Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Uit " Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #62109] Wo, 15 Mei 2002 01:59
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Uit "Blom van die Baaierd" van D.J. OPPERMAN

Hoe is U as ek deur 'n ander liggaam kyk?
Ken 'n uintjie U? Hoe sou die rant se boog,
die maan wat opkom, en 'n miershoop lyk
deur oop glasholtes van 'n perd se oog?
Vorige onderwerp: " Gebed " deur KOOS DU PLESSIS
Volgende onderwerp: " Najaarsdroom " deur KOOS DU PLESSIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:01:31 MGT 2024