Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63788 is 'n antwoord op boodskap #63680] |
Sun, 16 June 2002 07:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Fri, 14 Jun 2002 09:58:24 +0200, skryf Louwarm
:
> Interesant is dit dat mense wat hulle regte name hier gebruik in
> posisies is om somtyds punte kan score by hulle base oor hulle politiek
> korrekte optrede op die usenet.
Daar is natuurlik so 'n moontlikheid, maar ek wonder hoe groot die
kanse is dat 'n werknemer en sy baas of sokkie.kultuur.afrikaans
speel. Ziltch dink ek.
> Dit is een van die usenet tradisies dat mense skuilname gebruik - en as
> jy lank genoeg op die SCSA-nuusgroep bly sal jy dreigemente sien om
> mense te verklae by hulle base oor die tyd wat hulle hier mors, die nie
> polities korrekte opmerkings wat hulle maak ens.
Dit is beslis nie 'n tradisie nie. In teendeel, as jy op enige van
die wetenskaplike of sport nuusgroepe speel sal jy sien mense wat
anoniem pos word gou afgeskiet. Daar is 'n tradisie om wantrouig op te
tree teenoor iemand wat nie sy naam gee nie.
> Natuurlik is dit ook
> lekker om al die ou gemorspossies van die spammers te ontvang wat alles
> van viagra to aandele in Nigeriese Geld Scams aan jou wil verkwansel.
Ek is nie seker wat jy hier bedoel nie. Ek vermy gemosposs stot 'n
groot mate met my geskommelde e-pos adres.
> Jammer - meeste van ons was voor jou hier - hoekom gaan speel jy nie in
> die verkeer nie? Net so by the way - wie het gesterf en jou as moderator
> van die nuusgroep gemaak?
Nog een van daai mense wat voel dat nuwelinge nie mag saamspeel nie.
Xenophobia noem die woordeboek dit.
Wat presies, volgens jou en Wouter Sadie is nou weer die reel teenour
nuwelinge?
> Die nuusgroep was lank voor jy hier gearriveer
> het al aktief en sal seker lank daarna nog wees - so as jy jou 'regte'
> naam wil gebruik - voel vry - natuurlik weet ons nie rerig of Johan
> Bornman nie dalk ook 'n skuilnaam is nie! Jy het ook lyk my heelwat
> ondervinding van onortodokse chatrooms ... :)
Check jou feite pel. Maar soos ek sê, watter reel oortree ek nou
weer?
Wat probeer jy sê oor onortodokse chatrooms. Kom uit en maak jou
punt.
>> Daar's ook plek vir julle in sci.support.schizophrenia.
>
> Daar is ook plek vir jou in za.beheer .
>
> Cheers
> Groenpiel
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63789 is 'n antwoord op boodskap #63773] |
Sun, 16 June 2002 07:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Sat, 15 Jun 2002 23:55:34 +0200, "Theuns Erasmus"
wrote:
> Maar dit lyk vir my of die anti-skuilnamers meer daarop uit is om argumente te
> probeer wen en minder om debat te voer as die ander.
In teendeel, die is 'n debat oor skuilname ofte wel nie.
> Ek sien
> ook 'n tikkie skynheiligheid in Johan Bornman se tirades, hy wou
> geen verdere detail gee behalwe sy naam toe die ander Johan
> hom uitvra nie. En 'n algemene naam soos syne of myne sê tog
> eintlik maar niks nie? Is hy dan nie maar self skuldig aan dit
> waaroor hy teen die ander so uitvaar nie?
Miskien beteken jou naam vir jou niks nie. Maar my naam is ek. Onder
my naam sê ek alles wat ek sê en dit is my persoonlikheid se
handvatsel. Kyk, ek het geen verdere detail gegee aan Johanls nie want
hy het my uitgelok sonder dat hy a) vir my gesê het wie hy is en b)
hy het my 'n vraag gevra sonder om bereid te wees om die selfde vraag
oor homself te antwoord. Gaan gerus terug ek analiseer wat daar gebeur
het.
> En Ferdi, soos baie ander gebruik jy 'n skuil-adres nospam@at.all.
> Beteken jou naam dan iets as jy agter 'n fiktiewe adres skuil?
> Ek wonder maar net.
Hou op wonder en dink. Waarom dink jy die ou gebruik 'n nospak adres?
Het jy nog nooit spam gekry nie? 'n e-pos adres is nie 'n persoon se
identiteit nie enm sou jy byvoorbeeld 'n werksadres het is dit soms
heeltemal onvanpas om die werk by jou persoonlike gedrang in te bring.
