Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leerders??
Leerders?? [boodskap #66040] Vr, 06 September 2002 07:45 na volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
iets verpas hier!

Anri
Re: Leerders?? [boodskap #66045 is 'n antwoord op boodskap #66040] Vr, 06 September 2002 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Leerders is soos ek verstaan die nuwe naam vir leerlinge.
Dis elkgeval hoe na hulle gister verwys is op RSG.
Ek dink die betotteldes wil nie hê ons moet weet daar is 'n verskil tussen
'n onderwyser en 'n leerling nie.
Geluister na die voorvarende lot op RSG, glo hulle dit ook nog.
Een Matriekdametjie het selfs te vertelle gehad dat sy dink die mense in die
parlement het iets by hulle geleer van hoe om dinge te doen.
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D785D1A.1080507@roo.com...
> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
> iets verpas hier!
>
> Anri
>
Re: Leerders?? [boodskap #66076 is 'n antwoord op boodskap #66045] Sa, 07 September 2002 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit kom van die nuwe engelse terme:

'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'

So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds that
fly in the sky.'

Terloops, het iemand al agtergekom dat op SABC tv nuus, daar altyd 'n
persoon met 'n sotho/xhosa/zulu/engelse aksent is wat afrikaanse stories
doen en 'n ou met 'n rou boere-aksent wat engelse stories doen. Dink julle
hulle doen dit aspris?

The riepotta's on the news programs speak engliesh like the ancestahs of
Piet Retief.

En hoekom sê hulle wat iemand kwytgeraak het en speel dan 'n band van
presies dieselfde woorde? Mens sou kon dink dat hulle ten minste die woorde
kon parafraseer? Dit sou nuus korter maak en meer tyd gee vir ouens oos ek
om Sepies oppie teevee te kyk :))

"Annette" skryf in boodskap news:al9qio$1og2m6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Leerders is soos ek verstaan die nuwe naam vir leerlinge.
> Dis elkgeval hoe na hulle gister verwys is op RSG.
> Ek dink die betotteldes wil nie hê ons moet weet daar is 'n verskil tussen
> 'n onderwyser en 'n leerling nie.
> Geluister na die voorvarende lot op RSG, glo hulle dit ook nog.
> Een Matriekdametjie het selfs te vertelle gehad dat sy dink die mense in die
> parlement het iets by hulle geleer van hoe om dinge te doen.
> Annette
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D785D1A.1080507@roo.com...
>> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
>> iets verpas hier!
>>
>> Anri
>>
>
Re: Leerders?? [boodskap #66090 is 'n antwoord op boodskap #66040] Sa, 07 September 2002 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Oeps!
In die Nuwe Suid Afrika het leerlinge leerders geword!

Harry

anri schramm skryf in boodskap news:3D785D1A.1080507@roo.com...
> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
> iets verpas hier!
>
> Anri
>
Re: Leerders?? [boodskap #66101 is 'n antwoord op boodskap #66076] So, 08 September 2002 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Francois - hiers nog ene. Jy kyk na die Afrikaanse Kyknet - en dan vertoon
hulle Engelse advertensies - so om te sê, jou m..r.
En, ons aanvaar dit gelate...
Kom ons begin 'n webblad en publiseer die name van daardie kommersieele
instansies en hulle produkte wat botweg weier om Afrikaans te praat.

Op 'n ander trant - ek loop in by ABSA (ou Volkskas - jy weet...) praat met
die teller in Afrikaans, en dan ignoreer die teller my en antwoord my in
Engels.

Maar - ek moet sê wat ABSA betref - hier by my tak het almal geleer
Afrikaans praat - en die wat nie kan/wil nie, werk nie met die publiek nie.
(Ek weet nie of my tentrums bygedra het nie ...)

"Francois Human" skryf in boodskap news:albh6r$l0p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit kom van die nuwe engelse terme:
>
> 'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
> 'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'
>
> So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
> centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds that
> fly in the sky.'
>
> Terloops, het iemand al agtergekom dat op SABC tv nuus, daar altyd 'n
> persoon met 'n sotho/xhosa/zulu/engelse aksent is wat afrikaanse stories
> doen en 'n ou met 'n rou boere-aksent wat engelse stories doen. Dink julle
> hulle doen dit aspris?
>
> The riepotta's on the news programs speak engliesh like the ancestahs of
> Piet Retief.
>
> En hoekom sê hulle wat iemand kwytgeraak het en speel dan 'n band van
> presies dieselfde woorde? Mens sou kon dink dat hulle ten minste die woorde
> kon parafraseer? Dit sou nuus korter maak en meer tyd gee vir ouens oos ek
> om Sepies oppie teevee te kyk :))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:al9qio$1og2m6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Leerders is soos ek verstaan die nuwe naam vir leerlinge.
>> Dis elkgeval hoe na hulle gister verwys is op RSG.
>> Ek dink die betotteldes wil nie hê ons moet weet daar is 'n verskil tussen
>> 'n onderwyser en 'n leerling nie.
>> Geluister na die voorvarende lot op RSG, glo hulle dit ook nog.
>> Een Matriekdametjie het selfs te vertelle gehad dat sy dink die mense in die
>> parlement het iets by hulle geleer van hoe om dinge te doen.
>> Annette
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D785D1A.1080507@roo.com...
>>> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
>>> iets verpas hier!
>>>
>>> Anri
>>>
>>
>
Re: Leerders?? [boodskap #66102 is 'n antwoord op boodskap #66101] So, 08 September 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "Francois Human" wrote in message

