Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Vir Patricia - kopluise
Vir Patricia - kopluise [boodskap #52880] Ma, 05 November 2001 00:42 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verskeie goeie sjampoe's en skuime is beskikbaar. Dit mag dalk onder
ander name verkoop word by julle. Kyk vir iets wat Piperonyl Butoxide
en Pyrethrins, bevat. Bv. Iets soos "Maximum Strength Rid Lice
Killing Shampoo" (Pfizer Consumer) Hulle skakel is:
www.licerid.com.

Die ander produk (hier in Amerika) wat pyrethrum ekstrak en piperonyl
butoxide, bevat is "Pronto" deur Del Pharmaceuticals.
Net iets vinnig - as jy dalk na die etikette kyk, en die name lyk so
bietjie anders.
Pyrethrins is die natuurlike produk en pyrethroids word sinteties
vervaardig. Albei het dieselfde effek - neurotoksies.

Party mense glo weer aan 'n produk wat malathion bevat. Malathion is
(±) - [(dimethoxyphosphinothioyl) - thio] butanedioic acid diethyl
ester. Ek dink amper dit word as Ovide verkoop hier in Amerika, maar
is nie seker wie die vervaardigers is nie.
Dit is 'n organofosfaat - dus sal ek persoonlik wegbly van hierdie
produk- VERAL as dit kinders is.

Sterkte! :-)
Re: Vir Patricia - kopluise [boodskap #52953 is 'n antwoord op boodskap #52880] Di, 06 November 2001 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die inligting, dis juis van al die vervaardigde goed wat ek wil
wegbly, aangesien dit wel is wat ek op die oomblik gebruik en dit laat my
kinders se kopvelle ongelooflik droog en hulle krap geweldig. Ons het
kronies 'n probleem met kopluise wat van die skool af kom, dus het ek
gewonder of daar nie miskien 'n goeie boereraat kan wees nie - my ouma het
altyd Vicks vir elke kwaal gebruik, maar ek dink nie dit gaan vir hierdie
een werk nie

"Danielle" skryf in boodskap news:fllbuts504lmkqmfpl2c9vkdh5t60qv2ql@4ax.com...
>
>
> Verskeie goeie sjampoe's en skuime is beskikbaar. Dit mag dalk onder
> ander name verkoop word by julle. Kyk vir iets wat Piperonyl Butoxide
> en Pyrethrins, bevat. Bv. Iets soos "Maximum Strength Rid Lice
> Killing Shampoo" (Pfizer Consumer) Hulle skakel is:
> www.licerid.com.
>
> Die ander produk (hier in Amerika) wat pyrethrum ekstrak en piperonyl
> butoxide, bevat is "Pronto" deur Del Pharmaceuticals.
> Net iets vinnig - as jy dalk na die etikette kyk, en die name lyk so
> bietjie anders.
> Pyrethrins is die natuurlike produk en pyrethroids word sinteties
> vervaardig. Albei het dieselfde effek - neurotoksies.
>
> Party mense glo weer aan 'n produk wat malathion bevat. Malathion is
> (±) - [(dimethoxyphosphinothioyl) - thio] butanedioic acid diethyl
> ester. Ek dink amper dit word as Ovide verkoop hier in Amerika, maar
> is nie seker wie die vervaardigers is nie.
> Dit is 'n organofosfaat - dus sal ek persoonlik wegbly van hierdie
> produk- VERAL as dit kinders is.
>
> Sterkte! :-)
>
Re: Vir Patricia - kopluise [boodskap #53067 is 'n antwoord op boodskap #52953] Wo, 07 November 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Nov 2001 10:01:50 -0000, "Patricia" wrote:

> Dankie vir die inligting, dis juis van al die vervaardigde goed wat ek wil
> wegbly, aangesien dit wel is wat ek op die oomblik gebruik en dit laat my
> kinders se kopvelle ongelooflik droog en hulle krap geweldig.

