Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: hulle is soooo naief!
Re: Wat is daar in n naam? [boodskap #64157 is 'n antwoord op boodskap #64135] So, 23 Junie 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ek dink KinkY verwys na die onopgevoede wyse waarop Theuns
> en Chrisjolette "verwelkom" is, Katryn. Dalk is "unruly" meer gepas?

Gloudina
Wouter, ek is baie jammer om te sien jy
sit en kekkel saam. Gaan terug en lees
"Kinky" se bydraes in die laaste paar
weke en vertel vir my of jy jou met sulke
sinkhuis-geklets wil assosieer.

Wouter
Ja, ek assosieer my gemaklik daarmee, want ek het 'n sin vir humor.

Gloudina
En jy skuld my nog die bewys dat ek
enigiemand "beskuldig" het van enigiets.
Gaan lees weer die poste. Ek wag vir jou
bewyse, tittel en vers.

Wouter
Jy het my reaksie gekry. Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
gepraat het toe jy die volgende gesê het:
Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
Theuns. En vir die crossdressing. Jou
onderrok hang uit.
Tant Hessie Watson-Poirot

Ons almal wag, die mense van Swellendam ook
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64158 is 'n antwoord op boodskap #64135] So, 23 Junie 2002 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Onthou, mens se kuber-persoonlikheid
wys nie net in wat jy self pos nie, maar
ook jou reaksies op die mense wat jou
probeer warm vryf. Jy kom maar deur as 'n
bietjie van 'n sucker vir die anties van
anderkant die spoorweg.

Wouter
Ek weet ek is nie beter as ander mense nie. Jy dink blykbaar jy
is, maar jy maak 'n fout. Jou etiket van "anderkant die spoorweg"
wys meer van jouself as van dié wat jy probeer smeer. Dit wys
ook aan watter kant van die spoorweg jou opvoeding was.
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64175 is 'n antwoord op boodskap #64157] So, 23 Junie 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Gloudina
> En jy skuld my nog die bewys dat ek
> enigiemand "beskuldig" het van enigiets.
> Gaan lees weer die poste. Ek wag vir jou
> bewyse, tittel en vers.
>
> Wouter
> Jy het my reaksie gekry. Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
> gepraat het toe jy die volgende gesê het:
> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
> onderrok hang uit.
> Tant Hessie Watson-Poirot
>
> Ons almal wag, die mense van Swellendam ook

Danielle:
Ja, ek wag ook geduldig op haar antwoord.
Die standaard sinkhuis-tipe van antwoord van haar van: "gooi 'n klip
in die bos om te sien wat uitval", is nie goed genoeg nie.
Niemand hier is onder 'n volstruis uitgebroei nie.
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64185 is 'n antwoord op boodskap #64157] So, 23 Junie 2002 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
> gepraat het toe jy die volgende gesê het:
> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
> onderrok hang uit.
> Tant Hessie Watson-Poirot
>
> Ons almal wag, die mense van Swellendam ook

Dit het geen verduideliking nodig nie.
Toe Teuns nou met 'n half-neurotiese
half-klaende toon begin om Ferdi se
geskrywery te analiseer, toe dink ek
o verdriet, hier is nog een wat besig
is om berserk te raak. Ek moet hom
waarsku dat as hy gaan cross-dress.
sy onderrok kort voor lang gaan uithang,
want Ferdi laat nie met hom speel nie.
Ek dink Theuns het my waarskuwing waardeer,
want hy is deesdae tjoepstil.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64187 is 'n antwoord op boodskap #64135] Ma, 24 Junie 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tannie Doek:
Wouter, ek is baie jammer om te sien jy
> sit en kekkel saam. Gaan terug en lees
> "Kinky" se bydraes in die laaste paar
> weke en vertel vir my of jy jou met sulke
> sinkhuis-geklets wil assosieer.

KinkY: Tannie, doen jy dan dieselfde! Haal uit en wys! Jy is die
een wat links en regs klappe uitdeel maar wanneer jy aan die ontvang
kant staan, dan kry jy seer!

Tannie Doek:
Onthou, mens se kuber-persoonlikheid
> wys nie net in wat jy self pos nie, maar
> ook jou reaksies op die mense wat jou
> probeer warm vryf.

KinkY: Wraggies! You could have fooled me!
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64193 is 'n antwoord op boodskap #64187] Ma, 24 Junie 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kinky wrote:

> Tannie Doek: Jy is die
> een wat links en regs klappe uitdeel maar wanneer jy aan die ontvang
> kant staan, dan kry jy seer!