>> 'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
>> 'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'

>> So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
>> centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds
> that >>fly in the sky.'

En die mees tragiese is dat dieselfde
Francois Human Engels met 'n swaar
Afrikaanse aksent praat EN DIT NIE
AGTERKOM NIE. Een van die belaglikste
dinge wat mens 'n Afrikaner kan hoor
sê, is wanneer hy kla oor ander se
aksente. Wêreld, ek is al meer as dertig
jaar in Kanada en my aksent is nog so
duidelik dat enigiemand met bietjie
ondervinding van aksente weet dat dit
'n Afrikaanse aksent is.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66108 is 'n antwoord op boodskap #66102] So, 08 September 2002 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
woorde verwarrend is.
Maar ek stem saam - ek kan hier op die ng Human se boer-aksent duidelik
hoor....
skryf in boodskap news:3D7B35D7.5060507@rogers.com...
>> "Francois Human" wrote in message
>
>>> 'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
>>> 'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'
>
>>> So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
>>> centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds
>> that >>fly in the sky.'
>
>
> En die mees tragiese is dat dieselfde
> Francois Human Engels met 'n swaar
> Afrikaanse aksent praat EN DIT NIE
> AGTERKOM NIE. Een van die belaglikste
> dinge wat mens 'n Afrikaner kan hoor
> sê, is wanneer hy kla oor ander se
> aksente. Wêreld, ek is al meer as dertig
> jaar in Kanada en my aksent is nog so
> duidelik dat enigiemand met bietjie
> ondervinding van aksente weet dat dit
> 'n Afrikaanse aksent is.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66109 is 'n antwoord op boodskap #66108] So, 08 September 2002 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van aksent gepraat!
Bel vanoggend 1023 om die akwarium se nommer te kry.
Dame met 'n aksent antwoord - ek moet aquarium vir haar spel, want sy weet
nie.
Ek doen dit toe nogal reg so uit die vuis uit - sal sy nie vir my dit
terugspel aquarIAM nie!!!
Ek gee haar toe sommer 'n impromptu spelles.
Vader ons! Nie eers 'n verskoning van dom-op-Sondag sal vir so 'n mens help
nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:alfuvm$p6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
> woorde verwarrend is.
> Maar ek stem saam - ek kan hier op die ng Human se boer-aksent duidelik
> hoor....
> skryf in boodskap news:3D7B35D7.5060507@rogers.com...
>>> "Francois Human" wrote in message
>>
>>>> 'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
>>>> 'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'
>>
>>>> So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
>>>> centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds
>>> that >>fly in the sky.'
>>
>>
>> En die mees tragiese is dat dieselfde
>> Francois Human Engels met 'n swaar
>> Afrikaanse aksent praat EN DIT NIE
>> AGTERKOM NIE. Een van die belaglikste
>> dinge wat mens 'n Afrikaner kan hoor
>> sê, is wanneer hy kla oor ander se
>> aksente. Wêreld, ek is al meer as dertig
>> jaar in Kanada en my aksent is nog so
>> duidelik dat enigiemand met bietjie
>> ondervinding van aksente weet dat dit
>> 'n Afrikaanse aksent is.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Leerders?? [boodskap #66116 is 'n antwoord op boodskap #66108] So, 08 September 2002 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
> woorde verwarrend is.

Watter duidelike verskil? Ek spreek nog
altyd "cork" uit soos die Engelse dit
uitspreek (met 'n baie sagte -r-). Die
mense hier sê "korrk" (eintlik baie
nader aan ons Afrikaanse kurk.) Baie mense
verstaan my nie as ek "cork" so uitspreek
nie. Jy verbeel jou jy is die arbiter van
wat reg of verkeerde uitspraak is in Engels
in SA. En jou eie Engelse uitspraak, wed ek
jou, is nóg tipiese SA Engels, of Oxford
Engels, of Londonse Engels. Jy is hovaardig
oor ander mense se uitspraak. Jy sien die
splinter, maar die balk sien jy nie.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66118 is 'n antwoord op boodskap #66045] So, 08 September 2002 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het?
> Ek het iets verpas hier!
> Anri

Annette
Leerders is soos ek verstaan die nuwe naam vir leerlinge.

