Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wonderwerk ?
Wonderwerk ? [boodskap #33871] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet die wegraping het nog nie plaasgevind nie, so iets drasties moes die
afgelope 12 uur gebeur het om die volgende te laat gebeur het.

1. Gloudina nie 'n afrikaanse gedig of 'n stukkie uit die geskiedenis
geplaas het nie

2. Elaine nie op AL die nuwe plasings kommentaar op gelewer het nie.

3. Ferdi nie die ANC probeer verdedig / regverdig nie.

4. Reisiger nie die mense van die paradys, heelal, en elders op die
planneet gelukgewens het met die super sukses wat behaal
is nie

5. Boertjie nie gedreig is om by eskom aangekla te word omdat hy in
werks ure op NG sit en chat nie.

6. Lou nie in een of ander argument met iemand betrokke is nie.

7. Davie nie vir Elaine probeer ogies maak nie
Re: Wonderwerk ? [boodskap #34090 is 'n antwoord op boodskap #33871] Wo, 06 September 2000 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
>

>
> 6. Lou nie in een of ander argument met iemand betrokke is nie.
>
Sorrie :) ek sal probeer beter doen. Het bietjie die Kaliforniers
besoek - die ou spul lewe darem lekker daar op die vette van die aarde!
Soms wonder ek wat doen ons nog hier in hierdie derde wereld se land ...
maar dan skop die Alzheimers in van al die aluminium in die kos en
drinkwater en vergeet ek weer daarvan :)
Re: Wonderwerk ? [boodskap #34091 is 'n antwoord op boodskap #33871] Wo, 06 September 2000 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote:
>
> Ek het lewer mos nie op al die poste kommentaar nie. Meeste mense lewer op
> myne kommentaar
>
> Elaine

As dit nou nie windgat is nie ... oeps daar lewer ek ook kommentaar.
Re: Wonderwerk ? [boodskap #34099 is 'n antwoord op boodskap #34090] Wo, 06 September 2000 11:51 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> . Het bietjie die Kaliforniers
> besoek - die ou spul lewe darem lekker daar op die vette van die aarde!
> Soms wonder ek wat doen ons nog hier in hierdie derde wereld se land ...
>

Onthou altyd dat daar 60 miljoen Kaliforniers is, dus 'n baiegroter ekonomie
as SA s'n en dubbel die van Kanada
byvoorbeeld.
Ek weet nie waar jy was nie, maar hulle lewe ook maar baie
daar agter ysterhekke, en die hele suidelike deel word
oorstroom met Meksikane wat omtrent nie Engels kan
praat nie. Probeer maar as toeris jou wasgoed was in 'n
laundrette. Buitendien is daar ook baie arm en afgeremde
dele.
As ek na die VSA moet verhuis, sal ek nie vir California
kies nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nederland niet kritisch over Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Re: Het iemand raad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:08:29 MGT 2024