Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Retrogade woordelys beskikbaar
Retrogade woordelys beskikbaar [boodskap #51523] Vr, 12 Oktober 2001 08:22 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Die derde Afrikaanse retrogade woordelys is pas opgelaai. Loer gerus
by http://www.oocities.org/retrogade_af/. Wat vir 'n ding is 'n
retrogade woordelys? Hier is 'n voorsmakie uit die letter "E":

sandwoestyne
droogtewoestyne
halfwoestyne
betonwoestyne
kultuurwoestyne
rotswoestyne
filistyne
ravyne
brandewyne
kelkiewyne
pikkewyne
aalwyne
swyne
Re: Retrogade woordelys beskikbaar [boodskap #51527 is 'n antwoord op boodskap #51523] Vr, 12 Oktober 2001 08:46 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Koppyne

Dit lees amper soos 'n gedig! :-)
__________________________________________________
"Voetleuce"
> Leuce:
> Die derde Afrikaanse retrogade woordelys is pas opgelaai. Loer gerus
> by http://www.oocities.org/retrogade_af/. Wat vir 'n ding is 'n
> retrogade woordelys? Hier is 'n voorsmakie uit die letter "E":
>
> sandwoestyne
> droogtewoestyne
> halfwoestyne
> betonwoestyne
> kultuurwoestyne
> rotswoestyne
> filistyne
> ravyne
> brandewyne
> kelkiewyne
> pikkewyne
> aalwyne
> swyne
>
Vorige onderwerp: lees hier
Volgende onderwerp: Glad nie haastig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:16:31 MGT 2024