|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: lees hier [boodskap #51525 is 'n antwoord op boodskap #51481] |
Vr., 12 Oktober 2001 08:41  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Oct 2001 19:25:13 GMT, Danielle wrote:
>
> Ek okkie. Maar Max is nou klaar 'n gemerkte man. As hy maar net weet
> wat hy daar aangehaal het! :-)))
> Max, die 100 en 15 veral is baie onwettig!!
Dankie Danielle, dat jy dit vir hom heel verstaanbaar maak waarom ek
sy brief na die FBI stuur. Max uiter self hier dinge wat roekeloos is
om kwyt te raak.
|
|
|
|