Johan Bornman
|
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63908 is 'n antwoord op boodskap #63788] |
Tue, 18 June 2002 13:12   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
johanaticondotcodotza wrote:
>
> On Fri, 14 Jun 2002 09:58:24 +0200, skryf Louwarm
> :
>
>> Interesant is dit dat mense wat hulle regte name hier gebruik in
>> posisies is om somtyds punte kan score by hulle base oor hulle politiek
>> korrekte optrede op die usenet.
>
> Daar is natuurlik so 'n moontlikheid, maar ek wonder hoe groot die
> kanse is dat 'n werknemer en sy baas of sokkie.kultuur.afrikaans
> speel. Ziltch dink ek.
Dit kan natuurlik wees dat as jy byvoorbeeld vir 'n koerant werk
dit help as jy jou verligte uitkyk hier adverteer.
>
>> Dit is een van die usenet tradisies dat mense skuilname gebruik - en as
>> jy lank genoeg op die SCSA-nuusgroep bly sal jy dreigemente sien om
>> mense te verklae by hulle base oor die tyd wat hulle hier mors, die nie
>> polities korrekte opmerkings wat hulle maak ens.
>
> Dit is beslis nie 'n tradisie nie. In teendeel, as jy op enige van
> die wetenskaplike of sport nuusgroepe speel sal jy sien mense wat
> anoniem pos word gou afgeskiet. Daar is 'n tradisie om wantrouig op te
> tree teenoor iemand wat nie sy naam gee nie.
Jy sê dit is 'beslis' nie maar dan kwalifiseer jy dit. Hmm?! Die is nie
'n sport of wetenskaplike nussgroep nie is dit? So jou mening is dus nie
van toepassing nie?
>
>> Jammer - meeste van ons was voor jou hier - hoekom gaan speel jy nie in
>> die verkeer nie? Net so by the way - wie het gesterf en jou as moderator
>> van die nuusgroep gemaak?
>
> Nog een van daai mense wat voel dat nuwelinge nie mag saamspeel nie.
> Xenophobia noem die woordeboek dit.
> Wat presies, volgens jou en Wouter Sadie is nou weer die reel teenour
> nuwelinge?
Jy is een wat hier instap en dan wil hiet en gebied? Dink jy nie dit is
so 'n klein bietjie arrogant nie? Jy stap hier in en wil mense vertel
hoe om op te tree soos in 'As jy onder 'n skuilnaam wil rondspeel, gaan
na een van daai chatrooms ...'. Probeer tog jou eie lyn van redenasie te
volg.
Jou optrede as nuweling is as volg - jy stap hier in, vertel mense hoe
om op te tree en dan as jy flack kry dan begin jy xenophobia skreeu?
Nuusgroepe is soos communes - daar is in elk 'n sekere manier van optree
en as jy ne daarvolgens werk nie - verwag dan wat jy kry.
>
>> Die nuusgroep was lank voor jy hier gearriveer
>> het al aktief en sal seker lank daarna nog wees - so as jy jou 'regte'
>> naam wil gebruik - voel vry - natuurlik weet ons nie rerig of Johan
>> Bornman nie dalk ook 'n skuilnaam is nie! Jy het ook lyk my heelwat
>> ondervinding van onortodokse chatrooms ... :)
>
> Check jou feite pel. Maar soos ek sê, watter reel oortree ek nou
> weer?
Wie het gepraat van reels Pel? Waar lees jy dit in my pos? Huh?!
> Wat probeer jy sê oor onortodokse chatrooms. Kom uit en maak jou
> punt.
O jammer - dog ek het dit gemaak maar ek probeer weer - jy is die een
wat verwys het na ' ...gaan na een van daai chatrooms to en sê jy is i
nomfomaan of 'n hond of 'n reeksmoordenaar of 'n hoer of Tarzan of
watookal jou gier is ...'? Wat sê jy dus? HMM??!
>
>
>>> Daar's ook plek vir julle in sci.support.schizophrenia.
>>
>> Daar is ook plek vir jou in za.beheer .
>>
>> Cheers
>> Groenpiel
Hmmm? Nie net 'n swak redenaar nie maar ook een van die outjies wat
infantiele plesier daar uit put deur vloek woorde op die net te gebruik.
Giggel jy ook histeries soos 'n klein seuntjies wat 'n vleok woord oor
en oor vir mekaar sê waar daar geen grootmense naby is nie?
En toe Ferdi - dit toe geniet om bietjie iemand anders te wees?
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63935 is 'n antwoord op boodskap #63932] |
Tue, 18 June 2002 21:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Theuns Erasmus wrote:
> Theuns
> Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het toe jy
> gevra het waar ek werk
>
> Doen jou eie eksperimente,
Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
Theuns. En vir die crossdressing. Jou
onderrok hang uit.