Wouter
Dis reg, maar dis nie die volle storie nie. Met die instelling van
'n meer omvattende onderwysstrategie, is die begrip "learners"
in Engels ingevoer omdat "pupils" nie bv. volwasse leerlinge in
die ABE(adult basic education)-programme insluit nie.

Learner is toe (myns insiens verkeerdelik) na "leerder" vertaal.
In Afrikaans kan "leerder" op leerling (pupil) of leerkrag (teacher)
dui. Dus 'n swak woordkeuse in Afrikaans, waar dit nie
gebiedend was om van "leerling" weg te beweeg nie.

Maar die "powers that be" het besluit dis leerder. En dit
word wyd gebruik om die meer omvattende groep leerlinge
te beskryf.
Re: Leerders?? [boodskap #66123 is 'n antwoord op boodskap #66118] Ma, 09 September 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dis hoe ek dit ook verstaan het in die artikel wat ek in die Burger
gelees het; dat met leerders die onderwysers gemeen was. Very confusing
toe almal toe sê dat dit die leerlinge is. Dankie Wouter!

Anri

Wouter Plaasvark wrote:
>> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het?
>> Ek het iets verpas hier!
>> Anri
>
>
> Annette
> Leerders is soos ek verstaan die nuwe naam vir leerlinge.
>
> Wouter
> Dis reg, maar dis nie die volle storie nie. Met die instelling van
> 'n meer omvattende onderwysstrategie, is die begrip "learners"
> in Engels ingevoer omdat "pupils" nie bv. volwasse leerlinge in
> die ABE(adult basic education)-programme insluit nie.
>
> Learner is toe (myns insiens verkeerdelik) na "leerder" vertaal.
> In Afrikaans kan "leerder" op leerling (pupil) of leerkrag (teacher)
> dui. Dus 'n swak woordkeuse in Afrikaans, waar dit nie
> gebiedend was om van "leerling" weg te beweeg nie.
>
> Maar die "powers that be" het besluit dis leerder. En dit
> word wyd gebruik om die meer omvattende groep leerlinge
> te beskryf.
>
Re: Leerders?? [boodskap #66124 is 'n antwoord op boodskap #66090] Ma, 09 September 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
:-)
Anri

hwgird wrote:
> Oeps!
> In die Nuwe Suid Afrika het leerlinge leerders geword!
>
> Harry
>
> anri schramm wrote in message
> news:3D785D1A.1080507@roo.com...
>
>> Kan iemand my sê wanneer van onderwysers leerders geword het? Ek het
>> iets verpas hier!

>> Anri

>
Re: Leerders?? [boodskap #66125 is 'n antwoord op boodskap #66116] Ma, 09 September 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hulle verstaan jou heeltemal, Gloudina, hulle verstaan net nie hoekom
hulle hulle onderdele uit jou wynbottel moet haal nie. Dit as daar nog
'n kurkprop ook in die pad sit.

Max______________________________________________________

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Jonas wrote:
>
>> Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
>> woorde verwarrend is.
>
> Watter duidelike verskil? Ek spreek nog
> altyd "cork" uit soos die Engelse dit
> uitspreek (met 'n baie sagte -r-). Die
> mense hier sê "korrk" (eintlik baie
> nader aan ons Afrikaanse kurk.) Baie mense
> verstaan my nie as ek "cork" so uitspreek
> nie. Jy verbeel jou jy is die arbiter van
> wat reg of verkeerde uitspraak is in Engels
> in SA. En jou eie Engelse uitspraak, wed ek
> jou, is nóg tipiese SA Engels, of Oxford
> Engels, of Londonse Engels. Jy is hovaardig
> oor ander mense se uitspraak. Jy sien die
> splinter, maar die balk sien jy nie.
>
> Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66146 is 'n antwoord op boodskap #66125] Di, 10 September 2002 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Hulle verstaan jou heeltemal, Gloudina, hulle verstaan net nie hoekom
> hulle hulle onderdele uit jou wynbottel moet haal nie.

Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
deursnee Noord-Amerikaner se uitspraak van
laasgenoemde is amper identies met die Engelse
uitspraak.
Dis snaaks hoe gou mens, as jy in Noord-Amerika
kom bly, oorslaan na die lokale uitspraak: dit
het my nie lank geneem voor ek "tomato" en "bath"
soos die Noord-Amerikaners uitgespreek het nie.
Om nou hierdie woorde op die "Engelse manier" uit
te spreek, laat my ril. Maar tog kan ek my nie
kry om oor te slaan na die Amerikaanse manier van
"cork" sê nie. Selfs al weet ek die mense sal
my heelwaarskynlik nie verstaan nie.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66147 is 'n antwoord op boodskap #66116] Di, 10 September 2002 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ANtie - jou pedantiese houding verraai jou beroep as onderwyseres.
ANder mense dink wel, en ander mense is nie almal onnosel nie. Ook, jy is
nie die enigste enetjie wat iets van niks af weet nie ....
skryf in boodskap news:3D7BC38E.8070509@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
>> woorde verwarrend is.
>
> Watter duidelike verskil? Ek spreek nog
> altyd "cork" uit soos die Engelse dit
> uitspreek (met 'n baie sagte -r-). Die
> mense hier sê "korrk" (eintlik baie
> nader aan ons Afrikaanse kurk.) Baie mense
> verstaan my nie as ek "cork" so uitspreek
> nie. Jy verbeel jou jy is die arbiter van
> wat reg of verkeerde uitspraak is in Engels
> in SA. En jou eie Engelse uitspraak, wed ek
> jou, is nóg tipiese SA Engels, of Oxford
> Engels, of Londonse Engels. Jy is hovaardig
> oor ander mense se uitspraak. Jy sien die
> splinter, maar die balk sien jy nie.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66150 is 'n antwoord op boodskap #66146] Di, 10 September 2002 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message

> Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
> man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
> Gloudina

Plaas jy vir jou 'n sin vir humor ontwikkel, nou kraak jy eerder
(alweer) my intelligensie af.

Maar ek bly lief vir jou.

Max_________________________________________________
Re: Leerders?? [boodskap #66154 is 'n antwoord op boodskap #66147] Di, 10 September 2002 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> ANtie - jou pedantiese houding verraai jou beroep as onderwyseres.
> ANder mense dink wel, en ander mense is nie almal onnosel nie. Ook, jy is
> nie die enigste enetjie wat iets van niks af weet nie ....

Maar, ou Jonas, as jy sit en hovaardig
pontifikeer oor jou mede Suid-Afrikaners
se "aksente" dan staan dit soos 'n paal
bo water dat jy, met jou breë Afrikaanse
aksent, eintlik deel is van die aksent-
industrie wat deesdae onder 'n sekere
soort Afrikaner ontwikkel het. "Hulle"
kan nou nie meer relegeer word tot die
waterdraers en houtkappers nie, maar mens
kan darem nog op "hulle" neersien omdat
"hulle" nie die "regte" aksente het nie.
Maar ek het nuus vir jou, ou Jonas. As
iemand soos Mandela op die wêreldverhoog
praat, aksent en al, dan luister almal.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66155 is 'n antwoord op boodskap #66150] Di, 10 September 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

>> Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
>> man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
>> Gloudina

>
> Plaas jy vir jou 'n sin vir humor ontwikkel, nou kraak jy eerder
> (alweer) my intelligensie af.
>
> Maar ek bly lief vir jou.

'n Stuk humor se fondament moet ferm
in die werklikheid geplaas word, anders
val dit plat op sy gesig. Hoeveel mense
op die nuusgroep, dink jy, het jou
onkundige "grappie" oor die uitspraak van
"cock" in Engels gesnap?

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66158 is 'n antwoord op boodskap #66155] Di, 10 September 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks!!
Janee, die fondament is die basis van vele grappe- meestal minder goeies:)
Annette

skryf in boodskap news:3D7DDF1A.2030606@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
>
>>> Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
>>> man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
>>> Gloudina
>
>>
>> Plaas jy vir jou 'n sin vir humor ontwikkel, nou kraak jy eerder
>> (alweer) my intelligensie af.
>>
>> Maar ek bly lief vir jou.
>
>
> 'n Stuk humor se fondament moet ferm
> in die werklikheid geplaas word, anders
> val dit plat op sy gesig. Hoeveel mense
> op die nuusgroep, dink jy, het jou
> onkundige "grappie" oor die uitspraak van
> "cock" in Engels gesnap?
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66159 is 'n antwoord op boodskap #66158] Di, 10 September 2002 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Fat nou die vondament weg, dan fal die grap op sy gesegde in die bysin....

Thys op 't Bosje waarit in Afrikaans gedoen worde

"Annette" skryf in boodskap news:alkn2o$1q0jna$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O koek!! Dis snaaks!!
> Janee, die fondament is die basis van vele grappe- meestal minder goeies:)
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3D7DDF1A.2030606@rogers.com...
>>
>> Max wrote:
>>
>>
>>>> Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
>>>> man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
>>>> Gloudina
>>
>>>
>>> Plaas jy vir jou 'n sin vir humor ontwikkel, nou kraak jy eerder
>>> (alweer) my intelligensie af.
>>>
>>> Maar ek bly lief vir jou.
>>
>>
>> 'n Stuk humor se fondament moet ferm
>> in die werklikheid geplaas word, anders
>> val dit plat op sy gesig. Hoeveel mense
>> op die nuusgroep, dink jy, het jou
>> onkundige "grappie" oor die uitspraak van
>> "cock" in Engels gesnap?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Leerders?? [boodskap #66161 is 'n antwoord op boodskap #66159] Di, 10 September 2002 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Fat nou die vondament weg, dan fal die grap op sy gesegde in die bysin....