Tant Hessie seerkry? Don't flatter
yourself. Maar tant Hessie wéét wanneer
sy met 'n anderkant-die-treinspoor
mentaliteit te doen het as daar oor
hangtiete en handdoeke en dies meer
gepraat word. Jy dink jy is snaaks,
maar al wat oorkom is agterafgeid.
Mens kan klappe uitdeel, maar doen
te tog with class.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se Kappiekommando.
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64199 is 'n antwoord op boodskap #64185] Ma, 24 Junie 2002 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Theuns Erasmus  is tans af-lyn  Theuns Erasmus
Boodskappe: 10
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Toe Teuns nou met 'n half-neurotiese
> half-klaende toon begin om Ferdi se
> geskrywery te analiseer, toe dink ek
> o verdriet, hier is nog een wat besig
> is om berserk te raak. Ek moet hom
> waarsku dat as hy gaan cross-dress.
> sy onderrok kort voor lang gaan uithang,
> want Ferdi laat nie met hom speel nie.
> Ek dink Theuns het my waarskuwing waardeer,
> want hy is deesdae tjoepstil.
>
> Tant Hessie van Lekkersing

Jy reken ek is berserk, 'n crossdresser, half-neuroties en half-klaend?
Tant Hessie, terwyl jou kop so lekkersing lieg jy soos 'n matroos.

Theuns
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64202 is 'n antwoord op boodskap #64199] Ma, 24 Junie 2002 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Theuns Erasmus wrote:

> Jy reken ek is berserk, 'n crossdresser, half-neuroties en half-klaend?
> Tant Hessie, terwyl jou kop so lekkersing lieg jy soos 'n matroos.

Ek het nog altyd gewonder hoekom
matrose nou veronderstel is om so
te lieg? Kan een van jou woordeboeke
miskien die probleem vir ons oplos?

Tant Hessie van Koegas
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64205 is 'n antwoord op boodskap #64202] Ma, 24 Junie 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Theuns Erasmus wrote:
> Tant Hessie, terwyl jou kop so lekkersing lieg jy soos 'n matroos.

Tant Hessie van Koekoes
Ek het nog altyd gewonder hoekom
matrose nou veronderstel is om so
te lieg? Kan een van jou woordeboeke
miskien die probleem vir ons oplos?

Wouter
Ek weet nou nie van Theuns se woordeboeke nie, maar my fraseboek
erken nie daardie gesegde nie, ek vermoed hy het net sy metafore
gemeng. 'n Mens vloek soos 'n matroos, maar lieg soos 'n tandetrekker.

Maar met Theuns se sentimente kan ek nie fout vind nie, ek reken jy
lieg soos 'n matroos plus 'n tandetrekker.
Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64237 is 'n antwoord op boodskap #64175] Di, 25 Junie 2002 20:53 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Laat dink my nou aan my een vriend se klein boetie. Hy kom met een of ander
liegstorie by homse ma. Die tannie kyk hom so skeef en vra: Dink jy miskien
ek is onder `n kalkoen uitgebroei? Sy oog word vir die oomblik heel helder
en hy antwoord byna onmiddellik: Ma is miskien nie, maar ek is.

"Katryn" skryf in boodskap news:bk3chu4q8gvq0e8v5d5cqhj24hgcd7glvt@4ax.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>
>> Gloudina
>> En jy skuld my nog die bewys dat ek
>> enigiemand "beskuldig" het van enigiets.
>> Gaan lees weer die poste. Ek wag vir jou
>> bewyse, tittel en vers.
>>
>> Wouter
>> Jy het my reaksie gekry. Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
>> gepraat het toe jy die volgende gesê het:
>> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
>> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
>> onderrok hang uit.
>> Tant Hessie Watson-Poirot
>>
>> Ons almal wag, die mense van Swellendam ook
>
> Danielle:
> Ja, ek wag ook geduldig op haar antwoord.
> Die standaard sinkhuis-tipe van antwoord van haar van: "gooi 'n klip
> in die bos om te sien wat uitval", is nie goed genoeg nie.
> Niemand hier is onder 'n volstruis uitgebroei nie.
>
Vorige onderwerp: Duitswes/Suidwes/Namibië
Volgende onderwerp: Vakansietyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 13:57:29 MGT 2024