Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regering e-pos
Regering e-pos [boodskap #63639] Do, 13 Junie 2002 16:04 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:

* The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
* The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
* The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
* Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za

Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)

TJ
Re: Regering e-pos [boodskap #63643 is 'n antwoord op boodskap #63639] Do, 13 Junie 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ - enige voorstelle wat ek in my email moet sit?:)
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d08c217$0$18850@hades.is.co.za...
> Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:
>
> * The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
> * The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
> * The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
> * Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za
>
> Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)
>
>
>
> TJ
>
Re: Regering e-pos [boodskap #63668 is 'n antwoord op boodskap #63643] Vr, 14 Junie 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).

Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
sekuriteit wat kort kom.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Regering e-pos [boodskap #63671 is 'n antwoord op boodskap #63668] Vr, 14 Junie 2002 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
vanoggend ook die internetstorie.
Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>
> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
> sekuriteit wat kort kom.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Regering e-pos [boodskap #63739 is 'n antwoord op boodskap #63671] Sa, 15 Junie 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
(Internet en Mike Lawrie?)

"Annette" .
Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
vanoggend ook die internetstorie.
Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>
> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
> sekuriteit wat kort kom.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Regering e-pos [boodskap #63747 is 'n antwoord op boodskap #63739] Sa, 15 Junie 2002 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees maar wat Domain Master hieronder die afgelope week kwytgeraak het .
Wat hy geskryf het, en wat in die koerante hier ( Burger en Argus) verskyn
het is naastenby dieslefde.
Ek sal bietjie later vandag 'n stukkie wat in M&G verskyn het vir jou hier
plaas. ( ek moet dit mos vertaal)

Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:aeekno$m0i$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
> (Internet en Mike Lawrie?)
>
> "Annette" .
> Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
> is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
> vanoggend ook die internetstorie.
> Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
> Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
> internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
> proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
>> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>>
>> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
>> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
>> sekuriteit wat kort kom.
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Regering e-pos [boodskap #63748 is 'n antwoord op boodskap #63739] Sa, 15 Junie 2002 08:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rosie - die artikel waaraan ek dink - Dene Smuts wat in die laaste paragraaf
verklaar dat Mike Lawrie 'n held is, kan ek nie kry nie - dit is definitief
nie in gister se M&G nie - dus moes dit in Argus of Burger gewees het.
Ek is egter seker jy sal genoeg te wete kom wat Domain Master al hier van
geskryf het .
Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:aeekno$m0i$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
> (Internet en Mike Lawrie?)
>
> "Annette" .
> Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
> is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
> vanoggend ook die internetstorie.
> Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
> Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
> internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
> proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
>> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>>
>> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
>> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
>> sekuriteit wat kort kom.
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Nuwe Misdaad
Volgende onderwerp: Duiwelsgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:55:31 MGT 2024