Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jammer Aantie
Jammer Aantie [boodskap #58829] Ma, 18 Maart 2002 07:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Steve het sy bes probeer om jou biltong deur doeane daar te kry - helaas
tevergeefs.:((
Annette
Re: Jammer Aantie [boodskap #58850 is 'n antwoord op boodskap #58829] Ma, 18 Maart 2002 12:34 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Steve het sy bes probeer om jou biltong deur doeane daar te kry - helaas
> tevergeefs.:((

Ai toggie. En nou sit daar 'n
Kanadese doeane-beampte lekker
biltong en eet. Hulle dink dis
pemmican.

Gloudina
Vorige onderwerp: Mugabe heeft gewonnen
Volgende onderwerp: Vir Norbert:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:13:17 MGT 2024