. Ek het hom aanvanklik 'n 2-jaar termyn gegee - hy het
> oorleef.
> Ook - gaan lees weer Koos Kombuis se "Waarom blaf die honne by die gates of
> paradise..........."
> Die vraag wat eerder gevra moet word is watter perde kan hom dalkies opvolg.
> "Annette" wrote in message
> news:alo51i$1rhshq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en
> Engels
>> praat wat ek kan verstaan.
>> Annette
>>
>>
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O hel ek hoop hy is
>>>
>>> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>>>
>>> Ous Nkosazana?
>>> Oupa Jacob
>>> Broer Pahad?
>>> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos
>> suster
>>> Winnie?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees
> na
>>> die
>>>> volgende verkiesing nie.
>>>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>>>
>>>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie stem? [boodskap #66216 is 'n antwoord op boodskap #66206] Do, 12 September 2002 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Sep 2002 21:01:27 +0200, "Francois Human"
served the following to the group:

> O hel ek hoop hy is
>
> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>

ek stem. maar ongelukkig dink ek ons is te naby vir comfort aan `n
nuwe apie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Wie stem? [boodskap #66293 is 'n antwoord op boodskap #66173] So, 15 September 2002 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die verloop van SA politiek:

Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop soos
die van 'n dooie pasient.

Beeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee p...........

"Annette" skryf in boodskap news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na die
> volgende verkiesing nie.
> Indien nie, wie stel hulle voor?
>
> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
> Annette
>
Re: Wie stem? [boodskap #66304 is 'n antwoord op boodskap #66293] So, 15 September 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 15 Sep 2002 13:14:02 +0200, "I. Hate Telkom"
wrote:

> Die verloop van SA politiek:
>
> Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop soos
> die van 'n dooie pasient.
>
> Beeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee p...........
>

ga, jou onderwyser het jou nie hart
genoeg geslaan oor jou spelling nie

Kawa
Re: Wie stem? [boodskap #66319 is 'n antwoord op boodskap #66304] So, 15 September 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
;o)

"Kawa" skryf in boodskap news:1vv8ougd7h4j4std8pmd96gk4tj4jfi6eg@4ax.com...
> On Sun, 15 Sep 2002 13:14:02 +0200, "I. Hate Telkom"
> wrote:
>
>> Die verloop van SA politiek:
>>
>> Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop soos
>> die van 'n dooie pasient.
>>
>> Beeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee p...........
>>
>
>
> ga, jou onderwyser het jou nie hart
> genoeg geslaan oor jou spelling nie
>
> Kawa
>
Re: Wie stem? [boodskap #66320 is 'n antwoord op boodskap #66304] So, 15 September 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hartklop soos
die van 'n dooie pasient.

Beeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee p...........

Is dit beter????

Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te skryf vir een
letter?
Re: Wie stem? [boodskap #66323 is 'n antwoord op boodskap #66320] So, 15 September 2002 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
I. Hate Telkom
Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te
skryf vir een letter?

Wouter
Dis Knersus, hoor. Knersus :-)
Re: Wie stem? [boodskap #66324 is 'n antwoord op boodskap #66319] So, 15 September 2002 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 15 Sep 2002 16:02:23 +0200, "I. Hate Telkom"
wrote:

>> Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop
> soos die van 'n dooie pasient.

> ;o)
>
>
> Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te skryf vir een
> letter?
>>>


uh uh, jy't my heel verkeert verstaan vrient.
Wat ek bedoel is dat die land se hardklop
steeds hart is.:-)))

Kawa
Re: Wie stem? [boodskap #66325 is 'n antwoord op boodskap #66324] So, 15 September 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit moet friend wees.
Annette - die f-foorstander:)

in message news:h699ous23ff56h9oe6f16scfvibm97msd0@4ax.com...
> On Sun, 15 Sep 2002 16:02:23 +0200, "I. Hate Telkom"
> wrote:
>
>
>>> Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop
>> soos die van 'n dooie pasient.
>
>> ;o)
>>
>>
>> Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te skryf vir een
>> letter?
>>>>
>
>
>
>
> uh uh, jy't my heel verkeert verstaan vrient.
> Wat ek bedoel is dat die land se hardklop
> steeds hart is.:-)))
>
> Kawa
>
Re: Wie stem? [boodskap #66645 is 'n antwoord op boodskap #66323] Ma, 23 September 2002 11:53 Na vorige boodskap
Down With Telkom  is tans af-lyn  Down With Telkom
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
:o)

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d849faa.0@news1.mweb.co.za...
> I. Hate Telkom
> Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te
> skryf vir een letter?
>
> Wouter
> Dis Knersus, hoor. Knersus :-)
>
Vorige onderwerp: aardklop verblyf
Volgende onderwerp: Ons is 'n A-kandidaat land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:04:39 MGT 2024