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63968 is 'n antwoord op boodskap #63932] |
Wed, 19 June 2002 14:32   |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 18 Jun 2002 21:15:08 +0200, "Theuns Erasmus"
wrote:
> Theuns
> Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het toe jy
> gevra het waar ek werk
OK. Dis wat jy gepos het:
Ek wonder maar net.>[/color]
So, laat ons dit bekyk. Jy se ek "maak net soos Lou" omdat ek nie my
e-pos adres gee nie.
Pure bullshit.
Ek se Lou (en andere) SE NIE WIE HULLE IS NIE.
Wat hulle name is.
Waar hulle woon en werk.
En ek se dit. Jy het ook.
Verstaan jy die verskil?
Nie wat is 'n geldige e-pos-adres nie - dis pis. Hoeveel geldige e-pos
addresse wil jy he?
Tien? Gee my 'n halfuur en ek gee vir jou tien.
Dis fokol. Dis bloot 'n e-pos-adres.
'n Naam en werk is wie jy is.
En ek het van Lou (en andere) NIE gevra wat is hulle e-pos-adresse
nie, maar wat is hulle NAME en waar WERK hulle.
Groot verskil.
> Doen jou eie eksperimente, ek stel nie belang om in jou speletjies met ander
> betrek te word nie. Ek het jou iets gevra en jy het besluit om dit te
> ignoreer.
Huh? Is jy OK? Lyk of jou gedagtes dwaal.
Hier is ALLES wat jy gepos het:
Ek is 'n onafhanklike rekenaarkontrakteur, werk tans vir 'n filiaal
van Dimension Data as netwerkingenieur. Ek is ook nie skaam vir
my menings nie. En ek is lank genoeg hier om te weet dat jy in die
afgelope tyd vir 'n lang tyd min of glad nie hier gepos het nie.
Jy nie-reaksie op my stelling dat jy jou aan dieselfde dinge skuldig
maak as wat jy Lou van beskuldig vertel my egter meer van jou
as die inligting oor waar en wat jy werk.
EN
Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het
toe jy
gevra het waar ek werk
Doen jou eie eksperimente, ek stel nie belang om in jou speletjies met
ander
betrek te word nie. Ek het jou iets gevra en jy het besluit om dit te
ignoreer. Ek het my gevolgtrekkings gemaak en het nie 'n behoefte om
dit
verder uit te rek nie. Die argiewe is daar as jy regtig vergeet het,
ek stel
in jou speletjies ook nie belang nie.>
So waar is dit dat jy iets van my gevra het?
het my gevolgtrekkings gemaak en het nie 'n behoefte om dit
> verder uit te rek nie. Die argiewe is daar as jy regtig vergeet het, ek stel
> in jou speletjies ook nie belang nie.
Met ander woorde jy hardloop weg van die issue af.
Of jy weet wat jy gaan teekom as jy ander soos Lou vra wie hulle is
...... en dan is ek reg.
Ek het nie rerig verwag dat jy die toets sal doen om bv. vir Lou te
vra wie hy is nie. Ek is al lank genoeg op die groep om te weet.
Weereens: "I rest my case".
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63969 is 'n antwoord op boodskap #63908] |
Wed, 19 June 2002 14:50   |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 18 Jun 2002 15:12:40 +0200, Lou wrote:
> Dit kan natuurlik wees dat as jy byvoorbeeld vir 'n koerant werk
> dit help as jy jou verligte uitkyk hier adverteer.
Ou "Lou" - siende dat die verwysing na my is, laat ek jou antwoord.
1. Niemand by die koerant lees die nuusgroepe nie.
Van die regering weet ek nie, maar het dit jou al opgeval dat daar 'n
bitter klein groepie mense doenig is op die nuusgroep?
Het jy al iewers daaraan gedink dat swart ANC-lede dalk nie so mal oor
Afrikaans en regs van senter politiek is dat hulle hulle tyd op die NG
gaan deurbring nie?
Of dat AS iemand by 'n koerant wil gatkruip by die regering daar dalk
makliker maniere is as om met sotte in die groep te argumenteer . Soos
bv om 'n onderhoud aan te le en man op man met die mense te gaan sit
en gesels? Hmmmm?
2. Die enigste mense wat iets vir my welvaart kan beteken is die base
by die koerant en laat ek jou gou reghelp hier - "verlig" beteken jy
word ge-"nail".
Was altyd so en is steeds so.
My menings is my menings en huldig ek van laaaaank voor 1994. Ek is al
lank voor 94 opgefok daarvoor en dis steeds die geval.
Dis my menings - onder my naam: en ek kan hulle vir jou fundeer en
maklik plaas in my stel beginsels en waardes wat ek aanhang.
En, soos ek se, ek se dit onder my naam.
Jy aan die ander kant, is te bang om 'n mening te gee onder jou naam.
