Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie
Frikkie [boodskap #57202] So, 10 Februarie 2002 01:38 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
aanstuur nie?
Re: Frikkie [boodskap #57204 is 'n antwoord op boodskap #57202] So, 10 Februarie 2002 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 09 Feb 2002 20:38:17 -0500, Danielle wrote:

> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?

Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
darem een Sneewitjie hier :-)))
Re: Frikkie [boodskap #57225 is 'n antwoord op boodskap #57204] So, 10 Februarie 2002 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Feb 2002 12:32:56 +0200, Davie Davis wrote:

>> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
>> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
>> aanstuur nie?
>
>
> Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
> darem een Sneewitjie hier :-)))

LOL! Dis baie goed! :-))
Re: Frikkie [boodskap #57254 is 'n antwoord op boodskap #57202] Ma, 11 Februarie 2002 09:11 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die waarskuwing.
Ek was uitstedig vir `n ruk en doen nou `n scan en update.

Groete
Frikkie

Danielle skryf in boodskap news:sljb6ucsgn4rvu7thefogpqdgm6nqfkfs9@4ax.com...
> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?
>
Vorige onderwerp: Oor " Nuwe Jare"
Volgende onderwerp: Slegte nuus.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:21:28 MGT 2024