| SA-indeks [boodskap #63210] |
Vr., 07 Junie 2002 06:59  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ken iemand anders ook die SA-indeks? Dit was blykbaar 'n Matie-term en staan
vir "soortlike afstootlikheid". Dit gradeer vroue op 'n skaal van een tot
tien, volgens die aantal biere wat 'n mens moet drink om haar aanvaarbaar te
maak.
Alles baie wetenskaplik.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SA-indeks [boodskap #63269 is 'n antwoord op boodskap #63249] |
Sa., 08 Junie 2002 12:30   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook nie.)
Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
universiteit? Of probeer jy maar net jou
spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
herinner?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: SA-indeks [boodskap #63388 is 'n antwoord op boodskap #63387] |
Ma., 10 Junie 2002 08:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam Koot - laat ons dit op die hoge vlak van boat races hou:)))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ae1ols$3s9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Iesh, kyk nou hoe gou degenereer die gesprek vanaf die hoë vlak waarmee ek
> dit begin het.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3D01F94F.7010901@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook
> nie.)
>>
>> Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
>> universiteit? Of probeer jy maar net jou
>> spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
>> hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
>> plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
>> kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
>> universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
>> Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
>> herinner?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: SA-indeks [boodskap #63413 is 'n antwoord op boodskap #63388] |
Ma., 10 Junie 2002 12:37  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Jonas se opmerking was in elk geval te ingewikkeld vir my.
"Annette" skryf in boodskap news:ae1ora$33m2f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek stem saam Koot - laat ons dit op die hoge vlak van boat races hou:)))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ae1ols$3s9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Iesh, kyk nou hoe gou degenereer die gesprek vanaf die hoë vlak waarmee ek
>> dit begin het.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3D01F94F.7010901@rogers.com...
>>>
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa
ook
>> nie.)
>>>
>>> Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
>>> universiteit? Of probeer jy maar net jou
>>> spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
>>> hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
>>> plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
>>> kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
>>> universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
>>> Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
>>> herinner?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|