Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie
Frikkie [boodskap #57202] |
Sun, 10 February 2002 01:38  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
aanstuur nie?
|
|
|
|
|
Re: Frikkie [boodskap #57254 is 'n antwoord op boodskap #57202] |
Mon, 11 February 2002 09:11  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die waarskuwing.
Ek was uitstedig vir `n ruk en doen nou `n scan en update.
Groete
Frikkie
Danielle skryf in boodskap news:sljb6ucsgn4rvu7thefogpqdgm6nqfkfs9@4ax.com...
> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:38:25 UTC 2025
|