As jy nou meer eerlik was sou ek jou 'n verduideliking kon gee hoe
koerante werk, hoe hulle bestuurstelsel werk, dan sal jy sien watter
silly opmerking jy hier gemaak het.
Beeld is deel van 'n doodgewone korporasie en word besit en bedryf
deur die hart van die Afrikaner-establishment, ou blaar.
Maar ek praat nie te lank met maskers en skuilers agter bosse nie.
n toe Ferdi - dit toe geniet om bietjie iemand anders te wees?
Ou Lou, jy wat te bang is om te se wie jy is, as jy iets van rekenaars
af geweet het sou jy self kon gesien het my en Johan se posse kom van
totaal verskillende plekke af.
As jy sensitiwiteit vir taal gehad het, sou jy dit sommer gou uit die
taalgebruik kon gesien het.
Af jy nie so 'n coward was nie, sou ons jou nog vir koffie kon genooi
het ook dat jy met ons albei kan praat.
Maar kom ons maak so - ek sal Johan kry om in te stem om jou vir
middagete te ontmoet in enige coffee shop in Johannesburg. Ons sal
albei ons ID dokumente saambring.
Dan doen jy dieselfde.
Hmmm, "Lou" ?
Wat se jy?
Toe.
Eastgate-area is waarskynlik beter vir Johan. Melville-area beter vir
my.
Ek wag op jou reaksie.
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63980 is 'n antwoord op boodskap #63968] |
Wed, 19 June 2002 19:07   |
Theuns Erasmus
Boodskappe: 10 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy is duidelik taamlik deurmekaar, Ferdi. Jy beskuldig my van 'n
klomp dinge omdat jy jou pos half lees en dan van my verwag
om lank na die tyd vir jou opsommings te maak. Ek speel nie
daardie speletjies nie.
Hier is my oorspronklike pos. Volledig. Dis die vraag in die eerste
paragraaf waarna ek hier onder verwys, dit gaan oor die manier
waarop jy op klaarblyklik foutiewe inligting oor Wouter Plaasvark
se identiteit bespiegel het - jy het seker nog daardie pos. Jy het
my vraag hieroor geïgnoreer en op die derde paragraaf gereageer
met 'n vraag oor waar ek werk, so jy het minstens 'n deel van die
pos gelees. Ek herhaal dit bloot omdat ek nie jou vals
beskuldigings hier onder in die lug wil laat hang nie. Nie omdat
ek 'n antwoord soek nie, daardie draad is nou al yskoud. En ek
het uit jou swye reeds afgelei dat jy ander reëls vir jouself het.
Theuns
----Oorspronklike Boodskap ----
Maar jy het dieselfde met jou (klaarblyklik valse) bespiegelings oor
Wouter "Sadie" Plaasvark probeer doen, Ferdi. Of het jy ander
reëls vir jouself?
Ek het die gesprek oor skuilname met belangstelling gevolg,
ek skryf self vandag vir die eerste keer hier. Maar dit lyk vir
my of die anti-skuilnamers meer daarop uit is om argumente te
probeer wen en minder om debat te voer as die ander. Ek sien
ook 'n tikkie skynheiligheid in Johan Bornman se tirades, hy wou
geen verdere detail gee behalwe sy naam toe die ander Johan
hom uitvra nie. En 'n algemene naam soos syne of myne sê tog
eintlik maar niks nie? Is hy dan nie maar self skuldig aan dit
waaroor hy teen die ander so uitvaar nie?
En Ferdi, soos baie ander gebruik jy 'n skuil-adres nospam@at.all.
Beteken jou naam dan iets as jy agter 'n fiktiewe adres skuil?
Ek wonder maar net.
Theuns
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d0dbb26.5120970@news.is.co.za...
On Fri, 14 Jun 2002 09:58:24 +0200, Lou wrote:
Ene "Lou".
Ook van die wat van agter 'n skuilnaam by verskeie geleenthede nie
gehuiwer het om persoonlike data wat hy van andere weet op agterbakse
wyse in argumente te gebruik nie.
----Einde van Oorspronklike Boodskap ----
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d189454.20471396@news.is.co.za...
On Tue, 18 Jun 2002 21:15:08 +0200, "Theuns Erasmus"
wrote:
> Theuns
> Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het toe jy
> gevra het waar ek werk
OK. Dis wat jy gepos het:
Ek wonder maar net.>[/color]
So, laat ons dit bekyk. Jy se ek "maak net soos Lou" omdat ek nie my
e-pos adres gee nie.
Pure bullshit.
Ek se Lou (en andere) SE NIE WIE HULLE IS NIE.
Wat hulle name is.
Waar hulle woon en werk.
