Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere Bittereinders
Boere Bittereinders [boodskap #63811] So, 16 Junie 2002 11:30 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
verontreg, belas, mis-
bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "

http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63823 is 'n antwoord op boodskap #63811] So, 16 Junie 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
HK, wat se gemors lees jy? Ek kyk hierdie 3 plasings van jou so en wonder:
Waar leef hierdie mense? Bestaan daar werklik nog sulke idiote wat
propaganda soos hierdie versprei? Ek het gedog die HNP is saam met daardie
ou leier van hulle dood of selfs nog voor hom. Net nie vir my sê jy stel
belang in of ondersteun hierdie soort tradisionaliste se idees nie.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63832 is 'n antwoord op boodskap #63823] So, 16 Junie 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem,
http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm

johanls
HK, wat se gemors lees jy? Ek kyk hierdie 3 plasings van jou so en wonder:
Waar leef hierdie mense? Bestaan daar werklik nog sulke idiote wat
propaganda soos hierdie versprei? Ek het gedog die HNP is saam met daardie
ou leier van hulle dood of selfs nog voor hom. Net nie vir my sê jy stel
belang in of ondersteun hierdie soort tradisionaliste se idees nie.

Wouter
Daardie artikel dateer 1997. Intussen het die "bittereinders" aangegaan
met hulle lewe...
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63834 is 'n antwoord op boodskap #63811] Ma, 17 Junie 2002 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63847 is 'n antwoord op boodskap #63834] Ma, 17 Junie 2002 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb nie
ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.

HK

"Jonas" skryf in boodskap news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
> "Hantamkind" wrote in message
> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
ontneem,
> en
>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer
> van
>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>> verontreg, belas, mis-
>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel,
> en
>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons
> is
>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>
>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>
>
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63875 is 'n antwoord op boodskap #63847] Ma, 17 Junie 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou bekentenis is te laat Hantam - ek het klaar jou naam deurgestuur om
benoem te word as Leier van Die Volk wanneer Die Tweede Ontwakening
plaasvind:))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:xkiP8.315772$o66.824901@news-server.bigpond.net.au...
> Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb nie
> ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.
>
> HK
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
>> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
>>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
> ontneem,
>> en
>>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe
meer
>> van
>>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>>> verontreg, belas, mis-
>>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof,
besteel,
>> en
>>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer.
Ons
>> is
>>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>>
>>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>>
>>
>
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63896 is 'n antwoord op boodskap #63875] Di, 18 Junie 2002 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Solank as wat jy soos op Mokaba? se begrafnis "One Boer(Settler), one
Bullet" hoor, gaan jy met reg teenreaksie kry! Ek wonder wanneer gaan die
ANC openlik standpunt inneem vir of teen hierdie uiters rassistiese en
haatdraende slagspreuk.

"Annette" skryf in boodskap news:aelcb2$7veev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou bekentenis is te laat Hantam - ek het klaar jou naam deurgestuur om
> benoem te word as Leier van Die Volk wanneer Die Tweede Ontwakening
> plaasvind:))
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:xkiP8.315772$o66.824901@news-server.bigpond.net.au...
>> Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb
> nie
>> ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.
>>
>> HK
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
>>> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
>>> "Hantamkind" wrote in message
>>> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>>>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele
> land
>>>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
>> ontneem,
>>> en
>>>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe
> meer
>>> van
>>>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>>>> verontreg, belas, mis-
>>>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof,
> besteel,
>>> en
>>>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer.
> Ons
>>> is
>>>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>>>
>>>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>>>
>>>
>>
>
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63916 is 'n antwoord op boodskap #63811] Di, 18 Junie 2002 14:57 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Jun 2002 11:30:03 GMT, "Hantamkind"
wrote:

> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
>

Ja, sure. Interressant, maar het jy die rugbytoets Saterdag gesien?
Vorige onderwerp: Die HNP en Duitsers
Volgende onderwerp: Re: Shocking New South African Book
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:01:52 MGT 2024