Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Norbert:
Vir Norbert: [boodskap #58833] Ma, 18 Maart 2002 09:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?

Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
besetters.
Die storm het begin:((

Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer hulle
ons land begin invlug nie?
Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
eers nie.
Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die been.

Annette
Re: Vir Norbert: [boodskap #58839 is 'n antwoord op boodskap #58833] Ma, 18 Maart 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vraagje..
Als Mugabe nu niet gewonnen had.. maar de oppositie..
Dan was er zeker NU al een burgeroorlog in Zimbabwe want het leger van
Mugabe stond klaar..
Het leger had het gebouw van de oppositie reeds omsingeld..
Een burgeroorlog in Zimbabwe is voor ZA de grootste bedreiging voor
de vrede in ZA het kan snel over de grenzen heen gaan.

Norbert moet weten hoe het in de Kongo gegaan is.
Ik heb 2 NL vrouwen gekend die
hebben moeten vluchten.en hun verhalen spreken boekdelen.

Mbeki was afwezig bij de beëdiging van Mugabe als president.
Vandaag gaat Mbeki wel naar Zimbabwe hij wil aan Mugabe vragen om de
oppositie
partij mee te laten doen in het nieuwe kabinet.
Mugabe wil alleenheerser worden.

Kijken wat de volgende reacties zijn van Mbeki..in het algemeen keurt men
het hier af dat
Mbeki altijd nog achter Mugabe staat

Voor Zimbabwe staat voor de 1500 NL die daar nog wonen een evacuatieplan
klaar...
de Britten hebben ook zo'n plan klaar liggen.

grt emmy

"Annette"
> Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
> aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
> se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
> toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?

>
> Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
> Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
> besetters.
> Die storm het begin:((
>
> Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer hulle
> ons land begin invlug nie?
> Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
> eers nie.
> Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die been.
>
> Annette
>
Re: Vir Norbert: [boodskap #58843 is 'n antwoord op boodskap #58839] Ma, 18 Maart 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar sou nog steeds oorlog gewees het - verseker - maar ek dink ons sou met
minder vlugtelinge op die ou end sit.
Annette

Emmy skryf in boodskap news:a74dvf$2i6m$1@scavenger.euro.net...
>
>
> Vraagje..
> Als Mugabe nu niet gewonnen had.. maar de oppositie..
> Dan was er zeker NU al een burgeroorlog in Zimbabwe want het leger van
> Mugabe stond klaar..
> Het leger had het gebouw van de oppositie reeds omsingeld..
> Een burgeroorlog in Zimbabwe is voor ZA de grootste bedreiging voor
> de vrede in ZA het kan snel over de grenzen heen gaan.
>
> Norbert moet weten hoe het in de Kongo gegaan is.
> Ik heb 2 NL vrouwen gekend die
> hebben moeten vluchten.en hun verhalen spreken boekdelen.
>
> Mbeki was afwezig bij de beëdiging van Mugabe als president.
> Vandaag gaat Mbeki wel naar Zimbabwe hij wil aan Mugabe vragen om de
> oppositie
> partij mee te laten doen in het nieuwe kabinet.
> Mugabe wil alleenheerser worden.
>
> Kijken wat de volgende reacties zijn van Mbeki..in het algemeen keurt men
> het hier af dat
> Mbeki altijd nog achter Mugabe staat
>
> Voor Zimbabwe staat voor de 1500 NL die daar nog wonen een evacuatieplan
> klaar...
> de Britten hebben ook zo'n plan klaar liggen.
>
> grt emmy
>
>
> "Annette"
>> Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
>> aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
>> se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
>> toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?
>
>>
>> Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
>> Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
>> besetters.
>> Die storm het begin:((
>>
>> Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer
> hulle
>> ons land begin invlug nie?
>> Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
>> eers nie.
>> Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die
> been.
>>
>> Annette
>>
>
Zimbawe [boodskap #58854 is 'n antwoord op boodskap #58839] Ma, 18 Maart 2002 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Emmy
...Vraagje..
Als Mugabe nu niet gewonnen had.. maar de oppositie..
Dan was er zeker NU al een burgeroorlog in Zimbabwe want
het leger van Mugabe stond klaar.. Het leger had het gebouw
van de oppositie reeds omsingeld..

Wouter
'n Oorwinning deur die opposisie was die eerste prys, Emmy.

Of hulle beter sou vaar sou 'n mens eers moet sien, maar
Zimbabwe kan nie Mugabe se ekonomiese bestuur bekostig
nie en die land is reeds op 'n afgrond. Daar is ook sterk
aanduidings dat Mugabe en sy vertrouelinge erg korrup is
en die land van miljoene besteel het wat reeds in Europa is.

'n Burgeroorlog sou dalk gevolg het, ja. Maar dis uit 'n suiwer
ekonomiese hoek baie beter as die huidige posisie. As die
le�r die vestiging van 'n nuutverkose regering probeer keer,
sou daar regverdiging gewees het vir ingryping deur
byvoorbeeld die Statebond (Gemenebes) en Verenigde
Nasies om die orde te herstel. Maar nou kom daar
isolasie, hongersnood en ellende. En verdere korrupsie.

Emmy
Een burgeroorlog in Zimbabwe is voor ZA de grootste
bedreiging voor de vrede in ZA het kan snel over de grenzen
heen gaan.

Wouter
Ek stem glad nie saam nie. Daar is *geen* rede hoekom
dit oor ons grens sou spoel nie, dit het niks met ons uit
te waai nie en hulle etniese probleme raak ons ook nie.
As hulle wil veg, dan moet hulle veg, dis nie ons faait nie.
Ons sou wel politieke vlugteling gekry het, ja. Maar nou
gaan ons nog meer ekonomiese vlugtelinge (hongerlyers) kry.

Nee, Mugabe is sleg vir Zimbabwe en sleg vir SA.
Re: Vir Norbert: [boodskap #58858 is 'n antwoord op boodskap #58833] Ma, 18 Maart 2002 16:38 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek dink Norbert sal sê, vat die wapens en skiet :-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a74af8$iivn3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Norbert - terwyl jy nou so op hoogte daar onder is oor wat presies hier
> aangaan - kan jy vir my laat weet wat hulle daar in Europa sê van Zimbabwe
> se onmiddelike toekoms, en van Onse Prez wat nog steeds werk aan sy
> toespraak ivm die Zimbabwiese uitslag?
>
> Moet sê, hier dink ek ons beleef die stilte voor die storm.
> Nou net oor die nuus: Eerste boer net buite Harare doodgeskiet deur
> besetters.
> Die storm het begin:((
>
> Kan julle nie 'n lugbrug organiseer, om die arme mense te help wanneer hulle
> ons land begin invlug nie?
> Ons sal tog nie almal kan huisves en voed nie - en van werk praat ons nie
> eers nie.
> Organiseer 'n bietjie daar en kry 'n massiewe humanitêre aksie op die been.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Jammer Aantie
Volgende onderwerp: Daniel Hugo (geb. 1955) - donkerkamer-alchemis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:48:55 MGT 2024