En ek se dit. Jy het ook.
Verstaan jy die verskil?
Nie wat is 'n geldige e-pos-adres nie - dis pis. Hoeveel geldige e-pos
addresse wil jy he?
Tien? Gee my 'n halfuur en ek gee vir jou tien.
Dis fokol. Dis bloot 'n e-pos-adres.
'n Naam en werk is wie jy is.
En ek het van Lou (en andere) NIE gevra wat is hulle e-pos-adresse
nie, maar wat is hulle NAME en waar WERK hulle.
Groot verskil.
> Doen jou eie eksperimente, ek stel nie belang om in jou speletjies met ander
> betrek te word nie. Ek het jou iets gevra en jy het besluit om dit te
> ignoreer.
Huh? Is jy OK? Lyk of jou gedagtes dwaal.
Hier is ALLES wat jy gepos het:
Ek is 'n onafhanklike rekenaarkontrakteur, werk tans vir 'n filiaal
van Dimension Data as netwerkingenieur. Ek is ook nie skaam vir
my menings nie. En ek is lank genoeg hier om te weet dat jy in die
afgelope tyd vir 'n lang tyd min of glad nie hier gepos het nie.
Jy nie-reaksie op my stelling dat jy jou aan dieselfde dinge skuldig
maak as wat jy Lou van beskuldig vertel my egter meer van jou
as die inligting oor waar en wat jy werk.
EN
Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het
toe jy
gevra het waar ek werk
Doen jou eie eksperimente, ek stel nie belang om in jou speletjies met
ander
betrek te word nie. Ek het jou iets gevra en jy het besluit om dit te
ignoreer. Ek het my gevolgtrekkings gemaak en het nie 'n behoefte om
dit
verder uit te rek nie. Die argiewe is daar as jy regtig vergeet het,
ek stel
in jou speletjies ook nie belang nie.>
So waar is dit dat jy iets van my gevra het?
het my gevolgtrekkings gemaak en het nie 'n behoefte om dit
> verder uit te rek nie. Die argiewe is daar as jy regtig vergeet het, ek stel
> in jou speletjies ook nie belang nie.
Met ander woorde jy hardloop weg van die issue af.
Of jy weet wat jy gaan teekom as jy ander soos Lou vra wie hulle is
...... en dan is ek reg.
Ek het nie rerig verwag dat jy die toets sal doen om bv. vir Lou te
vra wie hy is nie. Ek is al lank genoeg op die groep om te weet.
Weereens: "I rest my case".
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63981 is 'n antwoord op boodskap #63956] |
Wed, 19 June 2002 20:29   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Theuns Erasmus" wrote:
>>> Theuns
>>> Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het
>>> toe jy gevra het waar ek werk
>
>>> Doen jou eie eksperimente,
>
>> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
>> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
>> onderrok hang uit.
>> Tant Hessie Watson-Poirot
>
> Verduidelik asseblief, tannie speurder, waar was ek berserk?
> En hoekom crossdressing, is dit iets wat tannie in spesialiseer?
> Is tannie se kop nog orrait? Hoor tannie stemme? Pla hulle?
>
> Tawwe Theunsie
Tawwe Theunsie - moenie bekommerd wees nie. Tant Hessie het iets
raakGEsien in die manier waarop jy woorde gebruik, en toe tel sy 2 en
2 bymekaar en kry sommer 22. (Ek praat van "gereageer" - hier is nog
iemand wat lief is daarvoor om 'n "ge" vooraan woorde te sit, en daai
persoon was laas geskel vir beserkerrigheid en crossdressing. ) Oor
die stemme en goeters - ja, daai persoon het laas ook daaroor
gewonder. Maar jy's nie daai persoon nie, so wees gerus.
:-)
|
|
|
|
Vark!! [boodskap #63986 is 'n antwoord op boodskap #63973] |
Wed, 19 June 2002 21:59   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn"
Hier is 'n skakel wat jy dalk sal geniet! :-)
http://www.kabalarians.com/gkh/your.htm#links
Wouter
Ek dink daardie skakel het geen respek vir 'n plaasvark nie
Kyk veral na daardie laaste sin hier onder :-(
Gelukkig is dit taamlik onversoenbaar met Wouter :-)
---------------------
Vark
---------------------
The name of Vark gives you a very individual, reserved, serious nature. You
stick stubbornly to your ideas or decisions, in spite of any appeals or
advice; you are not willing to accept a compromise. You prefer to be alone
with your own thoughts, rather than in the company of others. This name
restricts spontaneity in association and the fluency of your verbal
expression. When you are required to express yourself in personal matters
requiring finesse and diplomacy, you feel awkward and embarrassed. Although
you realize perfectly well what is expected of you, you are unable to find
the right words, and hence you end up saying something inappropriate in a
candid way. You can express your deeper thoughts and feelings best through
writing. Your friendships and personal associations are rather restricted,
being limited to those of a similar nature who can understand and accept
your rather straightforward yet reserved manner. You are steadfast and
loyal, and do not allow gossip or anything belittling to be said against
those whom you accept in friendship. You find satisfaction in being outdoors
or in getting out into nature, or in dealing with the products of the earth.
