Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Gebed " deur KOOS DU PLESSIS
" Gebed " deur KOOS DU PLESSIS [boodskap #62010] Ma, 13 Mei 2002 14:32 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Gebed
Koos du Plessis

Laat my nooit die grond verlaat nie,
laat my in U skadu bly,
Gee dat elke aand se vreugde en vrees,
eind'lik nietig word vir my.

Elke dag is 'n gedagte,
Elke kamer net vir U,
elke aardse droom van rykdom en roem,
net 'n skadu teen die muur.

Elke afdraai paadjie ken ek,
elke keer het ek gedwaal,
elke keer het U my iewers kom haal,
maak dit Heer U laaste maal.

Wat ek is is net genade,
wat ek het is net geleen,
eint'lik smag ek na U waters van rus,
lei my Heer vanaand daarheen.
Re: " Gebed " deur KOOS DU PLESSIS [boodskap #62016 is 'n antwoord op boodskap #62010] Ma, 13 Mei 2002 16:34 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie.
skryf in boodskap news:3CDFCEE1.4060004@rogers.com...
> Gebed
> Koos du Plessis
>
> Laat my nooit die grond verlaat nie,
> laat my in U skadu bly,
> Gee dat elke aand se vreugde en vrees,
> eind'lik nietig word vir my.
>
> Elke dag is 'n gedagte,
> Elke kamer net vir U,
> elke aardse droom van rykdom en roem,
> net 'n skadu teen die muur.
>
> Elke afdraai paadjie ken ek,
> elke keer het ek gedwaal,
> elke keer het U my iewers kom haal,
> maak dit Heer U laaste maal.
>
> Wat ek is is net genade,
> wat ek het is net geleen,
> eint'lik smag ek na U waters van rus,
> lei my Heer vanaand daarheen.
>
Vorige onderwerp: " Soektog " deur KOOS DU PLESSIS
Volgende onderwerp: Uit " Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:44:03 MGT 2024