Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Het iemand raad?
Re: Het iemand raad? [boodskap #61] So, 30 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n alt.languages.afrikaans maar daar gaat niks aan nie ...

OUT of Africa wrote:
>
> Dankie Elaine
>
> Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
> heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
>
> Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
>
> Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
>
> ooa
>
> "Elaine" wrote in message news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
>> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
>> te doen.
>> http://www.deja.com/usenet
>> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
>> daar gaat jy. Kan nogal interresante goet so raak loop, dis moeilik om Suid
>> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
>> Elaine
>>
>> OUT of Africa wrote in message news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>>
>>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>>> nie... Iemand raad?
>>>
>>> ooa
>>>
>>
Re: Het iemand raad? [boodskap #62 is 'n antwoord op boodskap #61] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HdP  is tans af-lyn  HdP
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan ook Afrikaans praat, maar ek is soooo bang dat Gloudina my gaan
aanval.

HdP


Lou wrote in message ...
> Daar is 'n alt.languages.afrikaans maar daar gaat niks aan nie ...
>
> OUT of Africa wrote:
>>
>> Dankie Elaine
>>
>> Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
>> heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
>>
>> Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
>>
>> Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
>>
>> ooa
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
>>> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
>>> te doen.
>>> http://www.deja.com/usenet
>>> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
>>> daar gaat jy. Kan nogal interresante goet so raak loop, dis moeilik om Suid
>>> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
>>> Elaine
>>>
>>> OUT of Africa wrote in message
>>> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>>>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>>>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>>>
>>>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>>>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>>>> nie... Iemand raad?
>>>>
>>>> ooa
>>>>
>>>>
>>>
Re: Het iemand raad? [boodskap #63 is 'n antwoord op boodskap #61] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tools - Newsgroup Filters - Add

@igs.net
@sympatico.ca
@home.com

knormoer
Re: Het iemand raad? [boodskap #68 is 'n antwoord op boodskap #61] Wo, 06 September 2000 12:43 Na vorige boodskap
Peter  is tans af-lyn  Peter
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan nie Afrikaans praat nie maar ek kan praat Nederlands en English
en German and I like Zuid Afika VERY much.
I made a SA tour with my wife, nearly 2 years ago. It is the
most beautifull country we ever saw and we hope to come back again.

Peter


HdP schreef in berichtnieuws
39857b5e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan ook Afrikaans praat, maar ek is soooo bang dat Gloudina my gaan
> aanval.
>
> HdP
>
>
> Lou wrote in message ...
>> Daar is 'n alt.languages.afrikaans maar daar gaat niks aan nie ...
>>
>> OUT of Africa wrote:
>>>
>>> Dankie Elaine
>>>
>>> Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
>>> heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
>>>
>>> Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
>>>
>>> Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
>>>
>>> ooa
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
>>>> te doen.
>>>> http://www.deja.com/usenet
>>>> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
>>>> daar gaat jy. Kan nogal interresante goet so raak loop, dis moeilik om Suid
>>>> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
>>>> Elaine
>>>>
>>>> OUT of Africa wrote in message
>>>> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>>>> > Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>>>> > "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>>> >
>>>> > Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>>>> > voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad
>>>> het
>>>> > nie... Iemand raad?
>>>> >
>>>> > ooa
>>>> >
>>>>
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32840 is 'n antwoord op boodskap #61] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek's nog nie weg nie. Nee dit is nie, daar is nog so twee dink ek, maar
ek kan nie met sekerheid se nie. Hierdie is in elkgeval die enigste
nuusgroep wat ek op deja kon kry, ek's egter seker dat as jy dieper gaan
soek sal jy meer kry.

NOU gaan ek huis toe. En geniet jou naweek

Groetnis
Elaine

OUT of Africa skryf in boodskap news:8ls8u3$7vbkm$1@reader4.wxs.nl...
> Dankie Elaine
>
> Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
> heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
>
> Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
>
> Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
>
> ooa
>
> "Elaine" wrote in message news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
>> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
>> te doen.
>> http://www.deja.com/usenet
>> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
>> daar gaat jy. Kan nogal interresante goet so raak loop, dis moeilik om Suid
>> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
>> Elaine
>>
>> OUT of Africa wrote in message news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>>
>>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>>> nie... Iemand raad?
>>>
>>> ooa
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wonderwerk ?
Volgende onderwerp: Die man die hoof of die baas?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 21:47:00 MGT 2024