There is originality and depth of thought contained in this name,
particularly along practical and mathematical lines. This name can adversely
affect the health of your respiratory organs, the heart and lungs. Also, you
are prone to suffer from weaknesses centering in the head.
---------
Wouter
-----------
Your first name of Wouter has given you a quick, active mind, which has
caused you to delve into many different ideas and theories. You have a
desire for association with people and, since you have no difficulty in
being spontaneous and expressive with others, you have considerable ability
for discussion and debate. You enjoy unexpected opportunities for meeting
people, or doing things on the spur of the moment. Where you have difficulty
is in organizing and systematizing the handling of your responsibilities.
Though you can work on any undertaking intently as long as it absorbs your
interest, you cannot persevere when confronted by obstacles or by tedious
monotony. Thus your success in your undertakings is limited. The tasks or
activities you enjoy the most allow some form of creative or artistic
expression. You will never tolerate a situation where your independence and
individuality are curtailed. Conditions in your personal life can change
very quickly to turmoil any time you are challenged, or when there is any
friction or misunderstanding, because you can be very caustic and outspoken.
There is an element of idealism in this name which makes you generous toward
those who are less fortunate than yourself, and also causes you to uphold
the rights of others. This name creates an over-sensitive nature that allows
your emotions to be unduly aroused. You are apt to be indulgent in eating
rich, quick-energy foods, which you crave because your nervous system
becomes depleted of vitality. Ailments of the liver and a weak back could
result.
|
|
|
|
Re: Raad vir Theuns [boodskap #63988 is 'n antwoord op boodskap #63985] |
Wed, 19 June 2002 22:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter
> Ek sien jy het vir Ferdi gou opgesom, Theuns. Hy kry maar sy feite
> soms so deurmekaar, maar moenie jou daaroor bekommer nie, dis
> net Gloudina en sy pêl Boorman wat hom ernstig opneem en dan
> ook net soms. Hy praat nie altyd nonsens nie, maar hy is so
> onvergenoegd, aanvallend en skerp dat dit beter is om hom net te
> ignoreer. Hy is in nie in staat om sy weë te verander nie, so moenie
> jou energie op hom mors nie
>
> En welkom op die nuusgroep :-)
Wouter, my dier. As jy nou nog ooit
'n rat/rad voor die oë gedraai is, dan
is dit nou. Ek het gedink jy is skerper
as dit.
Ek moet sê ek raak nou effentjies moeg
vir die persoon op hierdie nuusgroep wat nou
omtrent vier of vyf verskillende "gedaantes"
aanneem, en somtyds met haarself onder mekaar
praat. Ek dink nie sy fool enigiemand behalwe
haarself nie. Al indruk wat mens kry, is dat
sy vreeslik baie tyd het, desperaat is vir
aandag en haarself as die middelpunt van die
heelal sien. Ek begin sien dat dié mense wat
wil sien dat daar geen skuilname gebruik word
nie, 'n punt het. Hierdie mense met die klomp
skuilname is soos jellievisse, en , soos Davie
Davis in al sy vorme vroeër, word hulle lateraan
nie meer ernstig opgeneem nie. Dan sit hulle hul
wonde en lek en verklaar dat dit nie meer lekker
is om op die nuusgroep te wees nie. In die opsig
moet ek vir Annette gelukwens. Sy bly by een naam,
en is gewoonlik informatief en interessant, al moet
mens haar so nou en dan wys waar Dawid die wortels
gegrawe het.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Raad vir Theuns [boodskap #63996 is 'n antwoord op boodskap #63988] |
Thu, 20 June 2002 06:30   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Theuns.....welkom op die nuusgroep :-)
Gloudina
Wouter, my dier. As jy nou nog ooit
'n rat/rad voor die oë gedraai is, dan
is dit nou. Ek het gedink jy is skerper as dit.
Ek moet sê ek raak nou effentjies moeg
vir die persoon op hierdie nuusgroep wat nou
omtrent vier of vyf verskillende "gedaantes"
aanneem, en somtyds met haarself onder mekaar
praat. Ek dink nie sy fool enigiemand ....
Wouter
Ai, Gloudina, iemand moet vir jou leer hoe om elektroniese
identiteite te lees. Jy het destyds geglo Fielies is Danielle
se alter ego, maar dit was toe die man van Minnesota.
