Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag: Dwelms
Vraag: Dwelms [boodskap #66249] Vr, 13 September 2002 12:16
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my dalk inlig oor die dwelmbeleid in Holland? Is dit waar dat
alle dwelms wettig is en gratis beskikbaar is by klinieke? Of was dit net
'n idee? As dit so is, werk dit? Ek kan myself indink dat as dwelms
gewettig is onder beheer, gaan jy die hele dwelmhandel vernietig. 'n
Verslaafde gaan dwelms gebruik....of hy dit moet koop of nie. Is dit nie
die regte ding om dwelmgebruik onder totale beheer te kry nie?
Vorige onderwerp: Leerders??
Volgende onderwerp: ja, ja, ja vir die doodstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 07:17:07 MGT 2024