Thys my ding, ek is bly jy
is terug. Dis nou seker mooi
lente daar waar julle jul
gesegdes in die bysin was.
Ek onthou nog na al die jare
die wit bloeisels in die tuine
terwyl daar nog sneeu op die
Pieke is. Hier by ons vergaan
ons nog van die hitte, al is
dit al veronderstel om herfs
en koeler te wees.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66162 is 'n antwoord op boodskap #66159] Di, 10 September 2002 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy slaat die spyker op die kop Thysie:))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:alkqgp$2knf$1@news.adamastor.ac.za...
> Fat nou die vondament weg, dan fal die grap op sy gesegde in die bysin....
>
> Thys op 't Bosje waarit in Afrikaans gedoen worde
> "Annette" wrote in message
> news:alkn2o$1q0jna$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Dis snaaks!!
>> Janee, die fondament is die basis van vele grappe- meestal minder goeies:)
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3D7DDF1A.2030606@rogers.com...
>>>
>>> Max wrote:
>>>
>>>
>>>> > Jy weet duidelik nie hoe die deursnee Engels-
>>>> > man "cork" en "cock" uitspreek nie. Die
>>>> >Gloudina
>>>
>>>>
>>>> Plaas jy vir jou 'n sin vir humor ontwikkel, nou kraak jy eerder
>>>> (alweer) my intelligensie af.
>>>>
>>>> Maar ek bly lief vir jou.
>>>
>>>
>>> 'n Stuk humor se fondament moet ferm
>>> in die werklikheid geplaas word, anders
>>> val dit plat op sy gesig. Hoeveel mense
>>> op die nuusgroep, dink jy, het jou
>>> onkundige "grappie" oor die uitspraak van
>>> "cock" in Engels gesnap?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Leerders?? [boodskap #66163 is 'n antwoord op boodskap #66154] Di, 10 September 2002 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jy is nie eens hier om die aksente aan te hoor nie - en dan neem jy
die leiding met die gesprek - almal is nie dom nie.
Sommige weet wel waarvan hulle praat. En o ja, my Engels Afrikaans, en
Zulu-aksente is nogal nie sleg nie, jy weet...
skryf in boodskap news:3D7DDE06.6050405@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> ANtie - jou pedantiese houding verraai jou beroep as onderwyseres.
>> ANder mense dink wel, en ander mense is nie almal onnosel nie. Ook, jy is
>> nie die enigste enetjie wat iets van niks af weet nie ....
>
> Maar, ou Jonas, as jy sit en hovaardig
> pontifikeer oor jou mede Suid-Afrikaners
> se "aksente" dan staan dit soos 'n paal
> bo water dat jy, met jou breë Afrikaanse
> aksent, eintlik deel is van die aksent-
> industrie wat deesdae onder 'n sekere
> soort Afrikaner ontwikkel het. "Hulle"
> kan nou nie meer relegeer word tot die
> waterdraers en houtkappers nie, maar mens
> kan darem nog op "hulle" neersien omdat
> "hulle" nie die "regte" aksente het nie.
> Maar ek het nuus vir jou, ou Jonas. As
> iemand soos Mandela op die wêreldverhoog
> praat, aksent en al, dan luister almal.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66164 is 'n antwoord op boodskap #66163] Di, 10 September 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> En o ja, my Engels Afrikaans
> -aksente is nogal nie sleg nie, jy weet...

Dis wat ons almal dink, ou Jonas, tot
tyd en wyl ons in Piccadilly Circus in
London staan en as ons ons mond oopmaak...
En as ons dertig jaar na ons SA verlaat
het, nog uitgeken word as Suid-Afrikaners
deur enigiemand met bietjie kennis. Dis
daarom dat julle joggies wat so oor
"aksente" praat daar in SA so belaglik
in die oë van die wêreld is.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66172 is 'n antwoord op boodskap #66164] Wo, 11 September 2002 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - ek was al daar - ook daar in Toronto. En, ek kan jou verseker dat my
aksent ten spyt, dit nie lei tot verwarring nie. Keer terug na die onderwerp
onder bespreking - moet nie met die herhalende deuntjie in jou kop vasgevang
word nie.
Ek weet waarvan ek praat - ons is nie almal dom en onberese nie....
skryf in boodskap news:3D7E058C.7050904@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> En o ja, my Engels Afrikaans
>> -aksente is nogal nie sleg nie, jy weet...
>
>
> Dis wat ons almal dink, ou Jonas, tot
> tyd en wyl ons in Piccadilly Circus in
> London staan en as ons ons mond oopmaak...
> En as ons dertig jaar na ons SA verlaat
> het, nog uitgeken word as Suid-Afrikaners
> deur enigiemand met bietjie kennis. Dis
> daarom dat julle joggies wat so oor
> "aksente" praat daar in SA so belaglik
> in die oë van die wêreld is.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66176 is 'n antwoord op boodskap #66161] Wo, 11 September 2002 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Praat van "cock" dan noem sy jou sommer "my ding" Thys