Nou dink jy Chrisjalette is 'n ander reënkarnasie van haar
saam met die arme Theuns. Maar beide Chrisjalette en
Theuns pos konsekwent uit SA, jy is die een wat 'n rat
voor jou eie kop, gat en verstand gedraai het. Jy wys 'n
totale onvermoë om by jou eie vooroordele verby te kyk
en gee nie 'n flenter om dat jy in die proses 'n klomp
mense te na kom nie..
Jy is verkeerd, hoor. Verkeerd.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Raad vir Theuns [boodskap #64013 is 'n antwoord op boodskap #63996] |
Thu, 20 June 2002 11:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Nou dink jy Chrisjalette is 'n ander reïnkarnasie van haar
> saam met die arme Theuns. Maar beide Chrisjalette en
> Theuns pos konsekwent uit SA, jy is die een wat 'n rat
> voor jou eie kop, gat en verstand gedraai het. Jy wys 'n
> totale onvermoë om by jou eie vooroordele verby te kyk
> en gee nie 'n flenter om dat jy in die proses 'n klomp
> mense te na kom nie..
>
> Jy is verkeerd, hoor. Verkeerd.
Wouter, ek dink jy moet my om verskoning
vra. Waar het ek in een van my poste vir
"Danielle" beskuldig dat sy gesplete
persoonlikhede het? Kom aan, pos vir my
die spesifieke pos waar ek haar naam
noem. Dieselfde met haar pos "Aan Gloudina."
Sy neem aan ek praat oor haar en dan begin
sy berserk word.
En ek moet vir jou ook begin uitwys dat
jy veral 'n hele klomp mense te na kom op
hierdie nuusgroep deur taamlike rowwe taal
te gebruik deur hulle te probeer terroriseer
om op te hou om sekere dinge te sê.
En ek moet ook uitwys dat ek gedurig skimpe
moet verduur van hoe lang in die tand ek is
en dus, ipso facto, die vriende wat ons in
Suid-Afrika het. Jy dink dus jy en jou "vriende"
kan maar met hulle swepies klap, maar ander
mense het nie die reg om so nou en dan 'n klip
in die bos te gooi nie. Hoe skoon is jou hande?
Nou wag ons geduldig vir Theuns Erasmus
en Chrisjollette om vir ons hulle storie te vertel.
Ek sien nog altyd uit na die informasie oor
Nichiren, wat Chrisjolette so spesifiek genoem
het.
Gloudina
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #64015 is 'n antwoord op boodskap #63908] |
Thu, 20 June 2002 12:19   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al weer aangehaal van dejanews - Ferdi wrote :
On Tue, 18 Jun 2002 15:12:40 +0200, Lou wrote:
> Dit kan natuurlik wees dat as jy byvoorbeeld vir 'n koerant werk
> dit help as jy jou verligte uitkyk hier adverteer.
Ou "Lou" - siende dat die verwysing na my is, laat ek jou antwoord.
LOU: Jy weet Ferdi - jou eggo is darem vreeslik groot. Dat die ou
onslukdige stukkie so 'n lang relaas kan uitlok!!
1. Niemand by die koerant lees die nuusgroepe nie.
LOU: Hier is 'n ou genaamd Ferdi wat hier rondhang :)
2. Die enigste mense wat iets vir my welvaart kan beteken is die base
by die koerant en laat ek jou gou reghelp hier - "verlig" beteken jy
word ge-"nail".
LOU: My verlig en jou verlig is duidelik verskillend ... want raai ek
lees ook so nou en dan die Beeld. By the way - wat beteken verlug
deesdae in Afrikaanse Kringe?
Jy aan die ander kant, is te bang om 'n mening te gee onder jou naam.
LOU: Soos ek al reeds gesê het Ferdi, as jy sover terug kan onthou - ek
score geen punte uit deur my naam op die net te verkondig nie en dit heg
nie enige waardigheid aan my argumente nie - die is die kuber ruimte -
ek verkies dat dit wat ek sê gelees word en nie wie dit sê nie. As jy
jou naam nodig het as kruk om jou argumente te steun - go vir dit!
Maar ek praat nie te lank met maskers en skuilers agter bosse nie.
Lou: Nee want dit is 'n maklike onstnap roete as jy die argument begin
verloor.
n toe Ferdi - dit toe geniet om bietjie iemand anders te wees?
Ou Lou, jy wat te bang is om te se wie jy is, as jy iets van rekenaars
af geweet het sou jy self kon gesien het my en Johan se posse kom van
totaal verskillende plekke af.
LOU: Ag sjym - dit is dus onmoontlik? Ne?! Rerig?! Een mens kan nie van
twee plekke af pos nie? Sjoe! Dit is nou insigewend! Waaraan sal hulle
volgende dink!