Nou antwoord ekke maar namens Danielle, want sy kan tog so 'n PITA
wees! (Pain in the ass)
En van boererate weet daai vroumens in elkgeval boggerol - daar is 'n
vreeslike groot leemte in haar opvoeding. :-(

> Ons het
> kronies 'n probleem met kopluise wat van die skool af kom, dus het ek
> gewonder of daar nie miskien 'n goeie boereraat kan wees nie - my ouma het
> altyd Vicks vir elke kwaal gebruik, maar ek dink nie dit gaan vir hierdie
> een werk nie

Dit klink na 'n vreeslike probleem. Ons was gelukkig met ons kinders.
Die onderwysers op die groep sal seker meer weet van hoe sulke dinge
"beheer" word in die skole - maar ek weet dat in meeste skole word
daar 'n "no tolerance" policy uitgeoefen. Kinders mag nie terugkeer
skooltoe totdat hulle luisvry is nie.
Baie ouers vergeet ook om al die kledingstukke en beddegoed en sommer
ALLES in die huis te ontsmet en ontluis, en as sulks sal die siklus
nooit juis 'n einde kry nie. Elkgeval - ek weet niks van hierdie
goggas af nie - wou maar net chat. :-))

Terloops, ek ken darem Vicks ook! Dis darem een ding wat ek ook kan
onthou as kind! :-))
Miskien moet jy Vicks probeer (dalk stik die arme luisies hulle
morsdood) :-))
Re: Vir Patricia - kopluise [boodskap #53071 is 'n antwoord op boodskap #53067] Wo, 07 November 2001 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ongelukkig word daardie "no tolerance" nie by ons skole uitgeoefen nie
aangesien die ouers dan bloot net sal weier om te betaal vir die dae wat sy
kind dan by die huis deurbring dus is dit een bose kringloop vir die skool
en die onskuldige ouers.

Dankie vir die lekker chat!

"Streepmuis" skryf in boodskap news:d2tiutc59vlgno7l7n2bad7jqo42b595e4@4ax.com...
> On Tue, 6 Nov 2001 10:01:50 -0000, "Patricia"
> wrote:
>
>> Dankie vir die inligting, dis juis van al die vervaardigde goed wat ek wil
>> wegbly, aangesien dit wel is wat ek op die oomblik gebruik en dit laat my
>> kinders se kopvelle ongelooflik droog en hulle krap geweldig.
>
> Nou antwoord ekke maar namens Danielle, want sy kan tog so 'n PITA
> wees! (Pain in the ass)
> En van boererate weet daai vroumens in elkgeval boggerol - daar is 'n
> vreeslike groot leemte in haar opvoeding. :-(
>
>> Ons het
>> kronies 'n probleem met kopluise wat van die skool af kom, dus het ek
>> gewonder of daar nie miskien 'n goeie boereraat kan wees nie - my ouma het
>> altyd Vicks vir elke kwaal gebruik, maar ek dink nie dit gaan vir hierdie
>> een werk nie
>
> Dit klink na 'n vreeslike probleem. Ons was gelukkig met ons kinders.
> Die onderwysers op die groep sal seker meer weet van hoe sulke dinge
> "beheer" word in die skole - maar ek weet dat in meeste skole word
> daar 'n "no tolerance" policy uitgeoefen. Kinders mag nie terugkeer
> skooltoe totdat hulle luisvry is nie.
> Baie ouers vergeet ook om al die kledingstukke en beddegoed en sommer
> ALLES in die huis te ontsmet en ontluis, en as sulks sal die siklus
> nooit juis 'n einde kry nie. Elkgeval - ek weet niks van hierdie
> goggas af nie - wou maar net chat. :-))
>
> Terloops, ek ken darem Vicks ook! Dis darem een ding wat ek ook kan
> onthou as kind! :-))
> Miskien moet jy Vicks probeer (dalk stik die arme luisies hulle
> morsdood) :-))
>
Re: Vir Patricia - kopluise [boodskap #53076 is 'n antwoord op boodskap #53067] Wo, 07 November 2001 20:13 Na vorige boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 07 Nov 2001 17:58:02 GMT, Streepmuis wrote:

> Nou antwoord ekke maar namens Danielle, want sy kan tog so 'n PITA
> wees! (Pain in the ass)
> En van boererate weet daai vroumens in elkgeval boggerol - daar is 'n
> vreeslike groot leemte in haar opvoeding. :-(

Sal nogal interessant wees om Davie Davis se bek te hoor as hy sien
hoe jy Danielle aanval. Hy wil mos niks verkeerd van haar hoor nie :-)

Veldmuis
Vorige onderwerp: 'n Nuwe begin
Volgende onderwerp: Laat aborsies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:10:38 MGT 2024