skryf in boodskap news:3D7DF36E.9030106@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> Fat nou die vondament weg, dan fal die grap op sy gesegde in die
bysin....
>
> Thys my ding, ek is bly jy
> is terug. Dis nou seker mooi
> lente daar waar julle jul
> gesegdes in die bysin was.
> Ek onthou nog na al die jare
> die wit bloeisels in die tuine
> terwyl daar nog sneeu op die
> Pieke is. Hier by ons vergaan
> ons nog van die hitte, al is
> dit al veronderstel om herfs
> en koeler te wees.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66181 is 'n antwoord op boodskap #66155] Wo, 11 September 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Hoeveel mense
> op die nuusgroep, dink jy, het jou
> onkundige "grappie" oor die uitspraak van
> "cock" in Engels gesnap?
>
> Gloudina

Dié met 'n klein bietjie intelligensie en 'n klein bietjie humor..."
Re: Leerders?? [boodskap #66182 is 'n antwoord op boodskap #66164] Wo, 11 September 2002 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Dis wat ons almal dink, ou Jonas, tot
> tyd en wyl ons in Piccadilly Circus in
> London staan en as ons ons mond oopmaak...
> En as ons dertig jaar na ons SA verlaat
> het, nog uitgeken word as Suid-Afrikaners
> deur enigiemand met bietjie kennis. Dis
> daarom dat julle joggies wat so oor
> "aksente" praat daar in SA so belaglik
> in die oë van die wêreld is.
>
> Gloudina

Is jy skaam daaroor?

Skaam jy jou vir jou herkoms?

Ek het dit nie van jou verwag nie, Gloudina...

Max___________________________________________________
Re: Leerders?? [boodskap #66189 is 'n antwoord op boodskap #66172] Wo, 11 September 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antie - ek was al daar - ook daar in Toronto. En, ek kan jou verseker dat my
> aksent ten spyt, dit nie lei tot verwarring nie.
> Ek weet waarvan ek praat - ons is nie almal dom en onberese nie....

En wat het met in-Toronto-te-gewees-het,
met die prys van eiers te doen? Jy kla oor
die onverstaanbare aksente van jou mede-
Afrikaners. Dit is wat onder bespreking is.
En was jy in daardie dele van Toronto wat
geheel en al Sjinees is, selfs die tekens
op die geboue? Toronto is glo die mees
kosmopolitiese stad ter wereld. Niemand
bekommer hom oor aksente daar nie. Behalwe
sommige nuut aangekome Suid-Afrikaners wat
nie aan die "Kanadese aksent" gewoond kan
raak nie. Ha, ha.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66192 is 'n antwoord op boodskap #66182] Wo, 11 September 2002 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Skaam jy jou vir jou herkoms?
>
> Ek het dit nie van jou verwag nie, Gloudina...

Glad nie, Max. Miskien gedurende die
apartheidsdae. Maar nou verkondig ek
dit van die dakke af.
Maar dink jy nie alle Afrikaners hoop
dat hulle 'n "goeie Engelse aksent" het
nie, tot tyd en wyl hulle in die
buiteland uitvind mense weet waarvandaan
jy kom as jy jou mond oopmaak?

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66195 is 'n antwoord op boodskap #66189] Wo, 11 September 2002 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

Jy kla oor
> die onverstaanbare aksente van jou mede-
> Afrikaners. Dit is wat onder bespreking is.