As jy sensitiwiteit vir taal gehad het, sou jy dit sommer gou uit die
taalgebruik kon gesien het.
Lou: Somtyds verbaas jou arrogansie my nog. Maar dit gebeur al minder -
natuurlik heg die feit dat van jou naam aan die pos relevansie aan jou
opmerking.
Af jy nie so 'n coward was nie, sou ons jou nog vir koffie kon genooi
het ook dat jy met ons albei kan praat.
Maar kom ons maak so - ek sal Johan kry om in te stem om jou vir
middagete te ontmoet in enige coffee shop in Johannesburg. Ons sal
albei ons ID dokumente saambring.
Dan doen jy dieselfde.
Hmmm, "Lou" ?
Wat se jy?
Lou: Somtyds liewe Ferdi vat jy jouself heeltemal te ernstig op, wat
laat jou dink dat ek saam met jou en jou tjommie sal wil gaan koffie
drink? Maar as julle bereid is om die rekening op te tel vir ete -
Villa More in Sandton City sal lekker wees dankie. By the way ek - sal
twee weke weg wees - so kom ons maak dit vir middel Julie - boek vir ons
'n tafel - verkieslik nie te naby aan die waterval nie - dit raak
bietjie koud daar :)
Moenie die lwe so ernstig opneem nie - jy gaan nooit lewend hier uit kom
nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #64024 is 'n antwoord op boodskap #63981] |
Thu, 20 June 2002 14:32   |
Theuns Erasmus
Boodskappe: 10 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wierd. Baie weird. Oulike manier om my te verwelkom, noem my berzerkerig en
'n crossdresser.
Raas jou kop nog steeds, tannie? Ek sien jy wag vir my om iets te vertel.
Wat wil jy hoor, dalk wat ek van jou opmerkings dink? Jy wil nie weet nie.
Verduidelik 'n slag wat jy bedoel, sodra die stemme in jou kop lank genoeg
stil raak
Theuns
"Katryn" skryf in boodskap news:52q1huohlqcflrn3b5p2vql2p4arurafu7@4ax.com...
"Theuns Erasmus" wrote:
>>> Theuns
>>> Ek het al verduidelik, Ferdi. In die boodskap waarop jy gereageer het
>>> toe jy gevra het waar ek werk
>
>>> Doen jou eie eksperimente,
>
>> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
>> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
>> onderrok hang uit.
>> Tant Hessie Watson-Poirot
>
> Verduidelik asseblief, tannie speurder, waar was ek berserk?
> En hoekom crossdressing, is dit iets wat tannie in spesialiseer?
> Is tannie se kop nog orrait? Hoor tannie stemme? Pla hulle?
>
> Tawwe Theunsie
Tawwe Theunsie - moenie bekommerd wees nie. Tant Hessie het iets
raakGEsien in die manier waarop jy woorde gebruik, en toe tel sy 2 en
2 bymekaar en kry sommer 22. (Ek praat van "gereageer" - hier is nog
iemand wat lief is daarvoor om 'n "ge" vooraan woorde te sit, en daai
persoon was laas geskel vir beserkerrigheid en crossdressing. ) Oor
die stemme en goeters - ja, daai persoon het laas ook daaroor
gewonder. Maar jy's nie daai persoon nie, so wees gerus.
:-)
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #64038 is 'n antwoord op boodskap #64015] |
Thu, 20 June 2002 15:49   |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 20 Jun 2002 14:19:59 +0200, Lou wrote:
> Lou: Somtyds liewe Ferdi vat jy jouself heeltemal te ernstig op, wat
> laat jou dink dat ek saam met jou en jou tjommie sal wil gaan koffie
> drink?
Om jou beskuldiginge op te back?
Om wat jy verkondig te toets?
Om te kyk of wat jy se, die waarheid is?
Al daai soort van redes, "Lou".
Maar as julle bereid is om die rekening op te tel vir ete -
> Villa More in Sandton City sal lekker wees dankie. By the way ek - sal
> twee weke weg wees - so kom ons maak dit vir middel Julie - boek vir ons
> 'n tafel - verkieslik nie te naby aan die waterval nie - dit raak
> bietjie koud daar :)
>
> Moenie die lwe so ernstig opneem nie - jy gaan nooit lewend hier uit kom
> nie.
Ek neem dinge soos die dood en mens se integriteit en eerlikheid
ernstig op, "Lou".
Jy beter ook.
So, wat is dit, "Lou"?
Hardloop jy weg of gaan drink ons koffie dat jy kan sien hoe jy gelieg
het?
Hmmmm, "Lou" ?
|
|
|
|
Bladsye (4): [ 3 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:14 UTC 2025
|