Terwyl ons nou op die onderwerp van Suid-
Afrikaanse aksente is, wil ek praat oor die
Engelse Suid-Afrikaanse aksent. Sover dit my
aangaan, is 'n sekere soort Engelse SA aksent
een van die mees onverstaanbare in SA.
Toe ek op twintig jaar my eerste werk
begin op St. Anne's Anglican School net buite
Pietermaritzburg as Afrikaanse onderwyseres,
toe laat weet ek vir hulle ewe nederig dat
my Engels nou nie te goed is nie en dat hulle
my tog maar moet verskoon. Op die personeel was
daar baie mense uit Engeland. Die vise-prinsipaal
was van Lancashire. Sy stel toe 'n personeellid
aan, wat volgens hulle Afrikaans ken, om vir my die
tou wys te maak die eerste paar dae ( die skool
was nog nie aan die gang nie.) Dit het natuurlik
gou geblyk dat daar geen rede vir bekommernis was
nie en dat ek my baie goed met Engels kon behelp.
Later vra die vise-prinsipaal uit Lancashire vir
my hoe dit gaan, en of ek my "tolk" kan verstaan.
Ek bieg toe dat ek dit soms effens moeilik vind
om haar in Engels te volg, en toe lag die vise-
prinsipaal en sê hulle kan ook nie aldag haar Engels
verstaan nie.
Engelse Suid-Afrikaners in die oostelike dele
van SA praat baie binnesmonds en dan nog baie sag
ook. Ek het dit opgemerk by 'n swaer wat in Noord-
Transvaal grootgeword het. Ek het dit ook nou onlangs
opgemerk by my skoondogter wat in Natal grootgeword
het. Aan die begin het die res van die familie moeite
gehad om haar te volg, maar sy het gou geleer dat sy
effens harder en breër moet praat, anders verstaan die
Kanadese nie vir haar nie.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66197 is 'n antwoord op boodskap #66195] Wo, 11 September 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal nou nie weet nie, want ek het nie 'n oor vir tale nie. Wat ek wel weet
is dat Ian van Devon in Engeland af kom, en volgens my en die mense hier
praat hy nog tipies Devonese. Maar wanneer ons in Exeter gaan kuier, dan
word hy gevra waarvandaan hy kom as hy daar praat.
Hy het dus 'n Britse aksent hier, en 'n SA-engelse aksent daar.
Annette

skryf in boodskap news:3D7F550E.6060108@rogers.com...
>
> @rogers.com wrote:
>
> Jy kla oor
>> die onverstaanbare aksente van jou mede-
>> Afrikaners. Dit is wat onder bespreking is.
>
>
>
> Terwyl ons nou op die onderwerp van Suid-
> Afrikaanse aksente is, wil ek praat oor die
> Engelse Suid-Afrikaanse aksent. Sover dit my
> aangaan, is 'n sekere soort Engelse SA aksent
> een van die mees onverstaanbare in SA.
> Toe ek op twintig jaar my eerste werk
> begin op St. Anne's Anglican School net buite
> Pietermaritzburg as Afrikaanse onderwyseres,
> toe laat weet ek vir hulle ewe nederig dat
> my Engels nou nie te goed is nie en dat hulle
> my tog maar moet verskoon. Op die personeel was
> daar baie mense uit Engeland. Die vise-prinsipaal
> was van Lancashire. Sy stel toe 'n personeellid
> aan, wat volgens hulle Afrikaans ken, om vir my die
> tou wys te maak die eerste paar dae ( die skool
> was nog nie aan die gang nie.) Dit het natuurlik
> gou geblyk dat daar geen rede vir bekommernis was
> nie en dat ek my baie goed met Engels kon behelp.
> Later vra die vise-prinsipaal uit Lancashire vir
> my hoe dit gaan, en of ek my "tolk" kan verstaan.
> Ek bieg toe dat ek dit soms effens moeilik vind
> om haar in Engels te volg, en toe lag die vise-
> prinsipaal en sê hulle kan ook nie aldag haar Engels
> verstaan nie.
> Engelse Suid-Afrikaners in die oostelike dele
> van SA praat baie binnesmonds en dan nog baie sag
> ook. Ek het dit opgemerk by 'n swaer wat in Noord-
> Transvaal grootgeword het. Ek het dit ook nou onlangs
> opgemerk by my skoondogter wat in Natal grootgeword
> het. Aan die begin het die res van die familie moeite
> gehad om haar te volg, maar sy het gou geleer dat sy
> effens harder en breër moet praat, anders verstaan die
> Kanadese nie vir haar nie.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66198 is 'n antwoord op boodskap #66197] Wo, 11 September 2002 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Maar wanneer ons in Exeter gaan kuier, dan
> word hy gevra waarvandaan hy kom as hy daar praat.
> Hy het dus 'n Britse aksent hier, en 'n SA-engelse aksent daar.

Nie alle Engelse Suid-Afrikaners praat
so sag en binnesmonds, so asof hulle 'n
albaster onder hulle tong het nie. Ek dink
nie die Engelse in die Boland praat so nie,
en die Engelse van die Oostelike Provinsie
het ook baie van Afrikaans se ritmes oorge-
neem.
Mens wonder natuurlik wat bedoel word met
" 'n Britse aksent." As jy met enigiemand
uit die Britse Eilande praat, dan kan jy hom
amper onmiddellik plaas volgens sy aksent.
Veral die mense uit Manchester, wat "bath"
uitspreek soos die Amerikaners dit uitspreek,
kan mens amper nie daarvan beskuldig dat hulle
'n Britse aksent het nie. En as jy in Cornwall
kom, dan kan jy amper nie hulle Engels verstaan
nie. Die ouer mense vra dan ook maklik "How is
the weather in England today?"
Al wat ek weet, is dat ek nie hou van die
"Britse aksente" van die omroepers op die BBC
se diens wat ons hier kry nie. Dis veral die
omroepers wat duidelik nie van oorspronklike
British stock is nie, wat hierdie exaggerated
"British accent" het. Ek wonder waar hulle dit
optel?
Ek gaan volgende Sondag na 'n piekniek van
SARA ( South African Rainbow Association) se jaar-
likse piekniek, en dan sal ek die onderwerp van
Engelse SA aksente aanroer, want daar sal genoeg
van hulle wees by die piekniek.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66204 is 'n antwoord op boodskap #66102] Wo, 11 September 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal jou verbaas hoeveel mense dink ek is Engelssprekend as ek met hulle
Engels praat.

skryf in boodskap news:3D7B35D7.5060507@rogers.com...
>> "Francois Human" wrote in message
>
>>> 'pupils' are now 'lennahs' or 'learners'
>>> 'teachers' are known as 'titchas' or 'teachers'
>
>>> So the lennahs go to the school to lenn the dieferent sabdjeks. They make
>>> centences like "The ticha told the keeds about dieferent kinds of beds
>> that >>fly in the sky.'
>
>
> En die mees tragiese is dat dieselfde
> Francois Human Engels met 'n swaar
> Afrikaanse aksent praat EN DIT NIE
> AGTERKOM NIE. Een van die belaglikste
> dinge wat mens 'n Afrikaner kan hoor
> sê, is wanneer hy kla oor ander se
> aksente. Wêreld, ek is al meer as dertig
> jaar in Kanada en my aksent is nog so
> duidelik dat enigiemand met bietjie
> ondervinding van aksente weet dat dit
> 'n Afrikaanse aksent is.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66205 is 'n antwoord op boodskap #66116] Wo, 11 September 2002 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy is 'n vreeslike bitter mens,

Is dit eina om so te wees?

skryf in boodskap news:3D7BC38E.8070509@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Daar is 'n duidelike verskil tussen 'n aksent en wanneer die uitspraak van
>> woorde verwarrend is.
>
> Watter duidelike verskil? Ek spreek nog
> altyd "cork" uit soos die Engelse dit
> uitspreek (met 'n baie sagte -r-). Die
> mense hier sê "korrk" (eintlik baie
> nader aan ons Afrikaanse kurk.) Baie mense
> verstaan my nie as ek "cork" so uitspreek
> nie. Jy verbeel jou jy is die arbiter van
> wat reg of verkeerde uitspraak is in Engels
> in SA. En jou eie Engelse uitspraak, wed ek
> jou, is nóg tipiese SA Engels, of Oxford
> Engels, of Londonse Engels. Jy is hovaardig
> oor ander mense se uitspraak. Jy sien die
> splinter, maar die balk sien jy nie.
>
> Gloudina
>
Re: Leerders?? [boodskap #66209 is 'n antwoord op boodskap #66204] Do, 12 September 2002 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Francois Human wrote:

> Dit sal jou verbaas hoeveel mense dink ek is Engelssprekend as ek met hulle
> Engels praat.

Dit het niks met die prys van eiers te
doen nie. Baie mense dink dat ek 'n Engelse
aksent het, maar dis hulle onkundigheid wat
dit aanneem. Tensy jy in Engeland grootgeword
het en dus met een of ander Engelse aksent
praat, kan ek jou verseker dat jy met 'n
Afrikaanse aksent Engels praat. Jy wil dit
net nie weet nie.

Gloudina
Re: Leerders?? [boodskap #66213 is 'n antwoord op boodskap #66209] Do, 12 September 2002 07:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie eintlik nie. As ek Engels probeer praat, dan word ek gevra van waar in
Holland of Frankryk ek vandaan kom.
Ek was ook al gevra van waar in Australië - maar dit was van 'n Australier,
so dit tel nie:))
Annette

skryf in boodskap news:3D8003BB.8010202@rogers.com...
>
> Francois Human wrote:
>
>> Dit sal jou verbaas hoeveel mense dink ek is Engelssprekend as ek met hulle
>> Engels praat.
>
>
> Dit het niks met die prys van eiers te
> doen nie. Baie mense dink dat ek 'n Engelse
> aksent het, maar dis hulle onkundigheid wat
> dit aanneem. Tensy jy in Engeland grootgeword
> het en dus met een of ander Engelse aksent
> praat, kan ek jou verseker dat jy met 'n
> Afrikaanse aksent Engels praat. Jy wil dit
> net nie weet nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Innoverende Nigeriese 419!!
Volgende onderwerp: Vraag: Dwelms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 15:31:06 MGT 2024